Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Galjoenswaai @ Wamakersvlei Beach Farm

Selfsorg

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls

Gaste moet asb. hul eie drinkwater en swemhanddoeke saambring.
Warm water word deur gasgeisers voorsien.
Honde is teen 'n ekstra koste van R500 vir skoonmaak welkom indien dit vooraf gereël word.
Let dat die eienaar op die perseel woon.
Wamakersvlei Beach Farm is met geslotekringtelevisie toegerus en het 'n sekuriteitstelsel met gewapende reaksie.
Let asb. dat 'n grondpad na die verblyf lei. Gaste moet voor aankoms navraag oor die pad se toestand doen aangesien dit weens onvoorsiene omstandighede kan verander.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
R4 340
per nag, vir 6 mense
Vanaf
Vanaf R4 340
per nag, vir 6 mense
Vanaf
R4 340
per nag, vir 6 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hoefstraat, Dwarskersbos, 18 km vanaf Velddrif, 7365, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA1b2038884266e78db67e809f25abefd45c7259ee37984c9e76291103cf9a873717930437828203860fb909769a49c872c670?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R4 340 per nag, vir 6 mense Hoef Street Dwarskersbos 7365 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -32.651549 18.268841

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang