Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Fynbos

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 25 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
4.7
Nihanda S
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Aug 2024

Skoon, netjies en naby alles. Sien sterre.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Yvonne L
1 nag
5.0
Jul 2024

Comfortable, neat and tidy. We went to a wedding in the area and stayed over at Fynbos. Unfortunately, not too much time was spent there, but we were happy with the accommodation. No complaints. It was nice to have the option of a bath or shower, and it was nice to have air conditioning in the main bedroom. Heated blankets were also a nice touch for keeping warm. There was a heater in the lounge as well.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jana S
1 nag Gesin met tieners
5.0
Mei 2024

Perfek! Hulle tick al die bokse van skoonheid, gemaklikheid tot mooiheid en veilig! Vir dit wat hulle bied soos letterlik iets van alles het ons gevoel of dit ons eie tuiste is! Jy hoef net jou tas te laai, hulle bied al die ekstras!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hanlie H
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Mei 2024

Netjies, gerieflik en skoon. Baie netjiese en oulike plek. Ons het baie lekker gebly en sal dit definitief aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Condre S
Kort verblyf Saam met vriende
4.8
Jun 2024

Skoon, netjies, baie lekker gebly! Baie lekker gebly! Alles skoon en netjies.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Zaakirah D
Kort verblyf Saam met vriende
4.6
Jul 2024

Lovely. It was cosy, the place caters to your necessary needs and is spacious, and better than expected.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Louise V
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Des 2023

Lekker ingerig, als is daar wat jy nodig het. Baie lekker saam ons gesin. Heerlik gebly en ideaal vir 'n familie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Onelia H
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Sep 2023

Heerlik gebly, baie dankie! Die akkommodasie was baie gerieflik, gesellig en netjies. Dankie Julianna!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Linda T
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jun 2023

Veilig, gerieflik, bekostigbaar. Ons het vanaf die Platteland na die stad gereis en vandat ek die bespreking gemaak het, het Juliana my laat voel asof ek oor niks bekommerd hoef te wees nie. Baie duidelike aanwysings is gegee en die ondervinding was heeltemal stresloos. Die gastehuis is sentraal, gerieflik met heerlike linne en wasgeriewe. Daar was tot verwarmerkomberse op die beddens. Ons het niks kortgekom nie, maar Juliana het tog laat weet dat ons kan vra as ons enige iets benodig. In kort was dit 'n bekostigbare, aangename ondervinding.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Vaughan E
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Mrt 2023

Fantastiese akkommodasie. Ek sal Fynbos vir enige iemand aanbeveel! Die gasvrou het aan elke liewe ding gedink en nog meer om als so gerieflik as moontlik te maak! Die huis is pynlik netjies, kwaliteit linne, beddens slaap lekker! Die dekor is pragtig. Die eienaar is baie vriendelik en volg gereeld op om te hoor of jy tevrede is met jou akkommodasie en of jy iets benodig! Sal vir seker weer van die huis gebruikmaak as ons die Paarl besoek volgende jaar! Definitief ons verwagtinge oortref - teen 'n baie bekostigbare prys!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.9/5

Juliana Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 31

Op LekkeSlaap 2 jaar

Vanaf
Vanaf R2 300
per nag, vir 6 mense
Vanaf
R2 300
per nag, vir 6 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Fabriekstraat 37, Paarl, 7646, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA03df132bfb457d69a7a890751a3298cb332286436577d95500818b30abb435d5ec47ce2a89b6508af82133726959ab45d41c?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 300 per nag, vir 6 mense 25 5 1 5 37 Fabriek Street Paarl 7646 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-23:00 10:00 -33.727651969002 18.9648485

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang