Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Gannaga Lodge

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 159 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.7
Veiligheid
4.8
Silke G
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2024

Bietjie luuksheid, bietjie verlatenheid. Gannaga is 'n bietjie luuksheid in 'n rowwe terrein. Wit linne slaap lekkerder as jy stof van jou af moes afwas op die reis daarheen. Ons was al 'n paar keer by Gannaga en het al in al die akkommodasie opsies gebly. Almal was heerlik. Vir vinnige kuiers op die motorfiets is die gerief van 'n restaurant, kroeg en vuurherd heerlik. Vir langer bly, verkies ons die selfsorg, en bietjie eenkant van die kliphuis. Die Tankwa is spesiaal en 'n terugblik vanaf die Gannaga-pas oor die verlate vlaktes laat jou asem wegslaan, en net oor die bult wag 'n bietjie luuksheid.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Okkie O
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2024

Absoluut fantasties. Baie lekker, veilig, vriendelike mense en boonop is die omgewing stunning.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Willie V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2024

Rus en vrede in die oopveld gevind en tyd verwyl met besondere mense. Ons verblyf was onvergeetlik. Die natuur is ongerep en ons verblyf het talle herinneringe herroep van ons kinderjare op Oupa se plaas, veral donkiestook!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Nicki S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2024

I would happily recommend Gannaga Lodge. The lodge is in a spectacular place - very remote with wonderful views. We were made very welcome and were very comfortable in our room. Sundowners on the deck are a must!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Willem M
1 nag
5.0
Mrt 2024

Some of the greatest food, venue and staff you will ever find. Bucket list venue and experience.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Chrisna Smit S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2024

Hier kry jy rus vir liggaam, siel en gees! Mooiste omgewing om net te sit, asem te. Een aand te min. Sal beslis weer op julle stoep kom sit!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Erna R
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Jun 2024

Pragtig en heerlik. Ons het heerlik gebly in die kliphuisie, wat pragtige uitsigte het, asook alles wat 'n mens nodig het. Die mense is baie vriendelik en die diens is goed.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Anonieme gas
1 nag Gesin met tieners
4.4
Sep 2024

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Gillian K
1 nag Saam met lewensmaat
3.8
Sep 2024

Peaceful and beautiful. Gannaga Lodge was out of the ordinary. We loved the remoteness and rustic vibe. True simple Karoo hospitality. Food was great. Staff were very attentive. We had a wonderful stay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0

Magrieta D
1 nag
3.8
Jul 2024

Nie meer op die standaard wat dit was nie. Lekker gebly. Tekortkomings: Aircon foutief, geen vullisdrom in kamer, buffetontbyt sluit nie bacon, eiers, wors, ens. in nie. Koffiegeriewe melk ontbreek, ander kamer suur melk.

Netheid
3.0
Diens
3.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Robert Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 159

Op LekkeSlaap 9 jaar

Vanaf
Vanaf R 1 170
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 1 170
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 26 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 13:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Agterkop, Middelpos, Calvinia, 8193, Noord-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAALnMdZ6WHu0sEpebCkz0HMf0PgJXHBE2Djy0omnDIzjJhBjqIYX?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 170 per nag, vir 2 mense 159 5 1 5 Agterkop Middelpos 8193 Noord-Kaap 021 201 8901 13:00-20:00 10:00 -32.110352766677 20.121760368347

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang