Garden Corner Guesthouse
Beskrywing
Hierdie kamer het 'n koningingrootte-bed, 2 enkelbeddens, 1 slaapbank vir 'n kind onder 10 jaar, 'n en suite-badkamer met 'n stort, koffie- en teemaakgeriewe, 'n yskassie, 'n TV met M-Net in die kamer, verwarmer, elektriese komberse en lugversorging. Gratis WiFi is beskikbaar. Daar is 'n rugsteunkragstelsel en die restaurant is ook gedurende beurtkrag oop.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
1 x Stapelbed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
- •Nie rook
- •Privaat ingang
Dienste
- •Kamer daagliks skoongemaak
- •Diens op aanvraag
- •Koordlose internet
Badkamer
- •En-suite
- •Stort
- •Seep
- •Toiletware
Kamergeriewe
- •Lugversorging
- •Elektriese kombers
Elektriese Toebehore
- •Yskas
- •Haardroër
Ekstras
- •Kroegyskas
- •Tee en koffie skinkbord
Vermaak
- •Boeke en tydskrifte
- •Tv
Prys sluit in
Slegs verblyf
Huisreëls
Ons maak gebruik maak boorgatwater vir gaste en sal dus te alle tye water beskikbaar hê.
Ontbyt, ligte maaltye, drankies en pizza is by die restaurant/koffiewinkel-area beskikbaar in 'n ontspanne omgewing met 'n rustige atmosfeer onder groot, ou bome in ons teetuin. Dit is elke vanaf 08:00 tot 20:00 oop, asook gedurende beurtkrag.
Troeteldiere is welkom, maar ons hef 'n klein skoonmaakfooi van R100 betaalbaar met aankoms.
Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Die kamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Daar is koffie- en teemaakgeriewe, WiFi, lugversorging, 'n yskassie, 'n elektriese stoofplaat, mikrogolfoond, elektriese komberse, 'n verwarmer en 'n braaiplek. Daar is ook veilige parkeerplek en privaat braaigeriewe. Daar is 'n rugsteunkragstelsel en die restaurant is ook gedurende beurtkrag oop.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Bad, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
- •Nie rook
- •Patio
- •Privaat ingang
Dienste
- •Kamer daagliks skoongemaak
- •Diens op aanvraag
- •Koordlose internet
Badkamer
- •En-suite
- •Stort
- •Seep
- •Toiletware
Kamergeriewe
- •Lugversorging
- •Elektriese kombers
- •Kaggel
Elektriese Toebehore
- •Yskas
- •Haardroër
- •Mikrogolfoond
Ekstras
- •Kroegyskas
- •Tee en koffie skinkbord
Vermaak
- •Boeke en tydskrifte
- •Tv
Prys sluit in
Slegs verblyf
Huisreëls
Ons maak gebruik maak boorgatwater vir gaste en sal dus te alle tye water beskikbaar hê.
Ontbyt, ligte maaltye, drankies en pizza is by die restaurant/koffiewinkel-area beskikbaar in 'n ontspanne omgewing met 'n rustige atmosfeer onder groot, ou bome in ons teetuin. Dit is elke vanaf 08:00 tot 20:00 oop, asook gedurende beurtkrag.
Troeteldiere is welkom, maar ons hef 'n klein skoonmaakfooi van R100 betaalbaar met aankoms.
Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Dié kamer het 'n koningingrootte-bed en 'n enkelbed, 'n en suite-badkamer met bad en stort, lugversorging, koffie- en teemaakgeriewe, 'n ketel en yskassie. Gratis WiFi is beskikbaar. Daar is 'n rugsteunkragstelsel en die restaurant is ook gedurende beurtkrag oop.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Enkelbed / Driekwartbed
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Bad, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
- •Nie rook
Dienste
- •Kamer daagliks skoongemaak
- •Diens op aanvraag
- •Koordlose internet
Badkamer
- •Bad
- •Stort
- •Seep
- •Toiletware
Kamergeriewe
- •Lugversorging
- •Elektriese kombers
- •Waaier
Elektriese Toebehore
- •Haardroër
Ekstras
- •Kroegyskas
- •Tee en koffie skinkbord
Vermaak
- •Boeke en tydskrifte
- •Tv
Prys sluit in
Slegs verblyf
Huisreëls
Ons maak gebruik maak boorgatwater vir gaste en sal dus te alle tye water beskikbaar hê.
Ontbyt, ligte maaltye, drankies en pizza is by die restaurant/koffiewinkel-area beskikbaar in 'n ontspanne omgewing met 'n rustige atmosfeer onder groot, ou bome in ons teetuin. Dit is elke vanaf 08:00 tot 20:00 oop, asook gedurende beurtkrag.
Troeteldiere is welkom, maar ons hef 'n klein skoonmaakfooi van R100 betaalbaar met aankoms.
Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Dié eenheid het slaapplek vir 2 volwassenes en 3 kinders en het 2 slaapkamers. Die eerste slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die tweede slaapkamer het 3 enkelbeddens. Daar is lugversorging en die en suite-badkamer het 'n stort. Daar 'n kombuisie met koffie- en teemaakgeriewe, 'n ketel, mikrogolfoond, tweeplaatstoof, broodrooster en 'n groot yskas-vrieskas. Die eenheid het 'n privaat braai-area, gratis WiFi en veilige parkeerplek. Daar is 'n rugsteunkragstelsel en die restaurant is ook gedurende beurtkrag oop.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Slaapkamer
1 x Enkelbed / Driekwartbed
1 x Stapelbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
- •Nie rook
- •Patio
- •Privaat ingang
Dienste
- •Kamer daagliks skoongemaak
- •Diens op aanvraag
- •Koordlose internet
Badkamer
- •En-suite
- •Stort
- •Seep
- •Toiletware
Kamergeriewe
- •Lugversorging
- •Eetkamer
- •Elektriese kombers
- •Klein kombuis
Elektriese Toebehore
- •Yskas
- •Haardroër
- •Mikrogolfoond
Ekstras
- •Kroegyskas
- •Tee en koffie skinkbord
Vermaak
- •Boeke en tydskrifte
- •Tv
Prys sluit in
Slegs verblyf
Huisreëls
Ons maak gebruik maak boorgatwater vir gaste en sal dus te alle tye water beskikbaar hê.
Ontbyt, ligte maaltye, drankies en pizza is by die restaurant/koffiewinkel-area beskikbaar in 'n ontspanne omgewing met 'n rustige atmosfeer onder groot, ou bome in ons teetuin. Dit is elke vanaf 08:00 tot 20:00 oop, asook gedurende beurtkrag.
Troeteldiere is welkom, maar ons hef 'n klein skoonmaakfooi van R100 betaalbaar met aankoms.
Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Hierdie eenheid het slaapplek vir 6 gaste en het 2 slaapkamers. Die eerste slaapkamer het 'n koningingrootte-bed, 1 enkelbed en lugversorging, en die tweede kamer het 3 enkelbeddens met 'n waaier en 'n en suite-badkamer met 'n stort, koffie- en teemaakgeriewe, 'n yskassie en gratis WiFi. Daar is 'n rugsteunkragstelsel en die restaurant is ook gedurende beurtkrag oop.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Enkelbed / Driekwartbed
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Slaapkamer
3 x Enkelbed / Driekwartbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
- •Nie rook
Dienste
- •Kamer daagliks skoongemaak
- •Diens op aanvraag
- •Koordlose internet
Badkamer
- •En-suite
- •Stort
- •Seep
- •Toiletware
Kamergeriewe
- •Lugversorging
- •Elektriese kombers
- •Waaier
Elektriese Toebehore
- •Haardroër
Ekstras
- •Kroegyskas
- •Tee en koffie skinkbord
Vermaak
- •Boeke en tydskrifte
- •Tv
Prys sluit in
Slegs verblyf
Huisreëls
Ons maak gebruik maak boorgatwater vir gaste en sal dus te alle tye water beskikbaar hê.
Ontbyt, ligte maaltye, drankies en pizza is by die restaurant/koffiewinkel-area beskikbaar in 'n ontspanne omgewing met 'n rustige atmosfeer onder groot, ou bome in ons teetuin. Dit is elke vanaf 08:00 tot 20:00 oop, asook gedurende beurtkrag.
Troeteldiere is welkom, maar ons hef 'n klein skoonmaakfooi van R100 betaalbaar met aankoms.
Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Kapasiteit: 20 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Brummerstraat 2, Beaufort-Wes, 6970, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang