Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Garden Corner Guesthouse

Gastehuis
  • Kapasiteit: 20 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Brummerstraat 2, Beaufort-Wes, 6970, Wes-Kaap
  • Vanaf R760 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Garden Corner Guesthouse is 'n intieme gastehuis in 'n stil buurt in Beaufort-Wes geleë, 'n dorpie waar gaste opnuut geïnspireer sal word deur die sonsopkoms en sonsondergang oor die ongerepte Karoo-vlaktes. Die verblyf het 'n rugsteunkragstelsel en is steeds gedurende beurtkrag oop.

Elkeen van die en suite-kamers het lugversorging, 'n TV, yskassie, en tee- en koffiemaakgeriewe. Sommige van die eenhede het kombuisies met 'n mikrogolf en braaigeriewe. Daar is 'n swembad, sitarea, restaurant en koffiewinkel waar gaste kan ontspan en ligte maaltye, drankies en tuisgemaakte pizzas geniet.

Ontbyt word daagliks vanaf 08:00 in die sitarea en koffiewinkel bedien en moet met aankoms bespreek word.

Dis 'n veilige area in die dorp met 'n groot verskeidenheid voëls en baie ou bome wat veilige parkeerplekke bied. Daar is 'n rugsteunkragstelsel en die restaurant is steeds gedurende beurtkrag oop.

Ons is net 2 minute vanaf die wêreldbekende Chris Barnard Museum en die Karoo Nasionale Park. Ons is sowat 20 minute van Vetkuil Hunting af.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wasgoeddiens
Swembad
Alle maaltye beskikbaar
Ontbyt beskikbaar
Restaurant op die perseel

Resensies

4.2/ 5

Gebaseer op 318 resensies

Baie goed

Netheid
4.2
Ligging
4.2
Waarde vir geld
4.0
Diens
4.1
Veiligheid
4.3
Gaste se hoogtepunte
Crystal-jeanne H
5.0
The Garden Corner Guesthouse was like a home away from home. We enjoyed our stay and will definitely make use of it again.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Des 2024
Corlia L
Saam met lewensmaat
5.0
Baie netjies en skoon, vriendelik ontvang. Sal weer daar oornag. Baie netjies en skoon, eetplek beslis 'n bonus as jy nie verder wil ry nie.
Okt 2024
Carin G
Saam met lewensmaat
5.0
Baie lekker geslaap. Ons het laat aangekom en ons is met vriendelikheid ontvang.
Okt 2024
Arnel B
Gesin met klein kinders
5.0
Pragtige plek met vriendelike personeel en die lekkerste Butter Chicken! Ons het lekker geslaap!
Sep 2024
Juanita B
Saam met lewensmaat
5.0
Dis ons derde keer en daar wag nog meer! Puik pragtige plek, uitstekende diens. Personeel is tops! Baie netjies.
Aug 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.1/5

Renate Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 342

Op LekkeSlaap 11 jaar

Ligging

  • Brummerstraat 2, Beaufort-Wes, 6970, Wes-Kaap
  • Gaste dink Garden Corner Guesthouse het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 760
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R 760
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 20 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Brummerstraat 2, Beaufort-Wes, 6970, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAcc1d38db0fdc08ec7795d42c4a338c3afa19eaba37a07afd7a92f6dc0d1c8f5dea3f3fb46073a5e0f3e1b32b3cefe94ee60f?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R760 per nag, vir 2 mense 318 5 1 5 2 Brummer Street Beaufort West 6970 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -32.35131616076 22.594928741455

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang