Gabbys Cottage Guesthouse
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
5/5
Pedro Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 33
Op LekkeSlaap 7 jaar
Opsomming van Resensie
Jacques H - Sep 2024
Algehele gradering
Fantastic.
Julie H - Aug 2024
Algehele gradering
Wonderlike verblyf.
Gabbys Cottage Guesthouse se terugvoer
Liewe Julie
Baie dankie vir jou pragtige terugvoer! Ons is so opgewonde om te hoor dat jy jou verblyf by Gabbys Cottage Guesthouse so geniet het. Dit maak ons harte warm om te weet dat die sorg en moeite wat ons in die kamers sit, so waardeer word.
Ons streef daarna om elke gas se verblyf besonders en onvergeetlik te maak, en dit is wonderlik om te hoor dat jy dit so ervaar het. Ons hoop om jou binnekort weer by ons te verwelkom!
Vriendelike groete
Gabbys Cottage Guesthouse
Jessie J - Jun 2024
Algehele gradering
Fancy and comfortable rooms. Very beautiful.
Gabbys Cottage Guesthouse se terugvoer
Thank you for your positive feedback, Jessie. It motivates us to maintain and continually improve the high standards we strive for. We hope to have the pleasure of welcoming you back to Gabbys Cottage Guesthouse in the future. Thank you once again for your kind words and for choosing to stay with us.
Zelna V - Apr 2024
Algehele gradering
10/10!
Gabbys Cottage Guesthouse se terugvoer
Baie dankie vir julle wonderlike terugvoer, Zelna. Ons is verheug om te hoor dat julle 'n aangename verblyf gehad het. Julle vriendelike woorde oor ons vriendelike diens, netjiese en skoon akkommodasie, en algehele ervaring beteken baie vir ons. Ons sien uit daarna om julle in die toekoms weer
terug te verwelkom na Gabbys Cottage Guesthouse.
Steve O - Mrt 2024
Algehele gradering
Great spot for overnight stay on travels to and from the Cape.
Gabbys Cottage Guesthouse se terugvoer
Thank you so much, Steve, for your wonderful review! We're thrilled to hear that you enjoyed your stay at Gabbys Cottage Guesthouse. It's great to know that our location, cleanliness, and amenities met your expectations and provided you with a comfortable stop on your travels to and from the Cape. We hope to welcome you back soon!
Nicoleen L - Feb 2024
Algehele gradering
Uitstekend akkommodasie en sal vir seker weer daar gaan bly.
Gabbys Cottage Guesthouse se terugvoer
Goeie dag, Nicoleen.
Baie dankie vir jou pragtige resensie, dit maak ons baie trots as gashere en die moeite werd om wonderlike gaste soos julle te kon huisves. Dit was 'n voorreg om julle hier by ons te verwelkom. Ons sien uit na jul terugkeer.
Vriendelike Groete
Gabbys Cottage Guesthouse
Alan R - Aug 2024
Algehele gradering
Good place to stay over in Bloem.
Gabbys Cottage Guesthouse se terugvoer
Dear Alan
Thank you so much for taking the time to share your thoughts about your stay at Gabbys Cottage Guesthouse. I am glad to hear that you found our guesthouse clean, comfortable, and convenient.
I apologise that our location did not meet your expectations. We understand that sometimes the location might not be a perfect fit for everyone, and I’m sorry this was the case for you. We are continuously working on improving our services and amenities, and your feedback is invaluable in helping us do so.
Regarding the internet-based TV, we will look into ways to make it more user-friendly for our guests in the future.
Thank you once again for staying with us, and I hope we will have the opportunity to host you again, maybe in a location that suits your needs a bit better.
Warm regards
Gabbys Cottage Guesthouse
Kevin A - Des 2023
Algehele gradering
Great location and well appointed room. We would recommend Gabby's.
Gabbys Cottage Guesthouse se terugvoer
Hi Kevin.
We want to express our heartfelt gratitude for choosing to stay with us. Your presence was truly a pleasure, and we appreciate the positive energy you brought to our establishment. Thank you for being a fantastic guest – we look forward to welcoming you back soon!
Dirk V - Des 2023
Algehele gradering
Lekker om na lang rit daar te kon oornag.
Gabbys Cottage Guesthouse se terugvoer
Baie dankie vir jou pragtige resensie, Dirk.
Dit was ons voorreg om julle te ontmoet en te huisves. Ons sien uit daarna om jul terug te verwelkom in die toekoms.
Vriendelike Groete
Gabbys Cottage Guesthouse
Pieter D - Des 2023
Algehele gradering
Huis weg van huis af.
Gabbys Cottage Guesthouse se terugvoer
Goeie dag, Pieter.
Baie dankie vir jou resensie. Dit was ons voorreg om jou en jou dogter te ontmoet en te huisves.
Groete
Gabbys Cottage Guesthouse
Marita T - Okt 2023
Algehele gradering
Wow wow wow!
Gabbys Cottage Guesthouse se terugvoer
Baie dankie vir jou resensie, Marita.
Dit was so lekker om vir jou te huisves.
Ons hoop om jou gou weer terug te verwelkom.
Leanne H - Sep 2023
Algehele gradering
One of the best guesthouses we've stayed at!
Gabbys Cottage Guesthouse se terugvoer
Goeie dag, Leanne. Dankie vir jou wonderlike resensie en prag beskrywing van ons gastehuis en geriewe wat julle geniet het by Gabbys Cottage Guesthouse. Dit was 'n plesier om julle te ontmoet en akkommodeer. Ons sien daarna uit om jul binnekort weer in ons gastehuis te verwelkom. Groete Gabbys Cottage Guesthouse
Apie R - Sep 2023
Algehele gradering
Home away from home.
Gabbys Cottage Guesthouse se terugvoer
Baie dankie vir jou pragtige resensie, Apie.
Dit was ons voorreg om julle te ontmoet en te huisves. Ons sien uit daarna om jul terug te verwelkom by Gabbys Cottage Guesthouse.
Willem M - Jul 2023
Algehele gradering
Fantastiese verblyf en great gashere.
Gabbys Cottage Guesthouse se terugvoer
Baie dankie vir jou resensie Willem.
Ons was so bevoorreg om jou en Liezl te kon huisves. Ons sien uit daarna om jul weer te verwelkom hier by Gabbys Cottage Guesthouse. Groete
Paul S - Jun 2023
Algehele gradering
Baie skoon. Wonderlike plek.
Gabbys Cottage Guesthouse se terugvoer
Baie dankie vir jou resensie, Paul. Dit was 'n voorreg om jul te ontmoet en te huisves. Ons sien uit na jul terugkeer na Gabbys Cottage Guesthouse. Groete
Werner L - Jan 2023
Algehele gradering
Fantasties.
Gabbys Cottage Guesthouse se terugvoer
Baie dankie vir jou resensie Werner.
Ons sien uit daarna om jou weer te huisves.
Hugo J - Jun 2023
Algehele gradering
Vriendelike diens, uiters skoon en net goed toegerus. Sal definitief aanbeveel.
Gabbys Cottage Guesthouse se terugvoer
Baie dankie vir jou resensie Hugo.
Dit was ons voorreg om julle te verwelkom hier by Gabbys Cottage Guesthouse. Ons sien uit daarna om jul weer te huisves.
Eric W - Apr 2023
Algehele gradering
Gabbys Cottage is a jewel in Bloemfontein.
Gabbys Cottage Guesthouse se terugvoer
Thank you for taking the time to review us Eric. We are delighted you enjoyed your stay here with us. We take great pride in delivering only the best experience to each and everyone of our guests.
Gabbys Cottage Guesthouse
Cathie L - Okt 2022
Algehele gradering
Fantastiese ondervinding. Ek sal Gabby's enige tyd aanbeveel!
Cathie L - Okt 2022
Algehele gradering
Ons het nou ons plek gekry waar ons sal oorslaap wanneer ons in Bloemfontein is.
Gabbys Cottage Guesthouse se terugvoer
Hallo Cathie
Baie dankie vir jou fantastiese resensie. Ons is so bly julle het tuis gevoel hier by ons. Dit was wonderlik om vir julle te kon ontmoet en huisves.
Ons sien uit na jul terugkeer hier na Gabbys Cottage Guesthouse.
Vriendelike Groete
Rudi C - Jul 2022
Algehele gradering
Baie tevrede. Bo-gemiddelde standaarde!
Gabbys Cottage Guesthouse se terugvoer
Duisend dankies Rudi.
Dit was ons groot plesier om julle te kon huisves. Die gees was groot. Ons is jammer oor die bokke se verloor, maar dit was nogtans 'n uitstekende naweek vir eder en almal. Ons hoop ons sien jul weer.
Heleen V - Jun 2022
Algehele gradering
Voorwaar die beste gastehuis waar ek nog ooit gebly het.
Gabbys Cottage Guesthouse se terugvoer
Baie dankie vir die pragtige resensie Heleen.
Dit was 'n vooreg om jou en die familie te huisves.
Ons sien uit na jul terugkeer hier na ons.
Mrs Aidene V - Apr 2022
Algehele gradering
Wow what a beautiful place.
Gabbys Cottage Guesthouse se terugvoer
Hallo Aidene
Baie dankie vir die pragtige resensie. Dit was vir ons 'n groot plesier om julle hier by ons te kon huisves. Dit maak ons harte bly om te sien dat jul dit so geniet het. Ons sien uit na jul terugkeer.
Vriendelike Groete
Rinette V - Mrt 2022
Algehele gradering
Beste verblyf in BFN.
Gabbys Cottage Guesthouse se terugvoer
Baie dankie vir die mooi resensie Rinette. Dit was baie lekker om jou en Wian te kon ontmoet en huisves.
Jul is altyd welkom hier by ons.
Vernon K - Jan 2022
Algehele gradering
Uit die boeke fantasties.
Gabbys Cottage Guesthouse se terugvoer
Goeiedag Vernon
Baie dankie vir jou terugvoer. Dit was 'n groot plesier om jul te kon ontmoet. Ons sien uit na julle volgende besoek hier by ons. Groete
Joret O - Jan 2022
Algehele gradering
Wonderful hosts, beautiful place.
Gabbys Cottage Guesthouse se terugvoer
Hello Joret,
Thank you kindly for the review. We really loved hosting you and Uzuri.
Mlangeni G - Jun 2022
Algehele gradering
Very nice place, service is very good. Hosts are very friendly. We really enjoyed our stay.
Gabbys Cottage Guesthouse se terugvoer
Hi Mlangeni,
Thank you kindly for the positive feedback.
We enjoyed hosting you and hope to see you soon again.
Vera R - Des 2021
Algehele gradering
'n Welkome lafenis na 'n lang tog! Self ons Scottie-hondjie was in sy noppies. Pedro en Kevin se gasvryheid, die fyn detail waarmee die akkommodasie uitgerus is, die pragtige tuin en natuurlik die filterkoffie het alles bygedra tot 'n besliste weersiens-verblyf by Gabby's.
Lees meerGabbys Cottage Guesthouse se terugvoer
Goeiedag Vera,
Baie dankie vir die pragtige resensie. Ons is so bly dat jul ons plekkie geniet het. Dit was ons plesier om vir jul dit lekker rustig te maak, en om vir Fergus te kon ontmoet; hy was baie soet. Ek sit solank die koffie aan vir jul volgende besoek.
Chrisna A - Apr 2019
Algehele gradering
Die aandag aan detail is absoluut fantasties.
Gabbys Cottage Guesthouse se terugvoer
Baie dankie vir die pragtige resensie, Chrisna. Ons sien uit na jul volgende verblyf hier by ons.
Elvis S - Okt 2018
Algehele gradering
'n Besonderse verblyfervaring.
Christo N - Jan 2018
Algehele gradering
Perfekte oornagplek of langer ook.
Jill G - Aug 2018
Algehele gradering
Comfortable, with helpful hosts.
Eunice V - Nov 2017
Algehele gradering
Wat 'n wonderlike pophuisie om in tuis te gaan.
Gabbys Cottage Guesthouse se terugvoer
Baie Dankie Eunice,
Dit was wonderlik om jou, Fanie en klein Bobby te kon ontmoet. Dankie vir die mooi woorde. Hoop om jul gou weer te sien. Tot volgende keer.
Groete
Pedro Prinsloo
- Kapasiteit: 8 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Gascony-singel 24, Helicon Heights, Bloemfontein, 9300, Vrystaat
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang