Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

G02 Les Mouettes

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Natasha Geverifieer

Eiendomme 36

Resensies 177

Op LekkeSlaap 5 jaar

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 34 resensies vir G02 Les Mouettes
Netheid
4.8/5
Diens
4.5/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.8/5
Kristy-lee F - Sep 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kristy-lee F

Beautiful comfy.

In short I loved it!

Chantel N - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chantel N

Beste plek ooit. Ek is verlief op die plek.

Dit was hemels. 'n Ware huisie by die see! Die uitsig is asemrowend. Die see is heeltyd in jou ore. Daar's alles wat jy nodig het. Plekkie is beautiful. Netjies en mooi uitgelê. Wil gou weer kom oorbly.

Elize I - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elize I

Gerieflik netjies en naby die see. Asemronde uitsig. Sal weer daar gaan bly.

Lekker gebly. Gerieflik naby die see. Swembad en tuine is pragtig. Trappe en gangetjies is net effens donker in die dag.

Regina G - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Regina G

Heerlik gerus in 'n pragtige plek met 'n lewensgroot see-uitsig.

'n Pragtige, netjiese plekkie wat groot genoeg is vir ons as pensionarisse. Gerieflik op die grondvloer met 'n hysbak wat na die swembad gaan. 'n Lieflike see-uitsig. Vriendelike diens deur skoonmakers. Die duvet-voering is al gedoen en kan vervang word. Die toilet spoel net met 'n emmer, dink baie water word onnodig gemors as mens die toilet gewoonweg wil spoel. Dankie vir 'n oulike plek. Ons sal beslis weer kom kuier!

Cindy D - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cindy D

Op die strand, stil en veilig.

Ons het baie lekker gebly. Die woonstel is op die strand, en het alles wat 2 mense moontlik kan nodig kry.

Cecile B - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Cecile B

Great location, but unit needs some attention.

Great location, place was clean and tidy. However, the toilet doesn't flush properly, had to use a bucket, and the bedside lamps were flickering. The bedding was also clumpy. Nevertheless, had a good stay with my daughter and everything else was perfect.

Thys K - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Thys K

Lekker ontspan.

Lekker gebly, beddegoed redelik opgebruik.

John H - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
John H

Lekker.

Lekker plek. Sal weer gaan.

Bronwan F - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bronwan F

Uitstekend.

Die woonstel was baie gerieflik en ons het 'n wonderlike tyd gehad. Ons sal definitief terug wees. Net 'n paar goed uitwys: Toilet flush nie ordentlik nie. Die dakwaaier raas baie. Bedlampliggie het 'n kragprobleem, hy bly flikker en dan evensueel gaan hy aan. Weereens, dit was 'n lekker wegbreek gewees. Baie dankie.

Henco S - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Henco S

Baie lekker.

Voorstelle wat julle die eienaar kan gee is dat dit dalk tyd is vir 'n nuwe matras en dat die toilet se spoel swak is. Moes 'n paar keer 'n emmer gebruik, maar verder is alles reg.

Karel L - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karel L

Beste wegbreek in jare.

Ons verblyf by G02 Les Mouettes was "amazing" gewees. Dit is skoon, vriendelike diens, mens kan nie vir meer vra as wat julle gebied het nie. Die swembad is so mooi skoon en aangenaam om in te swem. Die huishulp wat daagliks inkom is baie vriendelik en behulpsaam en maak altyd seker dat die venstertjies op die balkon skoon is sodat ons die see mooi kon sien. Dis die perfekte verblyf, jy kan die see en die swembad sien, groot deure so daar is altyd vars lug in die vertrek. Julle kan dalk aandag gee aan die toilet, die toilet spoel glad nie mooi nie, jy moet maar met 'n emmertjie wegspoel, anders is als 100%. Julle gaan ons vir seker weer sien, dit is nie die laaste keer wat ons Les Mouettes gaan besoek nie. Dankie vir 'n onvergeetlike vakansie.

G02 Les Mouettes se terugvoer

Baie dankie vir jul positiewe terugvoer. Dit word opreg waardeer. Ek kan jul verseker met jul volgende kuier werk die toilet perfek.

G02 Les Mouettes
Tessa B - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tessa B

Die plekkie was presies soos op die foto's. Dit het die mooiste see-uitsig.

Ons het elke oomblik geniet! Die see-uitsig was ongelooflik mooi. Dit was so rustig en privaat. Net 'n paar tree dan is jy op die strand. Baie dankie vir puik diens en 'n pragtige plekkie! Ons sal definitief weer kom.

G02 Les Mouettes se terugvoer

Baie dankie Tessa, ons waardeer jou terugvoering. Kom gerus weer.

G02 Les Mouettes
Yvonne B - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Yvonne B

Was baie lekker gewees.

Was baie lekker gewees. Sal definitely weer by hulle boek.

G02 Les Mouettes se terugvoer

Baie dankie. Kom gerus weer.

G02 Les Mouettes
Averil P - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Averil P

Heerlike vakansie in 'n pragtige skoon, mooi plek.

GO2 Les Mouettes het al ons beste wense oortref. Dit is baie modern en stylvol met vriendelike diens.

G02 Les Mouettes se terugvoer

Baie dankie; kom kuier gerus weer.

G02 Les Mouettes
Charles M - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Charles M

Value for money, great view of ocean and beach.

Recommend for anyone.

Johan N - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Johan N

Lovely stay in a beautiful apartment with a view to die for.

G02 Les Mouettes is a lovely apartment suitable for two people. It is ideally located with easy access to the beach and shopping facilities. The apartment is serviced daily by friendly staff. The entire complex is safe with secure parking. The apartment is sufficiently accessorised and everything is in fine working order. The only uncomfortable bit is that we had to vacate the apartment at 8am in the morning whilst the terms and conditions stated 9am. Even 9 am is quite early to vacate an apartment and a bit of a downer after a lovely holiday.

Sampie D - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sampie D

Uitstekende ligging.

Uitstekende ligging reg op die strand met pragtige see-uitsig, goeie leefarea en veilig. Sal definitief aanbeveel.

Anonieme gas - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
1/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anonieme gas
Aniska L - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Aniska L

Ons het net 'n paar dae gebly vir 'n kompetisie wat plaas gevind hetb in Durban en het dus nie baie tyd deurgebring by die huisie self nie.

Baie lekker gebly. Daar is 'n paar goedjies wat kan aandag geniet net om die verblyf tops te maak. Daar was nie skottelgoedwasseep of wasbak-lappie vir die kombuis nie. Die waaier het bietjie aandag nodig, lawaai nogals erg. Die toilet spoel nie goed nie. Verder het ons baie lekker gebly en die huisie, die ligging en wat hy bied, baie geniet!

Janke M - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Janke M

Gerieflik, aangenaam, rustig, mooi.

Was 'n baie aangename ligging, is op die parkeer vlak en kantoor grondvloer wat baie gerieflik is vir as iemand 'n voetprobleem het. Net jammerte ons nie vooraf geweet het nie by die hekkie uit op die loopvlak tot op die dag toe ons die sleutels gekry het nie. Die plek is gerieflik met die nodige gemak wat mens nodig het vir 'n vakansie met 2 mense.

Marieta S - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
1/5
Marieta S

Kort opgradering in terme van kombuisware spesifiek breekware, vuilgoeddrom, broodblik. Dreins geblok in stort, en kombuis. Toilet spoel nie weg nie.

Buitestoele op stoep is 'n seeroog. Opgradering is nodig in die plek.

Lara M - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lara M

Brilliant.

Friendly staff, happy environment.

Colin A - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Colin A

Fantastic self-catering apartment on the beachfront.

This beachfront apartment is a perfect place to relax and enjoy the beach and other amenities offered in Ballito and surrounds. The property is well maintained and is equipped with everything for a comfortable self catering stay.

G02 Les Mouettes se terugvoer

Thank you. We are happy you enjoyed your stay.

G02 Les Mouettes
Val R - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Val R

Beautiful setting and very pleasant accommodation.

Ballito never disappoints! Everything you need is nearby and the promenade is a real pleasure for runs and walks along the beach.

G02 Les Mouettes se terugvoer

Thank you; please come again.

G02 Les Mouettes
Kwazi H - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kwazi H

Peaceful.

Very peaceful stay I had, the place is very clean and quiet. I would definitely recommend it to other friends.

G02 Les Mouettes se terugvoer

Thank you.

G02 Les Mouettes
Marlouise S - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marlouise S

Kom beslis weer.

Baie netjies. Bure baie vriendelik, was ons 2de keer daar en kom beslis weer.

G02 Les Mouettes se terugvoer

Baie dankie, ons waaardeer. Kom gerus weer.

G02 Les Mouettes
Santa F - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Santa F

Rustigheid waarna ek gesoek het.

Ek wou wegbreek van die daaglikse verantwoordelikhede, en het dit hier by Les Mouettes gekry. Die eenheid is gerieflik ingerig, reg teen die strand en het 'n pragtige uitsig oor die see.

Jaco L - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jaco L

Baie lekker.

Baie goed geleë. Teen die strand. Parkeerplek is ook gerieflik. Die woonstel is baie netjies en skoon.

Christine D - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christine D

Ideale verblyf.

Perfekte woonstel! Dis in 'n baie skoon en mooi woonstelblok. Baie veilig. Dis klein, maar het als wat mens nodig het. Sal enige tyd teruggaan! Ns. Die toilet spoel wel nie lekker nie en die WiFi het ophou werk.

Christa D - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christa D

Puik!

Die blyplek was perfek! Net een negatiewe punt - die toilet werk nie na behore nie.

Marlouise S - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marlouise S

Fantasties.

Julle sien ons beslis binnekort weer!

G02 Les Mouettes se terugvoer

Baie dankie. Ons sien uit na jul volgende kuier

G02 Les Mouettes
Marise H - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marise H

Awesome plekkie vir 'n couple.

Ons sal beslis weer na G02 Les Mouettes toe gaan. Dit is so skoon en netjies die view is amazing en het alles wat jy nodig het. Reg teen die strand stap net uit by die kompleks se hekkie en die lekker warmswembad is ook amazing.

Michelle B - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Michelle B

Fantasties lekker.

Was elke sent werd, baie netjies en loop afstand van alles af.

Charmaine C - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Charmaine C

Lekkerste kuiertjie! Beslis die beste.

Alles was net perfek! Perfekte bly plek vir 'n couple. Selfs as jy 'n klein kind het sal dit perfek werk. Ons het 'n klein seuntjie gehad en ons het al 3 baie lekker gekuier.

G02 Les Mouettes se terugvoer

Baie dankie vir jul positiewe terugvoer. Kom kuier gerus weer.

G02 Les Mouettes
Vanaf
Vanaf R950
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R950
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Compensation Beach Road 96B, Les Mouettes G02, Ballito, 4420, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA91f29ded56d38967ced98ee218e316c1e0b361eca36b3856657fb1e75f28ec37d07974d73547876d75fe57c6d691bbb2c4a4?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R950 per nag (plek vir 2) 34 5 1 5 96B Compensation Beach Road Les Mouettes G02 4420 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-20:00 09:00 -29.534411795817 31.222314884131

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang