Gabbys Cottage Guesthouse
Beskrywing
Dié woonstel bied slaapplek aan 2 gaste en het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Ander geriewe sluit lugversorging, 'n sitarea en 'n kombuisie met 'n yskas, mikrogolfoond en stoof in. Daar is ook 'n TV met DStv, 'n stoep en 'n privaat ingang in.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Badkamer
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Huisreëls
Let asb. op dat Eenheid 1 net slaapplek vir 2 volwassenes en 2 kinders onder 12 jaar het.
'n Wasgoeddiens kan gereël word.
Let asb. op dat Eenheid 3 slegs 2 volwassenes en 1 kind onder die ouderdom van 12 jaar kan akkommodeer.
Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Dié woonstel bied slaapplek aan 2 volwassenes en 1 kind, en het 'n koningingrootte-bed, 'n enkelbed vir 'n kind onder 12 jaar, en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Ander geriewe sluit lugversorging, 'n sitarea en 'n kombuisie met 'n yskas, mikrogolfoond en stoof in. Daar is ook 'n TV met DStv, WiFi, 'n stoep en 'n privaat ingang in.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
1 x Kinderbed vir 1
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Huisreëls
Let asb. op dat Eenheid 1 net slaapplek vir 2 volwassenes en 2 kinders onder 12 jaar het.
'n Wasgoeddiens kan gereël word.
Let asb. op dat Eenheid 3 slegs 2 volwassenes en 1 kind onder die ouderdom van 12 jaar kan akkommodeer.
Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Dié woonstel bied slaapplek aan 2 volwassenes en 2 kinders en het 'n koningingrootte-bed en 'n slaapbank vir 2 kinders onder die ouderdom van 10. Ander geriewe sluit 'n en suite-badkamer met 'n stort, lugversorging, 'n sitarea en 'n kombuisie met 'n yskas, mikrogolfoond, stoof en oond in. Daar is ook 'n TV met DStv, 'n stoep en 'n privaat ingang in.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
1 x Kindermatras vir 2
Badkamer
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Huisreëls
Let asb. op dat Eenheid 1 net slaapplek vir 2 volwassenes en 2 kinders onder 12 jaar het.
'n Wasgoeddiens kan gereël word.
Let asb. op dat Eenheid 3 slegs 2 volwassenes en 1 kind onder die ouderdom van 12 jaar kan akkommodeer.
Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Kapasiteit: 8 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Gascony-singel 24, Helicon Heights, Bloemfontein, 9300, Vrystaat
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang