Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Fynbos Holiday House

  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 9de Straat 35, Kleinmond, 7195, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 800 per nag (plek vir 8)

Beskrywing

Fynbos Holiday House is in Kleinmond geleë en bied gehalteverblyf vir 'n gesin of groep vriende wat op soek is na 'n rustige vakansiebestemming. Dit is binne maklike bereik van Kaapstad, talle winkels, restaurante en die strand geleë.

Die ruim dubbelverdiepinghuis beskik oor 2 slaapkamers en 'n solderarea en kan tot 8 gaste op 'n slag akkommodeer.

Die grondvloer beskik oor 2 slaapkamers en 2 badkamers. Die slaapkamers is toegerus met 'n dubbelbed in elkeen.

Die solderarea beskik oor 4 enkelbeddens en 'n badkamer met 'n stort, toilet en wasbak. Dit het 2 balkonne waar gaste die uitsigte kan bewonder.

Die kombuis is toegerus met alles wat gaste benodig vir 'n sorgvrye selfsorgverblyf, insluitend 'n stoof en oond, mikrogolf, yskas, 'n wasmasjien, skottelgoedwasser, koffie- en teemaakgeriewe, breekware en eetgerei.

Die oopplan-leefarea het gemaklike sitplek asook 'n kaggel en 'n TV met DStv.

Dit spog ook met 'n binnebraai-area waar gaste lekker saam 'n maaltyd kan voorberei.

Die eiendom het 'n dubbel, afstandbeheerde motorhuis vir veilige parkeerplek tydens gaste se verblyf, asook 'n omheinde, buite-area vir kinders om te speel.

Die huis is sowat 500 m vanaf staproetes en die see, en sowat 1 km vanaf die hoofswemstrand en winkelsentrum.

Kamer-opset

Kapasiteit: 8 Aantal kamers: 3 Aantal badkamers: 3
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Slaapkamer 3
Plek vir 4 mense
4 xEnkelbed / Driekwartbed
Badkamer 1
En-suite  - Slaapkamer 1
Stort, Bad, Toilet
Badkamer 2
En-suite  - Slaapkamer 2
Stort, Bad, Toilet
Badkamer 3
En-suite  - Slaapkamer 3
Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Malaria-vrye streek
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildkyk
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Stort
  • Seep

Eenheidgeriewe

  • Waaier
  • Kluis

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Gedeelde dstv
  • Tv

Opsomming van Resensie

4.5 uit 5van 27 resensies vir Fynbos Holiday House
Netheid
4.6/5
Diens
4.7/5
Ligging
4.1/5
Veiligheid
4.5/5
Waarde vir geld
4.6/5

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Abie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 27

Op LekkeSlaap 6 jaar

Ligging

  • 9de Straat 35, Kleinmond, 7195, Wes-Kaap
  • Gaste dink Fynbos Holiday House het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 800
per nag (plek vir 8)
Vanaf
Vanaf R1 800
per nag (plek vir 8)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 9de Straat 35, Kleinmond, 7195, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAQTj2PmZmY11JFoR71cbUEMOwHZ0muW6DtNSQMpMp2WoiOsTgPm?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 800 per nag (plek vir 8) 27 5 1 5 35 9th Street Kleinmond 7195 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.339335583609 19.021662969589

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang