Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Frost House

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 27 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.8
Diens
5.0
Veiligheid
4.9
Moira H
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Apr 2024

Comfort in a quaint home. The Frost House is perfect for couples or for a group of four. It is ideally situated just off the main square, so walking into town is easy. The house itself has been beautifully restored but maintains the old world feel with modern amenities. Even though it is close to town, it is very peaceful. Great place to be.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Debbie E
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Okt 2023

Lekker gekuier en uitgerus. So mooi huisie. Netjies, skoon. Ligging loopafstand van alles af.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Cisca D
Kort verblyf Gesin met tieners
4.6
Sep 2024

Dit was 'n heerlike kuier. Ons het dit baie geniet om by Frost House te bly. Die huis is baie gerieflik en baie goed ingerig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Chantal T
Kort verblyf
5.0
Nov 2019

Wegbreek van 'n leeftyd. Soveel aandag aan detail. Pragtige ligging en die uitsig is asemrowend. Elke oomblik van ons verblyf was heerlik. Sal enige tyd weer terugkeer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Annemarie L
Kort verblyf
5.0
Sep 2019

Ongelooflik! Die huis het sy eie bekoring en is volkome toegerus om mens se verblyf aangenaam te maak.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marilene D
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Okt 2019

Wow. What a wonderful little house to have stayed in. Location is great, view is great, we will definitely be back.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sonja S
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jul 2019

Beste verblyf wat ons sover in Clarens gehad het. Frost House is 'n pragtige huis met alle luukse bederf en geriewe. Ons het die kaggel/stofie baie geniet die naweek, het huisie heerlik warm gemaak. Pragtige uitsig vanaf braaistoep op die berge. Sal beslis weer hier kom bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Letsie C
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2019

Romantiese knus huisie! Baie dankie ons het die huis baie geniet, baie skoon en netjies! Die vuurherd was fantasties! Lekker naby, stapafstand na dorpie en die lekkerste restaurante! Ek het wel 'n bad gemis vir koue aande!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Vivo V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2019

Stylvolle, luukse verblyf, geskik vir koninklikes. Ons het 3 aande by Frost House spandeer en was mal oor die gevoel, styl, en luuksheid van die huis. Alles was smaakvol met 'n oudwêreldse sjarme, maar was tog modern, nuut, stylvol, funksioneel en skoon. Wat ook lekker was is dat dit 'n 2 minuut-stappie weg is van die plein en restaurante. Die kombuis het alles gehad wat ons moontlik kon nodig hê. Ek sal nooit weer elders in Clarens oornag nie. Wel gedaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marion B
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Mei 2019

Would stay there again in a heartbeat! Highly recommended. Spotlessly clean. Walking distance to anywhere in the village.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Gavin Geverifieer

Eiendomme 11

Resensies 671

Op LekkeSlaap 10 jaar

Vanaf
Vanaf R2 400
per nag, vir 4 mense
Vanaf
R2 400
per nag, vir 4 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Geen kinders onder 13
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kerkstraat, Clarens, 9707, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAABb32KwvKVJAZXL4k35sH48zyYoHmyxfPe4eWzHrePWUmeqeubk?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 400 per nag, vir 4 mense 27 5 1 5 Church Street Clarens 9707 Vrystaat 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -28.514985369115 28.419314837959

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang