Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Hopefield Garden Lodge

  • Kapasiteit: 32 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Gardenstraat 21, Hopefield, 7355, Wes-Kaap
  • Vanaf R400 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Garden Lodge bied gerieflike oornagverblyf in Hopefield, 'n klein dorpie in die Weskus van Suid-Afrika. Die dorp is binne maklike bereik van verskeie kusdorpe waar 'n verskeidenheid water- en landgebaseerde aktiwiteite geniet kan word.

Verblyf word gebied in 'n chalet met slaapplek vir 4 wat oor 'n oopplan-leefarea en -kombuisarea beskik, terwyl die slaapkamers en badkamer apart is. Die chalet is ingerig met 'n dubbelbed en 2 enkelbeddens. Die badkamer is toegerus met 'n stort, 'n wasbak en 'n toilet.

Die kombuis is toegerus met 'n yskas-vrieskas, 'n tweeplaatgasstoof, 'n mikrogolfoond en 'n ketel. Gaste het toegang tot 'n gemeenskaplike swembad sowel as individuele braai-areas.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Konferensiegeriewe

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • Konferensiegeriewe
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Groot 5
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Frans
  • Duits
  • Switsers

Konferensiegeriewe

  • Witborde
  • Skootrekenaar-projektor
  • Internet
  • Televisie
  • Plek vir tot 20 afgevaardigdes

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Resensies

3.7/ 5

Gebaseer op 12 resensies

Goed

Netheid
3.0
Ligging
3.9
Waarde vir geld
3.8
Diens
3.5
Veiligheid
4.2
Wat gaste dink
Lezanne B
Saam met lewensmaat
5.0
Soos 'n droom. Dit is die ideale plek om weer jou batterye te herlaai. Dit is baie rustig en so mooi. Ek sal dit aan enigeen aanbeveel.
Des 2023
Marlon P
Gesin met klein kinders
5.0
Stay was awesome chalets are close to each other so we can keep a close eye on our kids owners are very accommodating. Owners are frien...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Jan 2023
Theodora S
4.6
Easy to find, beautiful peaceful and enjoyable. We were welcomed by a very friendly host. She showed us our place we stayed in and what...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Des 2023
Joh-ralda C
Gesin met klein kinders
4.6
Dit was lekker. Enigste problem was kakkerlakke in verblyf.
Jan 2023
Blanche C
4.2
Waarde vir geld. Gerieflik en gemaklik.
Des 2023

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

3.7/5

Armin Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 12

Op LekkeSlaap 2 jaar

Ligging

  • Gardenstraat 21, Hopefield, 7355, Wes-Kaap
  • Gaste dink Hopefield Garden Lodge het ’n goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R400
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R400
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 32 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Gardenstraat 21, Hopefield, 7355, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA04610b0619cf68ffe39521eecc097a4a79fda7fcddaf0bda676e4abb13ae003f2ff7efda3a99a44adc66704924b26853dbff?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R400 per nag, vir 2 mense 12 5 1 4 21 Garden Street Hopefield 7355 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-19:00 10:00 -33.064701387033 18.341689798811

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang