Fynbos Holiday House
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.5/5
Abie Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 27
Op LekkeSlaap 6 jaar
Opsomming van Resensie
Shakeelah M - Jan 2024
Algehele gradering
Gerieflik, netjies, sentraal.
Anton D - Apr 2023
Algehele gradering
Alles was perfek en bymekaar en het alles geniet.
Nicole R - Jan 2023
Algehele gradering
The perfect home for a getaway.
Karen R - Apr 2024
Algehele gradering
Heerlik.
Anonieme gas - Feb 2024
Algehele gradering
Richard W - Des 2023
Algehele gradering
Baie lekker en veilig.
Nadia M - Jun 2023
Algehele gradering
Huis weg van die huis af.
Candice S - Okt 2022
Algehele gradering
Neat, tidy and spacious, perfect!
Charmaine S - Mei 2022
Algehele gradering
Enjoyed the stay.
Jolene G - Jan 2022
Algehele gradering
Baie lekker, gemaklik en sorgvry.
Michelle V - Feb 2022
Algehele gradering
Very comfortable stay. Well equipped house.
Joshwin D - Mei 2021
Algehele gradering
Lekker wegbreek.
Tamzin I - Okt 2021
Algehele gradering
Not able to enjoy ourselves.
Coleen B - Feb 2020
Algehele gradering
Everything you need is there. Really enjoyed our stay.
Susan M - Jan 2020
Algehele gradering
Ons het heerlik gekuier. Sal dit vir ander aanbeveel.
Fynbos Holiday House se terugvoer
Middag Susan
Ons is bly dat julle jul kuier geniet het. Baie dankie vir die terugvoering.
Vriendike groete.
Abie
Morenzah H - Sep 2019
Algehele gradering
Dit was fantasties.
Fynbos Holiday House se terugvoer
Goeie dag Morenzah,
Baie dankie vir die positiewe terugvoer ,ons is bly dat julle n aangename tyd gehad het.
Vriendelike groete.
Delia V - Apr 2019
Algehele gradering
Easter Weekend 2019.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Paasnaweek 2019.
Ons het 'n lieflike tyd gehad. Die eienaars is baie akkommoderend. Diens was wonderlik. Die huis is skoon. Vriende wat vir die dag kom kuier het was beïndruk. Ons sal die huis aan al ons vriende en familie aanbeveel.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Fynbos Holiday House se terugvoer
Good day Delia,
Hope you are well.
Sorry for the late response to your kind rating , but we surely appreciate it and thank you very much.
Have a nice day..
Kind regards.
Abie.
Mervyn A - Apr 2019
Algehele gradering
Fantastiese huis, so netjies en goed ingerig.
Alna V - Mrt 2019
Algehele gradering
Heerlik en rustig!
Franklin C - Jan 2019
Algehele gradering
Fantasties, hierdie was en is die perfekte plek en als was baie gemaklik en ons het baie tuis gevoel en die vrou wat ons ontvang het was baie vriendelik en als was loopafstand.
Mac M - Des 2019
Algehele gradering
Fantastically serene atmosphere.
Fynbos Holiday House se terugvoer
Good day,
Thank you for the positive feedback, I am glad that you enjoyed it.
Kind regards,
Abie
Donveno S - Jul 2019
Algehele gradering
Had a great time.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Het 'n lekker tyd gehad.
Was 'n wonderlike naweek weg, het dit baie geniet. Sal nie omgee om weer te gaan of tyd terug te keer nie.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Fynbos Holiday House se terugvoer
Hi Donveno
Thank you for you e mail.
We are glad to hear that you had a wonderful time at Fynbos Holiday House and we appreciate the positive feedback.
Kind regards.
Abie.
Francois S - Mrt 2019
Algehele gradering
Goeie waarde vir geld!
Fynbos Holiday House se terugvoer
Goeiedag Francois,
Jammer vir die laat terugvoer op jou goeie kommentaar in verband met Fynbos Holiday House.
Baie dankie vir die voorstel, ek sal beslis aandag aan daaraan gee.
Vriendelike groete,
Abie
Jeanette R - Sep 2019
Algehele gradering
Ticked all the boxes - most enjoyable stay.
Fynbos Holiday House se terugvoer
Jeanette thank you for the review, I will pay attention to the knives.
Kind regards
Tracey Lee C - Mrt 2019
Algehele gradering
No hospitality on arrival.
Fynbos Holiday House se terugvoer
Good day,
As the owner of Fynbos Holiday House, I would like to apologize once again for any unwelcome reception the guest might have received. The host explained that the guests were an hour late and did not contact or notify her of their position as she had to wait for them.
On arrival, the host noticed that they had party balloons in the car and explained to them the terms and conditions as outlined in the application form that the venue may not be used for party purposes. On the day of departure, the host apologized to them if she carried the message over in an unfriendly tone. In spite of the stained bedding, we paid the full refundable deposit back to the guest.
Friendly regards,
Abie
Melissa M - Des 2018
Algehele gradering
Netjies en skoon.
Nicolette W - Nov 2018
Algehele gradering
Waarde vir geld, kon nie vir beter vra.
- Kapasiteit: 8 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 9de Straat 35, Kleinmond, 7195, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang