Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Gannaga Lodge

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 166 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.7
Veiligheid
4.8
Selenta D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2025

Lekker gebly en geslaap in 'n pragtige ligging! Ons het ons verblyf by Gannaga baie geniet. Al die personeel was baie vriendelik en behulpsaam. Kos was heerlik met verskeie interessante opsies om van te kies. Kamer in die stalle was skoon en netjies met 'n koffiestasie en 'n haardroër.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Robert
Gannaga Lodge
Baie dankie vir julle mooi terugvoer! Ons is so bly om te hoor dat julle verblyf by Gannaga aangenaam was. Dit was vir ons 'n plesier om julle te akkommodeer. Ons personeel sal verseker trots wees op die komplimente, en ons is bly julle het die kos en fasiliteite geniet. Ons hoop om julle weer in die toekoms te verwelkom!

Jacobus V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2024

Wat 'n ondervinding. Fantasties. Die kersete (het die lamsnek en hoenderpasty gehad) was uitstaande.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Robert
Gannaga Lodge
Baie dankie vir die positiewe terugvoer! Ons is so bly om te hoor dat jy die kersete geniet het, en dat die lamsnek en hoenderpasty uitstaande was. Ons waardeer dit baie dat jy tyd geneem het om jou ervaring te deel, en ons sal beslis voortgaan om ons geregte van hoë gehalte te lewer. Ons hoop om jou weer te verwelkom in die toekoms!

Johann C
1 nag Gesin met tieners
5.0
Des 2024

Heerlike verblyf. Heerlik gebly. Asemrowende natuurskoon.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Robert
Gannaga Lodge
Baie dankie vir die mooi woorde! Ons is so bly om te hoor dat jy die asemrowende natuurskoon geniet het en dat jy 'n heerlike verblyf gehad het. Ons is trots op die pragtige omgewing en is bly dit het bygedra tot jou ervaring. Ons hoop om jou weer in die toekoms te verwelkom!

Lizanne H
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Des 2024

Juweel in die middel van nêrens. Wat 'n lieflike klein juweel bo-op die Gannaga-pas. Die 2 aande was heerlik en die Karoo Boerekos was nie te versmaai nie. Daar kan lofliedere gesing word oor die soetpampoen. Enigste probleem is dat daar geen aanwysingsbordjies is as jy vanaf Ceres kom nie. Die eerste bordjie is by die afdraai na die Gannaga-pas. Daar is geen selfoonopvangs in die hele Tankwa Nasionale Park nie, en as jy sonder 'n GPS ry, is Google Maps of Waze nie voldoende nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Silke G
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2024

Bietjie luuksheid, bietjie verlatenheid. Gannaga is 'n bietjie luuksheid in 'n rowwe terrein. Wit linne slaap lekkerder as jy stof van jou af moes afwas op die reis daarheen. Ons was al 'n paar keer by Gannaga en het al in al die akkommodasie opsies gebly. Almal was heerlik. Vir vinnige kuiers op die motorfiets is die gerief van 'n restaurant, kroeg en vuurherd heerlik. Vir langer bly, verkies ons die selfsorg, en bietjie eenkant van die kliphuis. Die Tankwa is spesiaal en 'n terugblik vanaf die Gannaga-pas oor die verlate vlaktes laat jou asem wegslaan, en net oor die bult wag 'n bietjie luuksheid.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lizelle S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2024

Absoluut fantasties. Baie lekker, veilig, vriendelike mense en boonop is die omgewing stunning.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Willie V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2024

Rus en vrede in die oopveld gevind en tyd verwyl met besondere mense. Ons verblyf was onvergeetlik. Die natuur is ongerep en ons verblyf het talle herinneringe herroep van ons kinderjare op Oupa se plaas, veral donkiestook!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Nicki S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2024

I would happily recommend Gannaga Lodge. The lodge is in a spectacular place - very remote with wonderful views. We were made very welcome and were very comfortable in our room. Sundowners on the deck are a must!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Willem M
1 nag
5.0
Mrt 2024

Some of the greatest food, venue and staff you will ever find. Bucket list venue and experience.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Chrisna Smit S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2024

Hier kry jy rus vir liggaam, siel en gees! Mooiste omgewing om net te sit, asem te. Een aand te min. Sal beslis weer op julle stoep kom sit!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Robert Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 166

Op LekkeSlaap 9 jaar

Vanaf
Vanaf R 1 150
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 1 150
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 26 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 13:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Agterkop, Middelpos, Calvinia, 8193, Noord-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAALnMdZ6WHu0sEpebCkz0HMf0PgJXHBE2Djy0omnDIzjJhBjqIYX?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 150 per nag, vir 2 mense 166 5 1 5 Agterkop Middelpos 8193 Noord-Kaap 021 201 8901 13:00-20:00 10:00 -32.110352766677 20.121760368347

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang