Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Galvin's House

Resensies

4.4/ 5

Gebaseer op 11 resensies

Baie goed

Netheid
4.1
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.2
Diens
4.5
Veiligheid
4.7
Suzette V
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Aug 2023

Huislik, warm en die mooiste uitsig. Die uitsig oor die see en die sonsondergang was asemrowend gewees. Die huis is huislik en warm en gee net genoeg ruimte vir 'n gesin. Die diens was baie goed gewees.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Johan N
Kort verblyf Saam met vriende
4.8
Aug 2024

Die huis is baie sentraal geleë met 'n mooi uitsig. Ons het baie lekker gebly in 'n huis met mooi uitsig.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ezette M
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.6
Mrt 2024

Comfortable stay. Our stay was pleasant. The carpets and furniture need a deep clean, though.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
3.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Dirk B
Kort verblyf Saam met vriende
3.4
Aug 2024

Heel rustig. Dit was aangenaam stil en rustig.

Netheid
3.0
Diens
3.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0

Zurika P
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.4
Sep 2023

Lekker gekuier, pragtige uitsig. Braaigeriewe nie voldoende nie.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Aimee G
Kort verblyf Gesin met klein kinders
3.4
Des 2023

Outside deck area with stunning view of the sunset over the ocean. Good location to explore the surrounding area. Had the most tasty roosterkoek made by the locals. Unspoilt beach, where we enjoyed a long walk.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
3.0
Diens
3.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0

Butha V
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Des 2022

Goed toegeruste "tipiese"'strandhuis. Gekuier vir 4 dae met 2 kinders, 19 en 12. Tipiese ouer strandhuis: van die dele kort wel 'n bietjie opknap en daar is matte regdeur (selfs in die hoofbadkamer) wat vir seker kan verander. Alles wat nodig is: gemaklike banke vir boeklees, groot oop skuifvensters vir seelug, seeuitsig oor die strand (verkyker) vanaf die reuse balkon. Dalk die onderste woonstel se onderdakparkering beskikbaar stel vir die boonste gaste. Sou aanbeveel om onder en bo saam te bespreek - die onderste eenheid het gas, wat handig sou wees met al die kragonderbrekings - daar is ongelukkig geen kragbystand of songeysers nie wat bietjie uitdagend is met 8 ure per dag sonder krag. Hilda is fantasties - altyd om die draai om te help. Dalk 'n foto van die braai geriewe langs die huis bysit.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Laurie V
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Sep 2022

Oulik. Gesellig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Belinda F
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Feb 2022

Absoluut fantasties. Baie lekker, groot huis. Baie gerieflik. Ons het baie lekker gebly, dis nie ver van die see af nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Sakkie T
1 nag Saam met vriende
4.2
Sep 2022

Gerieflik en gemaklik. Die huis is baie mooi geleë met 'n mooi uitsig op die see in 'n stil area met 'n baie lekker buite balkon vir kuier om 'n glasie in die aand.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.5/5

Hilda Geverifieer

Eiendomme 5

Resensies 39

Op LekkeSlaap 2 jaar

Vanaf
Vanaf R1 450
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R1 450
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Seesigweg 24, Louis Rood, Strandfontein, 8149, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA698b40c091cecd547c0e3e176d69d8cbc986d305d881a3991e8d58eb5bc2afe60e2ed664740132ebef251c8d5945c8211643?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 450 per nag (plek vir 4) 11 5 1 5 24 Seesig Road Louis Rood 8149 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -31.752291542557 18.228273960973

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang