Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Gariep, a Forever Resort

Resensies

4.4/ 5

Gebaseer op 244 resensies

Baie goed

Netheid
4.4
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.2
Diens
4.3
Veiligheid
4.6
Derick V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2025

Die verblyf was baie gemaklik, met ’n pragtige uitsig. Die verblyf was baie gemaklik, met ’n pragtige uitsig. Veilige en beskutte parkering was ’n groot bonus, en die oord was goed versorg. Die restaurant se diens en kos was heerlik. Ons sal beslis terugkeer!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Caro B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2025

Maklik bereikbaar, op hoofroete. Skoon en rustige atmosfeer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Angelique G
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2025

Dit was 'n awesome belewenis. Ons het dit so baie geniet! Beste view gehad waar ons die tent opgeslaan het!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lourentia S
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Jan 2025

Ontspannend, skoon. Ruim, dalk net waaiers in kamers met enkel beddens.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Aimee S
1 nag Gesin met klein kinders
4.8
Jan 2025

Netjies en gerieflik met 'n aircon vir die somer. Ons het 'n vinnige 1 nag oorgeslaap om die Gariepdam te besoek. Het die swembad fasiliteite geniet. Netjiese verblyf met 'n goed toegeruste kombuis vir selfsorg.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Terrence B
1 nag Saam met lewensmaat
4.6
Jan 2025

Good and as expected. Overnight stay was good. The restaurant is onsite, and the rooms were clean and neat.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Schalk V
1 nag Saam met lewensmaat
4.6
Jan 2025

Baie lekker huis met 'n mooi uitkyk oor die damgebied. Lekker huis, skoon en netjies.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Colette A
1 nag Gesin met tieners
4.2
Jan 2025

My mom did mention that the place looked a little outdated inside the rooms. The stay was very nice. We only stayed one night as we were travelling from Cape Town to Johannesburg from our holiday.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Cindy M
1 nag Gesin met klein kinders
4.2
Jan 2025

Only the TV room has aircon and can get very hot during December. Will not recommend the restaurant in peak times. We waited two hours for our food. We only stayed overnight on our way back home.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Cornelia V
1 nag Saam met lewensmaat
4.0
Jan 2025

Gerieflik, veilig en naby die N1. Ons het een nag in die karavaanpark oorgebly. Staanplekke is ruim. Ablusiegeriewe is mooi skoon.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.4/5

FOREVER GARIEP Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 244

Op LekkeSlaap 9 jaar

Vanaf
Vanaf R 398
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 398
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 1000 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 2 Fiskaal Straat, Gariepdam, 9922, Vrystaat
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDAzMDRhM2QyLTI5YTctNGI1Yy04OGNlLWNlMWUwMDY3NTc2ZA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R398 per nag, vir 2 mense 244 5 1 5 2 Fiskaal Street Gariep Dam 9922 Vrystaat 021 201 8901 15:00-18:00 10:00 -30.596659944054 25.502176763229

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang