Ganora Guest Farm & Excursions
Beskrywing
Hierdie kamers is standaard, teenaan mekaar en bied B&B-verblyf, elk met sy eie privaat ingang. Kamer 1 het 'n koningingrootte-bed en 'n oopplan-en suite-badkamer met 'n stort, ingeslote toilet en wasbak. Kamers 2, 3, 4 en 6 het elk 2 enkelbeddens. Kamers 3, 4 en 6 se beddens kan ook opgemaak word as koninggrootte-beddens op versoek. Hierdie kamers het elk 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en wasbak. Elke kamer het tee- en koffiemaakgeriewe en 'n onderdakstoep met 'n piekniekbankie.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Dienste & geriewe
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
B&B.
Huisreëls
- Let asb. dat daar 'n grondpad is wat na die instansie lei. Gaste moet asb. navraag doen rakende die toestand van die pad voor bespreking.
- Kinders tussen 0 en 12 betaal 50% van die deeltarief.
- Kinders tussen 13 en 18 betaal 100% van die deeltarief.
- Aandete is beskikbaar mits dit vooraf bespreek word.
- Gaste in die Khoi-San Kothuis en die kampeerterrein kan etes bespreek teen ekstra koste indien hulle nie die selfsorggeriewe wil benut nie.
- 'n Voertuig met 'n hoë grondvryhoogte en/of 'n 4x4-karavaan word aanbeveel vir gaste in die Boskampeerterrein.
Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Ontbyt ingesluit. Daar is 3 groter en suite-slaapkamers met of 'n koninggrootte- of 2 enkelbeddens. Die kamers is uiters gerieflik en is waar die voormalige enjinkamer, hoenderhoek en steenkoolkamer was. Dié kamers bied 'n uitsig oor die landerye waar skape van tyd tot tyd wei. Daar is 'n slaapbank in sekere van die kamers waar klein kinders kan bly teen ekstra koste. Elkeen het ’n privaat ingang. Elke kamer het ’n stort in die en suite-badkamer en daar is tee- en koffiemaakgeriewe. Gaste kan gerus die swembad, tuin en gemerkte stap- en fietsryroetes gebruik of op ’n begeleide toer van die rotskuns, fossiele of medisinale plante gaan.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Dienste & geriewe
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
B&B.
Huisreëls
- Let asb. dat daar 'n grondpad is wat na die instansie lei. Gaste moet asb. navraag doen rakende die toestand van die pad voor bespreking.
- Kinders tussen 0 en 12 betaal 50% van die deeltarief.
- Kinders tussen 13 en 18 betaal 100% van die deeltarief.
- Aandete is beskikbaar mits dit vooraf bespreek word.
- Gaste in die Khoi-San Kothuis en die kampeerterrein kan etes bespreek teen ekstra koste indien hulle nie die selfsorggeriewe wil benut nie.
- 'n Voertuig met 'n hoë grondvryhoogte en/of 'n 4x4-karavaan word aanbeveel vir gaste in die Boskampeerterrein.
Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Die Khoi-San Kothuis is 'n ongekunstelde dog gerieflike selfsorgkothuis met slaapplek vir 6 gaste. Die eerste slaapkamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en wasbak. Hierdie kamer skakel aan 'n kinderkamer met 'n stapelbed. Die ander slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die tweede badkamer het 'n stort, toilet en wasbak. Die kombuis is goed toegerus om jou eie kos te maak en het 'n stoof, oond, yskas en mikrogolf. Die klein, knus sitarea het 'n kaggel vir die koue winter. Die leefarea lei na 'n onderdakstoep met 'n piekniekbankie en ingeboude braaigeriewe.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer
1 x Stapelbed
Badkamer
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Dienste & geriewe
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Selfsorg.
Huisreëls
- Let asb. dat daar 'n grondpad is wat na die instansie lei. Gaste moet asb. navraag doen rakende die toestand van die pad voor bespreking.
- Kinders tussen 0 en 12 betaal 50% van die deeltarief.
- Kinders tussen 13 en 18 betaal 100% van die deeltarief.
- Aandete is beskikbaar mits dit vooraf bespreek word.
- Gaste in die Khoi-San Kothuis en die kampeerterrein kan etes bespreek teen ekstra koste indien hulle nie die selfsorggeriewe wil benut nie.
- 'n Voertuig met 'n hoë grondvryhoogte en/of 'n 4x4-karavaan word aanbeveel vir gaste in die Boskampeerterrein.
Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Kapasiteit: 22 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Ganora Plaas, Nieu-Bethesda, 6286, Oos-Kaap
-
TGCSA-gradering:
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang