Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Fynbos Holiday House

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 27 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.1
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.7
Veiligheid
4.5
Shakeelah M
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Jan 2024

Gerieflik, netjies, sentraal. Ons het baie lekker gebly. Alles was netjies, die huis is ruim. Die enigste probleem was dat tydens beurtkrag kon ons nie die garage deur toekry nie, want daar was nie 'n agterup batterypak nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anton D
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Apr 2023

Alles was perfek en bymekaar en het alles geniet. Baie lekker gekuier. Huis is perfek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Nicole R
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jan 2023

The perfect home for a getaway. Thank you very much Fynbos Holiday House. We enjoyed our stay and the house is perfect. Everything we needed was right there. The games really added to feel of the weekend. Will definitely go again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Karen R
Kort verblyf Saam met vriende
4.2
Apr 2024

Heerlik. Baie lekker gekuier, skoon en netjies, alles wat jy nodig het.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
Kort verblyf Saam met vriende
2.8
Feb 2024

Netheid
2.0
Diens
4.0
Ligging
2.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
3.0

Richard W
Kort verblyf Gesin met tieners
4.6
Des 2023

Baie lekker en veilig. Baie goed ingerig en ruim. Baie lekker gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Nadia M
Kort verblyf Saam met vriende
4.0
Jun 2023

Huis weg van die huis af. Ons het 'n 'girl's weekend' weg gehad. Het baie lekker tuis gevoel! Met groot kombuis en skottelgoedwasser. Kaggel, ekstra komberse en handdoeke was voorsien. Lekker ruim kamer en badkamers. Skoon en netjies! Sal graag weer hier kom bly.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Candice S
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Okt 2022

Neat, tidy and spacious, perfect! We were a family with small kids and elderly parents and both were well accommodated for. Near to shops and the beach, definitely coming back here!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Charmaine S
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Mei 2022

Enjoyed the stay. Will defnitely book Fynbos again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jolene G
Kort verblyf Gesin met tieners
4.8
Jan 2022

Baie lekker, gemaklik en sorgvry. Die huis het lekker spasie en is gerieflik geleë naby die see. Die kinders kon veilig stap in area en dis naby aan alles in Kleinmond. Ons het dit baie geniet. Die potte en panne benodig aandag en was nie heeltemal reg skoongemaak nie en dalk kan u daaraan dink om die dubbelbeddens se matrasse te vervang. Maar dit was baie lekker om in die Fynbos huis te bly en sal ons beslis weer daar kuier.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Abie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 27

Op LekkeSlaap 6 jaar

Vanaf
Vanaf R1 800
per nag (plek vir 8)
Vanaf
R1 800
per nag (plek vir 8)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 9de Straat 35, Kleinmond, 7195, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAQTj2PmZmY11JFoR71cbUEMOwHZ0muW6DtNSQMpMp2WoiOsTgPm?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 800 per nag (plek vir 8) 27 5 1 5 35 9th Street Kleinmond 7195 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.339335583609 19.021662969589

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang