Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Garden Gate Guest House

Gastehuis
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Derde laan 89, Newton Park, Gqeberha (Port Elizabeth), 6045, Oos-Kaap
  • Vanaf R800 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Garden Gate Guest House is in Newton Park se sentrale sakekern geleë en bied gerieflike verblyf in 'n ontspanne en hartlike atmosfeer.

Die gastehuis het 5 slaapkamers met en suite-badkamers. Elke kamer is toegerus met koffie- en teemaakgeriewe, platskerm-TV's met DStv (Gastehuis-pakket) en private ingange.

Veilige parkeerplek agter 'n afstandbeheerde hek is beskikbaar. Die gastehuis het braaigeriewe en onbeperkte WiFi.

Doendinge in die omgewing sluit perdry, visvang, swem en fietsry in.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wasgoeddiens

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 38 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Gaste se hoogtepunte
Tiny D
5.0
Gerieflik en gemaklik. Ons het bespreek vir my ouers. Dit is gerieflik by die hospitaal geleë en naby aan ʼn winkelsentrum. Hulle was baie tevrede met ...
Sien meer
Aug 2024
Doep Du Preez D
Saam met lewensmaat
5.0
Maklik om te kry en vriendelike ontvangs. Dankie, dit was aangenaam en rustig.
Aug 2024
Frans O
5.0
Waatde. Vir. geld. Baie netjies en gerieflik. Naby Greenacres Hospitaal gelee.
Jul 2024
Vladimir J
Saam met lewensmaat
4.8
Nice. Very nice, did not spend much time in the room.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Jun 2024
Lianda C
4.6
Waarde vir geld. Gerieflike, skoon kamer met vriendelike personeel.
Des 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Linky Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 38

Op LekkeSlaap 10 jaar

Ligging

  • Derde laan 89, Newton Park, Gqeberha (Port Elizabeth), 6045, Oos-Kaap
  • Gaste dink Garden Gate Guest House het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 800
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R 800
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Derde laan 89, Newton Park, Gqeberha (Port Elizabeth), 6045, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA5e2a33752edf49956f42d432389450b1c0c8d1a8ef82cb44d6da0843a339cab712da35d04d073bc1f149e9b784f0b2f71808?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R800 per nag, vir 2 mense 38 5 1 5 89 Third Avenue Newton Park 6045 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -33.95437 25.56626

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang