Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Garden Gate Guest House

Gastehuis

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Linky Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 37

Op LekkeSlaap 9 jaar

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 37 resensies vir Garden Gate Guest House
Netheid
4.9/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.8/5
Tiny D - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tiny D

Gerieflik en gemaklik.

Ons het bespreek vir my ouers. Dit is gerieflik by die hospitaal geleë en naby aan ʼn winkelsentrum. Hulle was baie tevrede met die verblyf, dankie.

Doep Du Preez D - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Doep Du Preez D

Maklik om te kry en vriendelike ontvangs.

Dankie, dit was aangenaam en rustig.

Frans O - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Frans O

Waatde. Vir. geld.

Baie netjies en gerieflik. Naby Greenacres Hospitaal gelee.

Vladimir J - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Vladimir J

Nice.

Very nice, did not spend much time in the room.

Adele K - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Adele K

Convenient, enjoyable.

For the purpose of my stay, the accommodation was suitable.

Ken C - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Ken C

Easy and comfortable.

Host was friendly and attentive. Neat with secure parking. Suited our purpose which was a place to sleep for 2 nights.

Michelle H - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Michelle H

Our room was superb and our stay was comfortable. The service was excellent!

Nothing was too much trouble for Linky and her team. We really enjoyed our stay at a venue that was close to family. We will definitely stay here again.

Brumilda J - Mrt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Brumilda J

We got more than what we paid for in my opinion. Thank you Linky and team.

We received excellent service. Linky was welcoming and made us feel at home immediately. Atmosphere was calm and serine. Rooms were above expectation. Food was wonderful. Overall, my family and I had such a relaxing stay and will definitely visit again.

Zitulele N - Feb 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Zitulele N

We had a great time and the staff are very friendly.

The place is very neat, we enjoyed spending a night in such a peaceful environment. We will definitely refer the place to our friends on vacation.

Craig L - Mrt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
2/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Craig L

Host was so accommodating and even dropped a key off.

This stay suited us well.

Garden Gate Guest House se terugvoer

Thank you very much for your review, looking forward to seeing you again.
Stay safe,
Linky

Garden Gate Guest House
Theuns E - Okt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Theuns E

Baie aangename en vriendelike ontvangs.

Verblyf was baie lekker. Kamer en geriewe baie netjies. Naby al my kliënte. Sal regtig weer gebruik maak van die gastehuis indien ek weer PE besoek.

Johan S - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan S

Absoluut heerlik!

Kamers is skoon en baie netjies. Linky was uiters vriendelik en 'n fantastiese gasvrou.

Hedley T - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hedley T

Lovely.

I have stayed before and was glad to share Garden Gate with my husband. Extremely comfortable, neat, clean and convenient. The bed was wonderful and we slept like logs.

Erica S - Mei 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Erica S

Was die gehalte van 'n hotel.

Baie mooi, netjies en skoon. Rustige atmosfeer al is dit in die dorp, het baie lekker da gebly. Ons hondjies het ook die tydjie daar geniet.

Loraine C - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Loraine C

Ruim, netjies, sentrale, veilig en waarde vir geld.

Ons sal definitief weer hier oorbly. Baie dankie Linkey vir jou hulpvaardigheid en gasvryheid. Die kamers is heerlik ruim en baie netjies. Hierdie is van die beste waarde vir geld in PE.

Mike C - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mike C

Made to feel so welcome. A home from home.

Our stay of three nights was memorable. Nothing was too much trouble for Lienkie, who hosts the B&B. She drove us to the Newton Park swimming pool, where my husband was swimming in a competition, at her own expense. She also tried to assist us in changing our flight times - and again - always with a smile. We highly recommend Garden Gate B&B. The only constructive criticism is wardrobe space. A broader and shorter (the hanging rail was very high up) cupboard would be welcome. Apart from that the bedrooms were delightful.

Jacobus G - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jacobus G

Baie geniet.

In al ons behoeftes voldoen. Sal weer daar oorbly.

La Shay E - Jul 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
La Shay E

Asemrowende atmosfeer en beste diens.

Asemrowend atmosfeer en beste diens. Ligging is puik met heerlike ontbyt. Definitief waarde vir jou geld.

Dirk W - Jul 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dirk W

De allerliefste gastvrouw op de allermooiste lokatie

Wij hebben drie heerlijke dagen doorgebracht in Suite on Sea. Het was fijn om tijdens ons verblijf half Afrikaans, half Nederlands te kunnen praten. Nita was een geweldige gastvrouw. Ze was bekommerd om ons welzijn. De suite was luxe en echt waar voor je geld - voor Hollanders is dat altijd belangrijk :). We hebben iedere ochtend ons ontbijt genoten op het bankje aan de oceaan. We konden wegdromen over de zeevaarders van vroeger die hier voor de kust moeten hebben gezeild. Eerst de Portugezen, later us en onze voorvaders in dienst van de VOC.

Louise-marí D - Jul 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Louise-marí D

Gerieflik, gemaklik en sentraal geleë.

Die gastehuis is sentraal geleë, naby die meeste sakebestemmings. Vriendelik ontvang. Kamers is gerieflik ingerig met die nodige, baie gemaklik. Enigste voorstel is dat kamers ingerig word met klein yskaste, veral vir persone wat langer as 1 nag bly. Die kontinentale ontbyt was heerlik. Werklik 'n bonus!

George T - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
George T

Netjiese, goed uitgelegde verblyf. Minimalisties en nie oordoen nie.

Ek hou van die minimalistiese binne-versiering. Een van die min gastehuise wat ek besoek het waar die vloere in die woon-eenhede gelyk is sonder tripping hazards! Indien moontlik sal ek weer daar aandoen.

Larisa W - Okt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Larisa W

Netjies, veilig en baie rustig.

Die kamer was baie netjies en skoon. Dit was lekker om veilig te voel en rustig te wees. Geen geraas om ons gehad. Die ontbyt was ook baie lekker.

Loraine C - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Loraine C

Voortreflike sentrale verblyf!

Garden Gate gastehuis is alles wat hul sê op die advertensie. Dit is uitsonderlik netjies, modern en ruim. Die kontinentale ontbyt is 'n bonus en die gasvrou is baie vriendelik en behulpsaam. Ek sal definitief weer daar gaan oornag.

Mari D - Jul 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mari D

Was baie aangenaam.

Ons het gevra om na 5 in te boek. Die dame was baie inskiklik en het ons met ware gasvryheid ontvang. Sy het ons ook gehelp om weer die volgende dag by ons bestemming te kom. Die kamer is ook baie netjies en modern gemeubileer.

Elizabeth Jacoba D - Jun 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elizabeth Jacoba D

Baie gerieflik, baie netjies en uitstaande gasvrou!

Verblyf word hoogs aanbeveel, ek was baie verras met die opset daar!

Jan M - Jan 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jan M

Heerlike verblyf, doelgepas vir ons besigheidsbesoek aan PE.

Uitstekende diens en fasiliteite, goeie sekuriteit en goed geleë vir besigheidbesoeke.

Joan V - Mei 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Joan V

Rustig, netjies, vriendelike atmosfeer.

Ons is vriendelik ontvang, die eenheid was baie netjies en mooi gemeubileer en ons het die gebruik van die kombuis gehad. Ons motor is veilig geparkeer en ons het ook 'n smaaklike kontinentale ontbyt geniet. Ons sal weer kom.

Daleen V - Aug 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Daleen V

Ons het die aand daar baie geniet.

Gasvrou en personeel almal baie vriendelik, plek is pragtig, en netjies en skoon, WiFi werk, kos was keurig voorgesit.

Janet W - Aug 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Janet W

Convenient.

Convenient for the business traveler

Henk V - Mrt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Henk V

Clean, tidy and stylish.

Clean, tidy and stylish accommodation.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Skoon, netjies en stylvol.

Skoon, netjies en stylvolle akkommodasie.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

Chris S - Nov 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Chris S

Gemaklik en bevredigend.

Vriendelike diens, netjies en skoon. Al wat ek sal voorstel, is dat daar gewone glase in kamers moet wees en miskien bottel drinkwater.

Johan N - Okt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Johan N

Goed geleë in stil area. Netjies en goeie kontinentale ontbyt.

Yskas in kamer is voordelig.

Sandra D - Okt 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sandra D

Sentraal geleë, met lekker ruim stort en veilige parkering.

Ons sal beslis weer hier kom oorslaap.

Koos G - Jul 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Koos G

Aangenaam en rustig.

Kim is vriendelik en die diens ten opsigte van die kamer en ontbyt was uit die boonste rakke!

Garden Gate Guest House se terugvoer

Baie dankie, hoop om U gou weer te sien.
Linky

Garden Gate Guest House
Bernadette V - Jun 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bernadette V

Beautiful, comfortable stay. Would recommend staying here.

Friendly welcome, beautiful neat clean room.

Patrick H - Aug 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Patrick H

Pragtige skoon en gasvrye verblyf, kan dit beslis aanbeveel.

Na aan genoeg restaurante en groot winkelsentrums.

Anita V - Des 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anita V

Gemaklik en netjies.

Waarde vir jou geld en netjies. Baie vriendelike diens.

Vanaf
Vanaf R800
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R800
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Derde laan 89, Newton Park, Gqeberha (Port Elizabeth), 6045, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA5e2a33752edf49956f42d432389450b1c0c8d1a8ef82cb44d6da0843a339cab712da35d04d073bc1f149e9b784f0b2f71808?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R800 per nag, vir 2 mense 37 5 1 5 89 Third Avenue Newton Park 6045 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -33.95437 25.56626

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang