Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

G02 Les Mouettes

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 38 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.6
Veiligheid
4.8
Anneke L
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2024

Kos vir die siel. Dit was ongelooflik lekker wegbreek vir ons en die uitsig is fenomenaal. Kan nie wag om weer terug te kom nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Suzette V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2024

Puik. G02 Les Mouettes is gemaklik met veilige parkering. Die eenheid was skoon en netjies en die uitsig asemrowend. Beslis 'n terugkeer kuierplek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
Lang verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2024

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Stefanie D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

Heerlik gerus, veilig en ligging is perfek. Baie lekker! Bespreek weer vir volgende jaar.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Natasha
G02 Les Mouettes
Dankie, bly julle het dit geniet.

Kristy-lee F
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

Beautiful comfy. In short I loved it!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Chantel N
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2024

Beste plek ooit. Ek is verlief op die plek. Dit was hemels. 'n Ware huisie by die see! Die uitsig is asemrowend. Die see is heeltyd in jou ore. Daar's alles wat jy nodig het. Plekkie is beautiful. Netjies en mooi uitgelê. Wil gou weer kom oorbly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Elize I
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2024

Gerieflik netjies en naby die see. Asemronde uitsig. Sal weer daar gaan bly. Lekker gebly. Gerieflik naby die see. Swembad en tuine is pragtig. Trappe en gangetjies is net effens donker in die dag.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Regina G
Lang verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2024

Heerlik gerus in 'n pragtige plek met 'n lewensgroot see-uitsig. 'n Pragtige, netjiese plekkie wat groot genoeg is vir ons as pensionarisse. Gerieflik op die grondvloer met 'n hysbak wat na die swembad gaan. 'n Lieflike see-uitsig. Vriendelike diens deur skoonmakers. Die duvet-voering is al gedoen en kan vervang word. Die toilet spoel net met 'n emmer, dink baie water word onnodig gemors as mens die toilet gewoonweg wil spoel. Dankie vir 'n oulike plek. Ons sal beslis weer kom kuier!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Cindy D
Kort verblyf Besigheidsreis
4.6
Apr 2024

Op die strand, stil en veilig. Ons het baie lekker gebly. Die woonstel is op die strand, en het alles wat 2 mense moontlik kan nodig kry.

Netheid
5.0
Diens
3.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Cecile B
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.6
Mrt 2024

Great location, but unit needs some attention. Great location, place was clean and tidy. However, the toilet doesn't flush properly, had to use a bucket, and the bedside lamps were flickering. The bedding was also clumpy. Nevertheless, had a good stay with my daughter and everything else was perfect.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Natasha Geverifieer

Eiendomme 38

Resensies 186

Op LekkeSlaap 5 jaar

Vanaf
Vanaf R950
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R950
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Compensation Beach Road 96B, Les Mouettes G02, Ballito, 4420, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA91f29ded56d38967ced98ee218e316c1e0b361eca36b3856657fb1e75f28ec37d07974d73547876d75fe57c6d691bbb2c4a4?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R950 per nag (plek vir 2) 38 5 1 5 96B Compensation Beach Road Les Mouettes G02 4420 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-20:00 09:00 -29.534411795817 31.222314884131

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang