Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Garden View @ Umpukane

Selfsorg

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 3 resensies

Uitstekend

Netheid
3.7
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.7
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Pieter B
Kort verblyf
5.0
Des 2024

Rus en vrede vir siel met welkome genade reën. Evaluering is altyd relatief tot wie jy is en waarna jy opsoek is / wat die doel van jou wegbreek is. Een se 4 ster mag dalk 'n ander se 5 ster wees ens. Ons wou na 'n plek van stilte en naby die natuur wegbreek waar ons kon veilig voel, rus en herlaai, maar met die nodige ruimte en minimum geriewe sodat ons nie onnodig hoef te sukkel nie. En dit het ons by Garden View @ Umpukane gekry. Die ingeboude braai en gesellige kuiers daar rondom met 'n asemrowende uitsig is presies wat nodig was in die afwesigheid van TV en radio. Annelie se gasvryheid en altyd regstaan met hulp en inligting omtrent die omgewing en wat waar gedoen kan word, was 'n riem onder die hart. Vanuit ons perspektief was dit vir ons gesin voorwaar 'n vyf ster tyd op Umpukane.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.6
Aug 2024

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Suzeth K
1 nag Gesin met klein kinders
4.2
Des 2024

Heerlikste lekkerste plaasverblyf. Heerlikste lekkerste plaasverblyf! Ons het net een aand oorgeslaap, maar kan nie wag om weer Umpukane te besoek nie. Lekker ingestap op die plaas, in die bergdam geswem!

Netheid
1.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Annelie Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 61

Op LekkeSlaap 7 jaar

Vanaf
Vanaf R 1 300
per nag, vir 6 mense
Vanaf
R 1 300
per nag, vir 6 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Plaas Umpukane, Langs die R708, Clocolan, 9735, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAf1151d3e9908688b2341e8baa26ab5da30789005a78557ce51cecca7f5c264064ec44b73581b5f150992f2ecc2eb743bb907?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 300 per nag, vir 6 mense 3 5 1 5 Farm Umpukane Off the R708 9735 Vrystaat 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -28.854639696316 27.504086125005

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang