Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Ganora Guest Farm & Excursions

Gastehuis

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 78 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.8
Veiligheid
4.8
Jana S
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Des 2023

'n Spesiale Karoo-ervaring. Ons het heerlik gekuier by Ganora-gasteplaas! Hester, JP en hulle span gaan uit hul pad om 'n unieke Karoo-ervaring te bied. Ons het gaan stap op die plaas, voëls gekyk en van die fassinerende fossiele geleer. Ons kon ook Nieu-Bethesda en Graaff-Reinet besoek. Ons kom graag weer!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Hester
Ganora Guest Farm & Excursions
Goed om te lees julle het julle tyd op Ganora geniet! Dit was 'n voorreg om julle te kon akkommodeer. Groete Hester

Antoinette V
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Des 2023

Rustige plaas ondervinding. Dit is 'n wonderlike plek! Almal is vreeslik vriendelik! Die plaas is 'n belewenis!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Hester
Ganora Guest Farm & Excursions
Dankie vir jou vriendelike woorde. Dit beteken so baie vir ons. Kom kuier weer 'n keer!

Carla L
1 nag Gesin met tieners
5.0
Des 2023

N stukkie hemel met die mooiste sterre. N stukkie hemel met die mooiste sterre!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Hester
Ganora Guest Farm & Excursions
Dankie dat julle Ganora gekies het om by te oornag! Die stilte is oorweldigend hier op die plaas as dit donker is. Dit is wonderlik dat julle dit kon ervaar!

Adele L
1 nag
4.8
Jun 2024

Heerlike Karoo kuier! Ons het ons tydjie daar baie geniet. Alles was skoon en netjies en die bed was heerlik warm en gemaklik. Die aanbieding oor fossiele was baie insiggewend.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Hester
Ganora Guest Farm & Excursions
Dankie Adele vir die kuiertjie! Dankbaar as mense so belangstel in die fossiele soos julle! Hoop ons sien julle weer in die toekoms om ons nuwe fossiel vondse te kom besigtig.

Alan K
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Mrt 2024

A very restful stay in a beautiful place. See stars.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Hester
Ganora Guest Farm & Excursions
Thank you Alan for visiting Ganora. Hope your star photos come out great!

Andre B
1 nag Saam met lewensmaat
4.2
Apr 2024

A gem in the heart of the Karoo. We loved the accommodation and would definitely stay there again, if ever in the area. We will also tell all our friends about it. Such a soulful experience seeing the fossils and the rock art.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Kornel V
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Des 2023

Mooi, netjies, vriendelik. Ons kom beslis weer kuier. Baie lekker gebly. Kamers mooi netjies, skoon en gemaklik. Staff en eienaars baie vriendlik. My seun het die slaapplek baie geniet! Ontbyt was ook lekker.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Hester
Ganora Guest Farm & Excursions
Goed om te lees dat julle dit geniet het op Ganora! Geniet die res van die vakansie!

Mimi D
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2023

Wonderlik. Dit is 'n pragtige, rustige plek waar mens goed kan uitrus.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Hester
Ganora Guest Farm & Excursions
Baie dankie Andre.

Anita K
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Mei 2023

Alles wat jy nodig het met baie vriendelike gasvryheid. Heerlik gekuier, lekker warm gedlaap in ysige koue. Lieflike ontbyte gehad. Almal baie behulpsaam en vriendelik!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Hester
Ganora Guest Farm & Excursions
Hi Anita Dankie dat julle kom kuier het. Lekker om te lees dat julle dit so geniet het. Groete Hester

Eugene L
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2023

Ongelooflike ervaring in die middel van die natuur. Die dorp en omgewing is prentjiemooi en die diens by Ganora is besonders goed. Hierdie is 'n moet vir elke reisiger.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Hester
Ganora Guest Farm & Excursions
Baie dankie Eugene, vir jou mooi woorde. Ons waardeer dit baie. Groetnis. Hester

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Hester Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 78

Op LekkeSlaap 14 jaar

Vanaf
Vanaf R 1 400
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 1 400
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 22 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Ganora Plaas, Nieu-Bethesda, 6286, Oos-Kaap
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDc1ZDFiNWYyLWVlMzItNDJhYy1iYzBhLTdlMzcyOTdiZGYwNw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 400 per nag, vir 2 mense 78 5 1 5 Ganora Farm Nieu-Bethesda 6286 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -31.854729824151 24.59270156945

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang