Hopefield Garden Lodge
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
3.7/5
Armin Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 12
Op LekkeSlaap 2 jaar
Opsomming van Resensie
Lezanne B - Des 2023
Algehele gradering
Soos 'n droom.
Hopefield Garden Lodge se terugvoer
Hi Lezanne
Dankie vir jou positiewe aanmerkings. Ons waardeer dit baie! Geseënde nuwe jaar en ons hoop om julle weer in die toekoms te verwelkom.
Charmaine en Armin
Marlon P - Jan 2023
Algehele gradering
Stay was awesome chalets are close to each other so we can keep a close eye on our kids owners are very accommodating.
Hopefield Garden Lodge se terugvoer
Thank you Marlon, for your positive review. We are always happy, if our customers are also happy and satisfied. Hope to see you soon again. Kind regards. Charmaine and Armin
Theodora S - Des 2023
Algehele gradering
Easy to find, beautiful peaceful and enjoyable.
Hopefield Garden Lodge se terugvoer
Hi Theodora
Thank you for your positive reply.
We highly value your feedback, and we hope to welcome you again in the future.
Kind regards, Charmaine and Armin
Henryhetta M - Jan 2024
Algehele gradering
They need to work on cleanliness. Upgrade that whole space as they are expensive.
Joh-ralda C - Jan 2023
Algehele gradering
Dit was lekker.
Hopefield Garden Lodge se terugvoer
Dankie vir jou opmerking. Ons het reeds begin met groot beheermaatreëls en hoop om nie weer die probleem te he nie.
Blanche C - Des 2023
Algehele gradering
Waarde vir geld.
Arnold D - Sep 2023
Algehele gradering
Baie aangenaam.
Anonieme gas - Des 2023
Algehele gradering
Margaret W - Des 2022
Algehele gradering
Wonderful.
Hopefield Garden Lodge se terugvoer
Thank you for your kind review. We hope to see you soon again.
Pieter G - Des 2022
Algehele gradering
Baie goeie waarde vir geld.
Hopefield Garden Lodge se terugvoer
Hallo Pieter, ons is bly julle het dit geniet. Ons is steeds besig met verbeteringe en hoop om julle in die toekoms te sien.
Anonieme gas - Des 2022
Algehele gradering
Warren A - Des 2022
Algehele gradering
Not happy.
Hopefield Garden Lodge se terugvoer
Thank you for your review.
Unfortunately there was a misunderstanding in your booking and we had to move you to another cottage. I hope next time we can get it right first time.
- Kapasiteit: 32 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Gardenstraat 21, Hopefield, 7355, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang