Hopefield Garden Lodge
Beskrywing
Die rugsakreisigerslosies bestaan uit 'n slaapsaal met 7 stapelbeddens wat slaapplek aan 14 gaste kan bied, 'n kuier- en eetarea, asook 'n gemeenskaplike kombuis, 4 gemeenskaplike stote en 2 toilette. Die kuierarea het tafels, rusbanke en 'n pooltafel. Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas en nog 'n yskassie, asook 'n gasstoof toegerus.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
4 x Stapelbed
4 x Slaapsaalbed
Badkamer
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
- •Nie rook
- •Patio
- •Privaat ingang
Dienste
- •Koordlose internet
Badkamer
- •Stort
Kamergeriewe
- •Eetkamer
- •Klein kombuis
- •Sitkamer
Elektriese Toebehore
- •Yskas
- •Mikrogolfoond
- •Stoof
Ekstras
- •Kroegyskas
Vermaak
- •Tv
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
Let asb. dat die lodge nie vir kinders onder 3 jaar geskik is nie.
'n Terugbetaalbare breekskadedeposito is met inklok in kontant betaalbaar.
Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Hierdie oopplan-houtchalet het 2 slaapkamers met slaapplek vir 4 gaste. Die eerste slaapkamer is apart en het 'n dubbelbed, en die tweede slaapkamer is oop en het 2 enkelbeddens. Daar is 'n instapstort, toilet en 'n wasbak in die badkamer. Dan het die chalet ook 'n kombuis, eetarea en 'n klein sit- en TV-area. Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, 'n tweeplaat-gasstoof, mikrogolf en 'n ketel toegerus. Die sitarea buite het 'n braai en gaste in hierdie chalet kan van die swembad in die middel van al die eenhede gebruik maak.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
- •Nie rook
- •Patio
- •Privaat ingang
Dienste
- •Koordlose internet
Badkamer
- •Aparte toilet

Hierdie oopplan-chalet het slaapplek vir 3 gaste, maar 2 gaste sal die gerieflikste hier bly. Die eenheid het 'n koninggrootte-bed en 'n enkelbed kan op versoek voorsien word. Die aparte badkamer het 'n stort, wasbak en 'n toilet. Daar is 'n yskas-vrieskas, tweeplaat-gasstoof, mikrogolf en 'n ketel in die kombuis. Die stoep en braaigeriewe is direk buite die eenheid. Gaste wat in hierdie eenheid bly kan die swembad in die middel van die chalets gebruik.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
- •Nie rook
- •Patio
- •Privaat ingang
Dienste
- •Diens op aanvraag
- •Koordlose internet
Badkamer
- •Stort
Kamergeriewe
- •Eetkamer
- •Klein kombuis
- •Sitkamer
Elektriese Toebehore
- •Yskas
- •Mikrogolfoond
- •Stoof
Ekstras
- •Tee en koffie skinkbord

Die tweeslaapkamer-houtchalet het 'n toe slaapkamer met 'n dubbelbed en 'n aparte, oop slaapkamer met 2 enkelbeddens. Dit bied slaapplek aan 4 gaste. Die badkamer is apart en het 'n instapstort, toilet en wasbak. Daar is ook 'n kombuis, eetarea en 'n klein sitarea en TV-area. Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, tweeplaatgasstoof, mikrogolf en ketel toegerus. Daar is ook 'n buite-sitarea en aangewese braai-area. Gaste in die chalet kan gebruikmaak van die swembad in die middel van al die chalets.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
- •Nie rook
- •Patio
- •Privaat ingang
Prys sluit in
Rates displayed are on a self-catering basis.
Huisreëls
Let asb. dat die lodge nie vir kinders onder 3 jaar geskik is nie.
'n Terugbetaalbare breekskadedeposito is met inklok in kontant betaalbaar.
Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Kapasiteit: 32 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Gardenstraat 21, Hopefield, 7355, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang