Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Prys sluit in
Slaapkamer 1
B&B
Slaapkamer 2
B&B
Slaapkamer 3
B&B
Slaapkamer 4
B&B
Slaapkamer 5
B&B
Kamer 6 Selfsorg
Selfsorg
Huisreëls

Neem asb. kennis dat inkloktyd van 15:00 tot 19:00 is, vroeër inklok sal vooraf gereël moet word en mag nie vroeër as 12:00 wees nie.

Laat weet ons asb. wat jou geskatte aankomstyd is.

Ons aanvaar nie Inklok na 21:00 nie. Inklok na 19:00. moet vooraf gereël word.

Parkering vir sleepwaens en karavane moet vooraf gereël word, dit sal onderhewig wees aan beskikbaarheid.

As gevolg van die beskikbaarheid van parkeerplek, kan ons nie toerbusse met sitplek vir meer as 15 mense aanvaar nie.

Rook in kamers is verbode, daar is 'n aangewese rookarea. R1500 boete is betaalbaar indien rook in kamers gevind word.

Stiltetyd is tussen 22:00 en 07:00.

Troeteldiere word nie toegelaat nie.

George het waterbeperkings, gebruik water asb. spaarsamig.

Indien jy aan enige onetiese of onwettige aktiwiteite deelneem terwyl jy by Gables B&B bly, sal ons ongelukkig versoek dat jy die perseel verlaat en jou volle fooi wat vir jou verblyf gehef is, sal nie terugbetaal word nie.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
R 1 300
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 300
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 1 300
per nag, vir 2 mense
Bespreek

18 Soetewiede Road, Blanco, George, 6529, Wes-Kaap

Sien kaart
  • 15 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA277b9ee8290cd12813fb43cfd926a1fd165b8a001117b0ad3b5837de80ae6b1e6c7d3b293a41539c466a49b3a88fecbfa862?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 300 per nag, vir 2 mense 3 5 1 5 18 Soetewiede Road Blanco 6529 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-19:00 10:00 -33.9497806 22.403797
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang