Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Gallery Inn

 2 Beskikbaar
 2 Beskikbaar
 2 Beskikbaar
 2 Beskikbaar
 2 Beskikbaar
 2 Beskikbaar
 2 Beskikbaar
Chalet vir 2
Vanaf
Vanaf R 700
per nag (plek vir 2)
  • Plek vir 2 mense
  • Alleenstaande Eenheid
  • Koninggrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Hierdie chalet het 'n slaapkamer, badkamer en 'n kombuisarea. Die slaapkamer het 'n koninggrootte-bed, 'n waaier, 'n TV met sekere DStv-kanale, en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak. Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, mikrogolfoond, ketel en broodrooster toegerus. WiFi is beskikbaar. Daar is 'n privaat braai voor elke chalet.

Oorsig van kamer/eenheid
Slaapplek vir 2 mense 1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koninggrootte-bed

Stort, Toilet

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
TV
Volledige kombuis
DStv
Braai
Buitelug
Braai
Stoep/Binnehof
Kombuis & eetkamer
Braai
Yskas
Volledige kombuis
Kombuisie
Mikrogolfoond
Stoof
Temperatuurbeheer
Waaier
Vermaak
DStv
TV
Prys sluit in

Selfsorg.

Huisreëls

- Let wel, daar is 'n grondpad wat na die akkommodasie lei. Gaste moet vooraf by die instansie navraag doen oor die toestand van die grondpad voordat hulle bespreek.
- Dagbesoekers wat nie gaste by die eenhede besoek nie: Hierdie besoekers moet 'n ingangsfooi by die hek betaal. Hierdie besoekers mag slegs tussen 08:00 en 17:00 op die perseel wees.
- Dagbesoekers wat gaste by die eenhede besoek: Elke eenheid mag 'n maksimum van 4 dagbesoekers ontvang wat elk 'n ingangsfooi moet betaal. Dagbesoekers mag slegs tussen 08:00 en 17:00 op die perseel wees en dagbesoekers mag nie by die eenehde afgelaai word nie. Eie vervoer word vereis of die dagbesoekers moet by diehoofhek afgelaai word waar gaste hulle dan kan ontvang.
'n Sleutel- en breekskadedeposito moet met aankoms in kontant betaal word. Die depostio sal terugbetaal word sodra gaste uitklok en die chalet nagegaan is. Indien die deposito via kredietkaart betaal is, sal dit binne 3-5 werksdae terugbetaal word.
- Wanneer gaste uitklok sal die eenhede deur die personeel nagegaan word en indien enige skade is of enige items is vermis, sal gaste verantwoordelik gehou word vir die skade en die vervanging van die evrmiste items. In hierdie geval sal die koste vanaf die sleutel- en breekskadedeposito verhaal word. Indien die skade of vermiste items se waarde die breekskadedeposito oorskrei sal gaste die nodige bedrag voor vertrek betaal.
- Geen gaste mag enige spasie op die perseel misbruik of gebruik in so 'n mate waar ander gaste verontrief word nie. Daar is geen toegang tot areas wat as Geen Toegang gemerk is nie.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
 2 Beskikbaar
 2 Beskikbaar
 2 Beskikbaar
 2 Beskikbaar
 2 Beskikbaar
 2 Beskikbaar
Chalet vir 4
Vanaf
Vanaf R 1 100
per nag (plek vir 4)
  • Plek vir 4 mense
  • Alleenstaande Eenheid
  • Koninggrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Hierdie chalet het 2 slaapkamers, 2 badkamers en 'n kombuisie. Die eerste slaapkamer het 'n koninggrootte-bed, en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak. Die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak. Die kombuisie is met 'n yskas-vrieskas, tweeplaatgasstoof, mikrogolfoond, ketel en broodrooster toegerus. Elke slaapkamer het 'n TV met sekere DStv-kanale en 'n waaier, WiFi is beskikbaar. Daar is 'n privaat braai voor elke chalet.

Oorsig van kamer/eenheid
Slaapplek vir 4 mense 2 Slaapkamers 2 Badkamers

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koninggrootte-bed

Stort

Slaapkamer

En suite

2

1 x Dubbelbed

Stort

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
TV
Volledige kombuis
DStv
Braai
Buitelug
Braai
Stoep/Binnehof
Kombuis & eetkamer
Braai
Yskas
Volledige kombuis
Kombuisie
Mikrogolfoond
Stoof
Parkeerplek & toegang
Privaat ingang
Temperatuurbeheer
Waaier
Vermaak
DStv
TV
Prys sluit in

Selfsorg.

Huisreëls

- Let wel, daar is 'n grondpad wat na die akkommodasie lei. Gaste moet vooraf by die instansie navraag doen oor die toestand van die grondpad voordat hulle bespreek.
- Dagbesoekers wat nie gaste by die eenhede besoek nie: Hierdie besoekers moet 'n ingangsfooi by die hek betaal. Hierdie besoekers mag slegs tussen 08:00 en 17:00 op die perseel wees.
- Dagbesoekers wat gaste by die eenhede besoek: Elke eenheid mag 'n maksimum van 4 dagbesoekers ontvang wat elk 'n ingangsfooi moet betaal. Dagbesoekers mag slegs tussen 08:00 en 17:00 op die perseel wees en dagbesoekers mag nie by die eenehde afgelaai word nie. Eie vervoer word vereis of die dagbesoekers moet by diehoofhek afgelaai word waar gaste hulle dan kan ontvang.
'n Sleutel- en breekskadedeposito moet met aankoms in kontant betaal word. Die depostio sal terugbetaal word sodra gaste uitklok en die chalet nagegaan is. Indien die deposito via kredietkaart betaal is, sal dit binne 3-5 werksdae terugbetaal word.
- Wanneer gaste uitklok sal die eenhede deur die personeel nagegaan word en indien enige skade is of enige items is vermis, sal gaste verantwoordelik gehou word vir die skade en die vervanging van die evrmiste items. In hierdie geval sal die koste vanaf die sleutel- en breekskadedeposito verhaal word. Indien die skade of vermiste items se waarde die breekskadedeposito oorskrei sal gaste die nodige bedrag voor vertrek betaal.
- Geen gaste mag enige spasie op die perseel misbruik of gebruik in so 'n mate waar ander gaste verontrief word nie. Daar is geen toegang tot areas wat as Geen Toegang gemerk is nie.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
 3 Beskikbaar
 3 Beskikbaar
 3 Beskikbaar
 3 Beskikbaar
 3 Beskikbaar
 3 Beskikbaar
 3 Beskikbaar
 3 Beskikbaar
Chalet vir 7
Vanaf
Vanaf R 1 925
per nag (plek vir 7)
  • Plek vir 7 mense
  • Alleenstaande Eenheid
  • Koninggrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Hierdie chalet het 2 slaapkamers, 1 badkamer en 'n kombuisie. Die eerste slaapkamer het 'n koninggrootte-bed en 'n dubbelbed. Die tweede slaapkamer het 'n koninggrootte-bed. Elke slaapkamer het 'n waaier. Die badkamer het 'n stort, bad, toilet en 'n wasbak. Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolfoond, ketel en broodrooster toegerus. Die leefarea het 'n ekstra matras, etenstafel, banke en 'n TV met sekere DStv-kanale. WiFi is beskikbaar. Daar is 'n privaat braai voor elke chalet.

Oorsig van kamer/eenheid
Slaapplek vir 7 mense 2 Slaapkamers 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Koninggrootte-bed

Slaapkamer

4

1 x Dubbelbed

1 x Koningingrootte-bed

Leefarea

1

1 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Stort, Bad, Toilet

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
TV
Volledige kombuis
DStv
Braai
Buitelug
Braai
Stoep/Binnehof
Kombuis & eetkamer
Braai
Yskas
Volledige kombuis
Kombuisie
Mikrogolfoond
Oond
Stoof
Parkeerplek & toegang
Privaat ingang
Temperatuurbeheer
Waaier
Vermaak
DStv
TV
Prys sluit in

Selfsorg.

Huisreëls

- Let wel, daar is 'n grondpad wat na die akkommodasie lei. Gaste moet vooraf by die instansie navraag doen oor die toestand van die grondpad voordat hulle bespreek.
- Dagbesoekers wat nie gaste by die eenhede besoek nie: Hierdie besoekers moet 'n ingangsfooi by die hek betaal. Hierdie besoekers mag slegs tussen 08:00 en 17:00 op die perseel wees.
- Dagbesoekers wat gaste by die eenhede besoek: Elke eenheid mag 'n maksimum van 4 dagbesoekers ontvang wat elk 'n ingangsfooi moet betaal. Dagbesoekers mag slegs tussen 08:00 en 17:00 op die perseel wees en dagbesoekers mag nie by die eenehde afgelaai word nie. Eie vervoer word vereis of die dagbesoekers moet by diehoofhek afgelaai word waar gaste hulle dan kan ontvang.
'n Sleutel- en breekskadedeposito moet met aankoms in kontant betaal word. Die depostio sal terugbetaal word sodra gaste uitklok en die chalet nagegaan is. Indien die deposito via kredietkaart betaal is, sal dit binne 3-5 werksdae terugbetaal word.
- Wanneer gaste uitklok sal die eenhede deur die personeel nagegaan word en indien enige skade is of enige items is vermis, sal gaste verantwoordelik gehou word vir die skade en die vervanging van die evrmiste items. In hierdie geval sal die koste vanaf die sleutel- en breekskadedeposito verhaal word. Indien die skade of vermiste items se waarde die breekskadedeposito oorskrei sal gaste die nodige bedrag voor vertrek betaal.
- Geen gaste mag enige spasie op die perseel misbruik of gebruik in so 'n mate waar ander gaste verontrief word nie. Daar is geen toegang tot areas wat as Geen Toegang gemerk is nie.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
Chalet vir 8
Vanaf
Vanaf R 2 000
per nag (plek vir 8)
  • Plek vir 8 mense
  • Alleenstaande Eenheid
  • Koningingrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Hierdie oopplan-chalet het 'n koningingrootte-bed en 6 enkelbeddens. Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, gasstoof, mikrogolfoond, ketel en broodrooster toegerus. Daar is 'n etenstafel met 8 stoele en 'n TV met sekere DStv-kanale. Daar is WiFi en 'n privaat braai voor elke chalet. Daar is 'n vol badkamer in 'n rondawel langs die chalet wat 'n bad, stort, toilet en 'n wasbak het.

Oorsig van kamer/eenheid
Slaapplek vir 8 mense 0 Slaapkamers 1 Badkamer

Leefarea

8

6 x Enkelbed / Driekwartbed

1 x Koningingrootte-bed

Badkamer

Stort, Bad, Toilet

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
TV
Volledige kombuis
DStv
Braai
Buitelug
Braai
Stoep/Binnehof
Kombuis & eetkamer
Braai
Yskas
Volledige kombuis
Kombuisie
Mikrogolfoond
Stoof
Temperatuurbeheer
Waaier
Vermaak
DStv
TV
Prys sluit in

Selfsorg.

Huisreëls

- Let wel, daar is 'n grondpad wat na die akkommodasie lei. Gaste moet vooraf by die instansie navraag doen oor die toestand van die grondpad voordat hulle bespreek.
- Dagbesoekers wat nie gaste by die eenhede besoek nie: Hierdie besoekers moet 'n ingangsfooi by die hek betaal. Hierdie besoekers mag slegs tussen 08:00 en 17:00 op die perseel wees.
- Dagbesoekers wat gaste by die eenhede besoek: Elke eenheid mag 'n maksimum van 4 dagbesoekers ontvang wat elk 'n ingangsfooi moet betaal. Dagbesoekers mag slegs tussen 08:00 en 17:00 op die perseel wees en dagbesoekers mag nie by die eenehde afgelaai word nie. Eie vervoer word vereis of die dagbesoekers moet by diehoofhek afgelaai word waar gaste hulle dan kan ontvang.
'n Sleutel- en breekskadedeposito moet met aankoms in kontant betaal word. Die depostio sal terugbetaal word sodra gaste uitklok en die chalet nagegaan is. Indien die deposito via kredietkaart betaal is, sal dit binne 3-5 werksdae terugbetaal word.
- Wanneer gaste uitklok sal die eenhede deur die personeel nagegaan word en indien enige skade is of enige items is vermis, sal gaste verantwoordelik gehou word vir die skade en die vervanging van die evrmiste items. In hierdie geval sal die koste vanaf die sleutel- en breekskadedeposito verhaal word. Indien die skade of vermiste items se waarde die breekskadedeposito oorskrei sal gaste die nodige bedrag voor vertrek betaal.
- Geen gaste mag enige spasie op die perseel misbruik of gebruik in so 'n mate waar ander gaste verontrief word nie. Daar is geen toegang tot areas wat as Geen Toegang gemerk is nie.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
Vanaf R 700
per nag (plek vir 2)
  • Kapasiteit: 41 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Plot 69 Roodekuil, Bela-Bela, 0480, Limpopo
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA86a07c0c9418099c6311ab4f38ab5b27df935b9abc3081bb7a8d8d39d53a3ef9f2962333f80782a51992bc71dc44b8a92482?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R700 per nag (plek vir 2) 19 5 1 5 Plot 69 Roodekuil Bela Bela 0480 Limpopo 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -24.954584766536 28.337286114693

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang