Ganora Guest Farm & Excursions
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.8/5
Hester Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 78
Op LekkeSlaap 13 jaar
Opsomming van Resensie
Antoinette V - Des 2023
Algehele gradering
Rustige plaas ondervinding.
Ganora Guest Farm & Excursions se terugvoer
Dankie vir jou vriendelike woorde. Dit beteken so baie vir ons. Kom kuier weer 'n keer!
Jana S - Des 2023
Algehele gradering
'n Spesiale Karoo-ervaring.
Ganora Guest Farm & Excursions se terugvoer
Goed om te lees julle het julle tyd op Ganora geniet! Dit was 'n voorreg om julle te kon akkommodeer.
Groete
Hester
Carla L - Des 2023
Algehele gradering
N stukkie hemel met die mooiste sterre.
Ganora Guest Farm & Excursions se terugvoer
Dankie dat julle Ganora gekies het om by te oornag! Die stilte is oorweldigend hier op die plaas as dit donker is. Dit is wonderlik dat julle dit kon ervaar!
Adele L - Jun 2024
Algehele gradering
Heerlike Karoo kuier!
Ganora Guest Farm & Excursions se terugvoer
Dankie Adele vir die kuiertjie! Dankbaar as mense so belangstel in die fossiele soos julle! Hoop ons sien julle weer in die toekoms om ons nuwe fossiel vondse te kom besigtig.
Alan K - Mrt 2024
Algehele gradering
A very restful stay in a beautiful place.
Ganora Guest Farm & Excursions se terugvoer
Thank you Alan for visiting Ganora. Hope your star photos come out great!
Andre B - Apr 2024
Algehele gradering
A gem in the heart of the Karoo.
Kornel V - Des 2023
Algehele gradering
Mooi, netjies, vriendelik. Ons kom beslis weer kuier.
Ganora Guest Farm & Excursions se terugvoer
Goed om te lees dat julle dit geniet het op Ganora! Geniet die res van die vakansie!
Mimi D - Okt 2023
Algehele gradering
Wonderlik.
Ganora Guest Farm & Excursions se terugvoer
Baie dankie Andre.
Anita K - Mei 2023
Algehele gradering
Alles wat jy nodig het met baie vriendelike gasvryheid.
Ganora Guest Farm & Excursions se terugvoer
Hi Anita
Dankie dat julle kom kuier het. Lekker om te lees dat julle dit so geniet het.
Groete
Hester
Eugene L - Jan 2023
Algehele gradering
Ongelooflike ervaring in die middel van die natuur.
Ganora Guest Farm & Excursions se terugvoer
Baie dankie Eugene, vir jou mooi woorde. Ons waardeer dit baie. Groetnis. Hester
Antoinette V - Jan 2023
Algehele gradering
Heerlik rustig op die plaas.
Ganora Guest Farm & Excursions se terugvoer
Dankie vir die kuiertjie. Hoop om julle weer eendag te sien op Ganora. Groete. Hester
Lisa L - Jan 2023
Algehele gradering
Lieflike verblyf.
Ganora Guest Farm & Excursions se terugvoer
Goed on the hoor julle het dit geniet by ons.
Phillip H - Mrt 2023
Algehele gradering
Heerlik en rustig, ideale wegbreek van alles en almal.
Ganora Guest Farm & Excursions se terugvoer
Dis presies wat ons ons gaste wil laat beleef. So Bly julle het dit geniet.
Johann N - Jan 2023
Algehele gradering
Jy voel soos ou vriende.
Ganora Guest Farm & Excursions se terugvoer
Dankie dat julle kom kuier het. Hoop ons sien julle weer eendag in die toekoms. Groete, Van almal by Ganora
Pieter D - Des 2023
Algehele gradering
Die kuier by Ganora was heerlik en Nieu Bethesda is 'n interessante dorp.
Ganora Guest Farm & Excursions se terugvoer
Ek is baie bly julle kon bietjie agteroor sit en rus! Dit is waarvoor vakansies is, veral vir die stadsmense wat so besig is deur die jaar. Die plaas gee die geleentheid dat die kinders lekker veilig kan voel en dinge doen waar ouers nie altyd betrokke hoef te wees nie! Geniet die vakansie!
Elzette V - Des 2023
Algehele gradering
1ste klas plaas ervaring.
Ganora Guest Farm & Excursions se terugvoer
Goed om te lees dat julle as gesin die plaas ervaring by ons op Ganora geniet het! Hoop die res van die vakansie was opwindend.
Kevin R - Feb 2022
Algehele gradering
Ganora is a gem hidden in the hills of the Karoo just 7.5 km from Nieu-Bethesda.
Lees meerGanora Guest Farm & Excursions se terugvoer
So good to read how you enjoyed your stay. Glad you took the time to experience what we offer our guests.
Andrew M - Jan 2022
Algehele gradering
What a pleasant experience.
Ganora Guest Farm & Excursions se terugvoer
Wonderful that you tried the ostrich steak! It is my favourite! Come visit again.
Elmien C - Jan 2022
Algehele gradering
Peaceful.
Ganora Guest Farm & Excursions se terugvoer
Good to hear you enjoyed your time away from TV. Often families rediscover each other in the time here by playing board games, walking etc. The Wi-Fi does sometimes still cause too much cell time, but most like switching off when visiting Ganora.
Thank you for visiting Ganora.
Chimorne V - Des 2021
Algehele gradering
Pragtige plaas! Vriendelike ontvangs. Kothuis is netjies en skoon.
Ganora Guest Farm & Excursions se terugvoer
Bly die kothuis was so aangenaam vir julle as 'n familie. Dis lekker om daar van bo af te kyk hoe ons hier onder rond skarrel.
Suzanne V - Des 2021
Algehele gradering
Fantasties!
Ganora Guest Farm & Excursions se terugvoer
Thank you for visiting Ganora! Wonderful to read how you enjoyed your stay with us.
Hope to see you some time in the future again.
Kind regards
Hester
Leon V - Des 2021
Algehele gradering
Baie lekker plek om te oornag. Goeie kos en gasvryheid ongekend.
Ganora Guest Farm & Excursions se terugvoer
JP voel altyd goed as mense sy liefde deel vir die fossiele!
Rautie N - Des 2021
Algehele gradering
Ons het heerlik gekuier baie dankie!
Ganora Guest Farm & Excursions se terugvoer
So bly om te hoor dat julle lekker gekuier het. Kom gerus weer.
Emily V - Sep 2021
Algehele gradering
Salig, mooi en spesiaal.
Ganora Guest Farm & Excursions se terugvoer
Dankie Emily. Jammer ons het so min van julle gesien en julle tydjie so kort was. Julle sal baie welkom wees.
Hanlie C - Jul 2021
Algehele gradering
Gevoel of ons tuis is.
Ganora Guest Farm & Excursions se terugvoer
Hi
Jammer oor die onvoorspelde krag onder breking. Maar jou idee van gas dalk n goeie opsie. Sal in kyk daarna.
Groete
Hester
Jenny K - Jun 2021
Algehele gradering
Was Baie lekker, gasvrou was uitmuntend met advies en het ons op hoogte gehou met Eskom se krag.
Ganora Guest Farm & Excursions se terugvoer
Baie dankie vir die kuiertjie. Ek is so bly as families die "Praat met mekaar" app ontdek hier op Ganora. Dit is reeds die rede hoekom ons nie TV in ons kamers het nie. Families ontdek mekaar weer! Bly julle het dit geniet by ons.
Susan B - Apr 2021
Algehele gradering
Scenic location and ideal base for exploring the area.
Lees meerGanora Guest Farm & Excursions se terugvoer
So good to read that you enjoyed your stay at Ganora. Please come to visit again soon.
Kind regards
Hester
Ronelle O - Jan 2021
Algehele gradering
Rustige plaaservaring.
Ganora Guest Farm & Excursions se terugvoer
Dankie Ronelle. Baie bly om te hoor dat jy die plaas so geniet het.
Antoinette V - Jan 2021
Algehele gradering
Gasvry, voel soos huis.
Ganora Guest Farm & Excursions se terugvoer
Dankie vir die kort kuiertjie. Hoop ons sien julle weer op Ganora!
Peregrine J - Jan 2021
Algehele gradering
Baie gawe mense wat die ekstra myl stap om te help en mens tuis te laat voel.
Lees meerGanora Guest Farm & Excursions se terugvoer
Baie dankie vir die terugvoer. Ons sien altyd kritiek as 'n manier om iets uit dit te leer. So ons waardeer regtig jou terugvoer.
Ek is vreeslik jammer dat julle die ergste hael storm in ons 25 jaar op die plaas moes beleef, 20mm in 10 minunte. Volgens die navorsers is dit die ergste ooit. Die baie reen daarmee saam was seker nie vir julle lekker om so gedwing te word om so baie tyd binneshuis te moes spandeer nie. Gewoonlik is ons gaste baie aktief en doen die toere, geniet die swembad, volg die staproetes of fietsry roetes en sommige neem deel aan van die boerdery aktiwiteite.
Die kombuis het 'n 4 plaat stoof en oond sowel as lou oond, mikrogolf en yskas. Alhoewel ons die kombuis het eet meeste mense by die eetkamer. Ek sal verseker gaan kyk wat ons op meer kan verbeter. Die tafel en bankies word verkoop as 'n ses sitplek, maar ek neem aan met 3 of 4 groot tiener seuns kan dit dalk 'n probleem wees en alhoewel dit die eerste klagte is wat ons gekry het daarvan, het julle ons ons gedagtes laat gaan oor dit. Ons gaan die gemakliker stoele op die stoep wegneem en 'n langer groter tafel kry. Dit los dan sommer die probleem op as ons honde geheg word aan kinders wat hulle baie bederf en Lulu daar wil slaap.
Ek is vreeslik jammer as julle die werkers in die kraal wat 65 m na benede van kothuis geleë is, steurend gevind het. Omrede ons nog nooit 'n klagte oor dit gehad het, sal ons van nou af verseker oplet dat hulle nie te vroeg daar begin woeker nie. Gelukkig is dit min wat hulle die krale moet gebruik. Gewoonlik geniet die mense dit om daar bo op die stoep te sit en die werksaamhede van 'n werkende plaas te bekyk.
Henk N - Nov 2020
Algehele gradering
Wonderlike ligging, verblyf perfek vir ons gesin van vyf.
Ganora Guest Farm & Excursions se terugvoer
Baie dankie Henk. Was lekker om jou en jou gesien te ontmoet. Goed om te hoor julle het die ete geniet.
Groete,
Hester
Wilhelmina B - Sep 2020
Algehele gradering
Wonderful, precious and relaxing.
Ganora Guest Farm & Excursions se terugvoer
Thank you so much for your kind words. We look forward welcoming you again at Ganora.
Esti L - Mrt 2020
Algehele gradering
Wonderlike plaaservaring!
Lees meerGanora Guest Farm & Excursions se terugvoer
Baie dankie vir die terugvoering. Dit is altyd lekker om kindertjies te sien wat die lammertjies so geniet. Hy het julle omtrent besig gehou in die swembad. Ek is bly ek kon julle opgradeer na die kothuis.
Vriendelike groete
Hester
Andrew W - Jan 2020
Algehele gradering
Friendly and convenient.
Ganora Guest Farm & Excursions se terugvoer
Thank you Andrew, for taking the time to write a review. It is much appreciated.
It is always good to read our guests enjoyed their stay at Ganora.
Kind regards,
Hester
Terence K - Okt 2020
Algehele gradering
Nuwe ondervinding vir stadsjapies.
Bm D - Des 2020
Algehele gradering
Verrassende oase.
Ganora Guest Farm & Excursions se terugvoer
Hi Buddie
Dit is lekker om te hoor dat jy die stilte verkwikend ervaar het. Ek is bly ons kon julle nog laat kamp het op die kampgrond omrede ons eintlik toegemaak het vir die dag en Kersdag vir ons personeel se onthalwe.
Francois F - Des 2019
Algehele gradering
Heerlik gebly in rustigheid van die besonderse plek met goeie fasiliteite en uitnemende gasvryheid. Baie lekker geëet aan die tipiese boerekos so spesiaal aan die Karoo.
Ganora Guest Farm & Excursions se terugvoer
Dankie Francois vir jou beskrywing van Ganora. Bly om te hoor julle het Ganora en ons etes geniet.
Hoop om julle weer te sien.
Groete
Hester
Anton V - Okt 2019
Algehele gradering
Tuis gevoel.
Eugene C - Aug 2019
Algehele gradering
Our expectations were exceeded at every level!
Ganora Guest Farm & Excursions se terugvoer
Thank you so much for your kind words. Always good to hear that our customers enjoyed there stay.
Sanette G - Jun 2019
Algehele gradering
Vriendelik en gasvry met baie aktiwiteite om te doen.
Ganora Guest Farm & Excursions se terugvoer
Dankie dat julle kom kuier het! Altyd goed om te hoor Dat gaste dit geniet het op Ganora!
Groetnis,
Hester
Jathniel V - Mrt 2019
Algehele gradering
'n Onvergeetlike heerlike tyd!
Ganora Guest Farm & Excursions se terugvoer
Wonderlik! Sal julle met graagte verwelkom.
Groete,
Hester
Marileen N - Jun 2019
Algehele gradering
Oorslaapplek soos min.
Ganora Guest Farm & Excursions se terugvoer
Goeie dag Marileen,
So bly julle het kom kuier op Ganora! Veral dat julle ook darem tyd gehad het om ietsie te beleef van ons plaas in die kort tyd wat julle hier was. Hoop ons sien julle 'n volgende keer vir bietjie langer.
Groete
Hester
Christel V - Jun 2019
Algehele gradering
Ganora is soos 'n Karoo-gelukspakkie.
Ganora Guest Farm & Excursions se terugvoer
Ek Hou van die beskrywing van Ganora as n Karoo gelukspakkie!! Pragtig, baie dankie.
Groete,
Hester
Keith B - Des 2018
Algehele gradering
Farm life at its best.
Ganora Guest Farm & Excursions se terugvoer
So good to hear when guests enjoyed their stay. Hope to see you in future again. Regards
Hester
Mike H - Des 2018
Algehele gradering
Het al vantevore hier oorgebly en sal verseker weer!
Ganora Guest Farm & Excursions se terugvoer
Good to hear that you will return to Ganora. We love to see our loyal guests every time. Regards
Hester
Jürgen B - Jan 2018
Algehele gradering
Nice farm in stunning landscape.
Ganora Guest Farm & Excursions se terugvoer
Thank you so much for the review. We love it when guests enjoy what we can share with them.
Jeanne R - Jan 2018
Algehele gradering
Vriendelik, ontspanne, pragtig.
Ganora Guest Farm & Excursions se terugvoer
Baie dankie vir die mooi woorde! Bly julle het by ons kom kuier. Hoop om julle weer te sien in die toekoms.
Peet S - Aug 2018
Algehele gradering
Baie gawe gasvrou en gasheer en lekker verblyf.
Johan B - Jan 2018
Algehele gradering
Dit was 'n ongelooflik lekker ervaring om by Ganora tuis te gaan.
Ganora Guest Farm & Excursions se terugvoer
Dankie dat julle kom kuier het. So bly om te hoor julle het Ganora geniet. Kom kuier weer.
Groete
Hester
Janine P - Jan 2018
Algehele gradering
Heel aangenaam.
Ganora Guest Farm & Excursions se terugvoer
Goed om te hoor julle het van plaas geluide gehou. Dink altyd dit is die voordeel van gaste plase net soos die sekuriteit en om net bietjie rustigheid te geniet weg van stede waar jy alles moet sluit.
Pierce V - Des 2018
Algehele gradering
Lekkerste lekker om Karoo te ervaar.
Ganora Guest Farm & Excursions se terugvoer
Hi
Dankie vir die terugvoer. Bly om te hoor julle het dit geniet om by ons oor te bly.
Sal verseker mense laat weet daar is 'n grond pad. Ons neem sommer aan mense dink plase is op grondpaaie.
Geniet vakansie.
Hester
Susan S - Jan 2018
Algehele gradering
Well run, warm and friendly staff with luxurious big rooms and old world 1820 Settlers feel.
Ganora Guest Farm & Excursions se terugvoer
We are always glad to hear that our guests enjoyed their stay. Hope to see you again in future.
Geurt B - Des 2017
Algehele gradering
Uitstekend en ek moet die plek weer besoek om dit wat aangebied word nog verder te ondersoek. Dankie.
Ganora Guest Farm & Excursions se terugvoer
Dankie vir die tyd wat julle geneem het om die ervaring te beskryf. Julle is altyd welkom op Ganora.
Groete vanuit die Karoo,
Hester
Hans U - Sep 2017
Algehele gradering
Pragtige verblyf naby aan Nieu-Bethesda!
Ganora Guest Farm & Excursions se terugvoer
So bly om te hoor dat julle julle verblyf hier geniet het veral saam met die fossiele. Hoop om julle weer in toekoms te kan verwelkom op Ganora.
Dan kan julle miskien ander toere ook doen.
Groete,
Hester
Derick C - Jun 2017
Algehele gradering
Fantastiese plaasverblyf met vriendelike mense.
Ganora Guest Farm & Excursions se terugvoer
Baie dankie dat julle kom kuier het. Jammer ek self was nie hier nie en dat net JP die voorreg gehad het om julle te ontmoet. Hoop ek sal 'n volgende keer kan.
Groete,
Hester
Lou P - Jul 2017
Algehele gradering
Oase in die boendoe.
Lees meerGanora Guest Farm & Excursions se terugvoer
Baie dankie vir die terugvoer. So bly om te hoor ons gaan julle in die toekoms weer sien om die dinge te beleef wat Ganora bied.
Vriendelike groete vanuit die Karoo.
Hester
André N - Jan 2017
Algehele gradering
Fabulous hospitality on a working farm. Regret not staying longer.
Ganora Guest Farm & Excursions se terugvoer
Thank you for visiting Ganora. I am glad you and your family enjoyed the farm experience.
I hope to see you sometime in the future again.
Kind regards,
Hester
Francois G - Des 2017
Algehele gradering
Nice farm stay, good food and company.
Ganora Guest Farm & Excursions se terugvoer
Thanks so much for taking the time to write the review. Good to hear that you enjoyed your stay.
Jana V - Jan 2017
Algehele gradering
Heerlike ervaring met ons kinders.
Ganora Guest Farm & Excursions se terugvoer
Ek is bly julle het by ons kom kuier. Die lammertjies geniet die kinders net so veel!
Vriendelike groete
Hester
Waldo M - Jan 2016
Algehele gradering
We really enjoyed our stay at Ganora.
Ganora Guest Farm & Excursions se terugvoer
It is so good to hear how you enjoyed Ganora. Hope to see you some time in the future again.
kind regards,
Hester
Linda K - Mrt 2016
Algehele gradering
Juweeltjie weggesteek in die Karoo.
Ganora Guest Farm & Excursions se terugvoer
Dankie dat julle kom kuier het in die Karoo! Ons hoop julle bring die kinders weer!
Cheryldene E - Okt 2016
Algehele gradering
Absoluut fantasties.
Ganora Guest Farm & Excursions se terugvoer
Dankie dat julle kom kuier het. Ek hoop om julle weer eendag op Ganora te kan verwelkom.
Groete
Hester
Rene V - Mrt 2016
Algehele gradering
Warm and welcoming after a long day of travel and in a beautiful setting, really worthwhile!
Ganora Guest Farm & Excursions se terugvoer
Thanks for your visit to Ganora. Hope we see you a next time to do more exploring and walking on the farm.
Ben V - Okt 2016
Algehele gradering
Dit was lekker en stil in die natuur.
Ganora Guest Farm & Excursions se terugvoer
Dankie Ben vir die kuiertjie. Jammer ek self was nie hier nie. Ek hoop my JP en Hector hulle het mooi na julle gekyk. Hoop ons sal 'n volgende keer kan ontmoet.
Leon V - Mrt 2016
Algehele gradering
Ganora, a country destination.
Jack V - Feb 2015
Algehele gradering
'n Ervaring soos min!
Marita N - Des 2015
Algehele gradering
'n Heerlike rus ervaring na 'n lang dag se reis.
Mariecel V - Des 2015
Algehele gradering
Rustig.
Christo S - Aug 2014
Algehele gradering
Beautiful environment and friendly owners
Charl D - Jun 2014
Algehele gradering
To be recommended
Josi F - Sep 2014
Algehele gradering
Time at Ganora was too short.
Elna E - Des 2013
Algehele gradering
Kan dit beslis aanbeveel!
Roy K - Sep 2013
Algehele gradering
Uitstekend!
Yzelle V - Des 2013
Algehele gradering
Meer as tevrede. Gasvrye mense.
Gregory Y - Apr 2013
Algehele gradering
Stunningly beautiful location
Elmarie - Apr 2013
Algehele gradering
Gerieflik en lekker op die plaas
John P - Mei 2013
Algehele gradering
Gracious, friendly and well-informed hosts, good food and most comfortable accommodation.
Lees meerAntoinette G - Jul 2011
Algehele gradering
Rustig en stil en mooi
- Kapasiteit: 22 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Ganora Plaas, Nieu-Bethesda, 6286, Oos-Kaap
-
TGCSA-gradering:
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang