Galvin's House
Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.
Prys sluit in
- Selfsorg
Breekskadedeposito
'n Terugbetaalbare breekskadedeposito van R1000 moet direk aan die eiendom betaal word.
Huisreëls
- Rook is verbode binnenshuis. Indien u hierdie reël oortree is daar 'n boete betaalbaar.
- Ongelukkig word troeteldiere nie toegelaat nie.
- Galvin's House het nie WiFi-toegang nie.
- Let asb. dat dele van die verblyf via trappe bereik word en dus nie geskik mag wees vir jong kinders, bejaardes of gaste met gestremdhede nie.
- Alle kansellasies is onderhewig aan 'n 15%-kansellasiefooi.
- Die breekskadedeposito moet voor aankoms betaal word en sal 7 dae na die uitklokdatum terugbetaal word indien alles in orde is.
- Partytjies of besoekers word nie toegelaat nie. Indien gaste hierdie reël oortree, sal hulle gevra word om die perseel te ontruim.
- Slegs die aantal gaste wat die eiendom akkommodeer word toegelaat, indien 'n ekstra gas sonder toestemming gebring is, sal jy die heffing moet betaal met inklok of uitklok.
- Alle ouderdomme, van babas tot volwassenes, word as 'n persoon beskou wanneer bespreek word.
- Geen kinders onder 21 word alleen gelaat om sonder 'n volwassene te oornag nie.
- Geen dagbesoekers word toegelaat mits vooraf reëlings getref word nie.
Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Seesigweg 24, Louis Rood, Strandfontein, 8149, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang