Garden Guest Suite
- Kapasiteit: 3 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: Violastraat 11, Clamhall, Parow Noord, Kaapstad, 7500, Wes-Kaap
- Vanaf R699 per nag (plek vir 3)
Beskrywing
Garden Guest Suite bied knus selfsorgverblyf in 'n woonstel wat 'n deel van die eienaar se woning beslaan, maar het 'n aparte ingang en hoë mure om totale privaatheid te verseker. Dié suite is in Parow-Noord, Kaapstad geleë en is gerieflik naby Plattekloof en die Northern Suburbs-wynroete, uitstekende restaurante en winkelsentrums geleë.
Dié gastesuite het slaapplek vir 2 volwassenes en 2 kinders en beskik oor 2 slaapkamers, 1 badkamer, 'n kombuis en 'n leefarea. Die hoofslaapkamer is ingerig met 'n dubbelbed en die tweede slaapkamer is ingerig met 1 stapelbed. Albei slaapkamers deel die gebruik van die badkamer is toegerus met 'n stort, toilet en wasbak. Kwaliteit linne word voorsien
Die oopplan-kombuis is toegerus met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolf, wasmasjien, broodrooster, eetgerei en breekware, asook tee- en koffiemaakgeriewe. Daar is 'n etenstafel met stoele en hierdie area strek verder na die sitarea wat met 'n gemaklike rusbank en 'n platskerm-TV gemeubileer is. Gratis WiFi is ook beskikbaar.
Die glasdeure maak oop op die privaat patio met buitemeubels en 'n draagbare braaistaanplek, wat gaste in staat stel om te onthaal of bloot te ontspan in die privaat tuin. Toegangsbeheerde parkeerplek van die straat af is beskikbaar vir een voertuig.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
1 x Stapelbed
Badkamer
Stort, Toilet
Kenmerke
Geriewe
- Lughawe-pendeldiens Op Versoek
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Wasgoeddiens
- Selfsorg
- Daaglikse Skoonmaakdiens
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Visvang
- Voëlkyk
- Wynproe
- Fietsry
- Bergfietsroetes
- Swem
- Tennis
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
- Zoeloe
Maaltye Aangebied
- Piekniekmandjies Op Versoek
- Etes Op Versoek
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Agter Elektriese Hek
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- En-suite
- Aparte toilet
- Stort
- Seep
- Toiletware
Eenheidgeriewe
- Waaier
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Haardroër
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Boeke en tydskrifte
- Tv
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.4/5
Curwin Nuut op LekkeSlaap!
Eiendomme 1
Resensies 1
Op LekkeSlaap 10 maande
Ligging
- Violastraat 11, Clamhall, Parow Noord, Kaapstad, 7500, Wes-Kaap
- Gaste dink Garden Guest Suite het ’n goeie ligging
Sien meer verblyf in Parow Noordelike Voorstede Kaapstad Wes-Kaap
- Kapasiteit: 3 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: Violastraat 11, Clamhall, Parow Noord, Kaapstad, 7500, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang