Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Gariep, a Forever Resort

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 191 resensies

Uitstekend

Netheid
4.5
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.4
Diens
4.4
Veiligheid
4.6
Pierre V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2024

Sal weer gaan. Ja. Vriende like staf en baie netjies.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Petrie S
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Sep 2024

Lieflike verblyf maar ongure gaste. Gariep, a Forever Resort is 'n lieflike plek met baie mooi en gerieflike eenhede, fantastiese ligging met besondere uitsig oor die dam. Ons het dalk 'n slegte naweek gekies, maar daar was verskeie baie luid partytjies aan die gang met klipharde musiek, dronk geskreeu, taxis wat aangejaag kom met oorverdowende musiek, soveel so dat ons ontvangs teen half 11 die aand moes skakel om hul stil te maak. Siende dat dit vir ons 'n halfpad oorbly was, en ons reeds vroeg in die bed was, was hierdie regtig 'n onaangename ervaring en was ons dankbaar dat ons net een nag oorgebly het, aangesien die geraas vroegoggend weer net aangegaan het. Dit is jammer dat 'n lieflike verblyf hierdeur versuur is.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Riekie M
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

Veilige, netjiese oord, gerieflike oorslaap oppad na jou vakansie. Dankie, ons het die nag daar veilig gevoel en julle mooi skoon ablusiegeriewe waardeer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Michelle H
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

Pleasant stay. It's always a pleasant place to stop over. We will definitely go back when next on a long trip. It's a halfway stop over for us.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Imtiaz S
1 nag Saam met vriende
5.0
Sep 2024

Slept overnight, drove from Mossel Bay to Gauteng. Comfortable but was very cold, so didn't use any facilities. Generally, it was clean and nice.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Adriaan D
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

Baie mooi uitsig. Ja, ons het baie lekker gebly. Baie dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Dewald J
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

Gerieflike oornag punt vanaf Gauteng. Ons het ons luukse kamp baie geniet. Baie gerieflik om jou eie toilet, stort en kombuisie reg by jou woonwa te hê. Alles was baie netjies en skoon. Die geboutjie binne was baie netjies en modern oorgedoen. Sal dit beslis aanbeveel. As jy vanaf Gauteng reis, is dit die ideale oorblypunt. Jy kom betyds daar aan terwyl die son nog skyn.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

El-zandri S
1 nag Besigheidsreis
5.0
Aug 2024

Vriendelik, skoon en baie netjies. Dit is altyd heerlik hier! Sal gerus terugkom. Baie dankie vir julle vriendelike diens!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lize-mari K
1 nag Saam met vriende
5.0
Aug 2024

Rustig. Dit was wonderlik en die beddens was baie gemaklik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Estelle V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2024

Presies wat mens soek: waarde vir geld en vrede vir jou gemoed! Ons karavaan-kamp graag by die verblyf - dis veilig, baie skoon en netjies.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

FOREVER GARIEP Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 191

Op LekkeSlaap 9 jaar

Vanaf
Vanaf R330
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R330
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 1000 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 2 Fiskaal Straat, Gariepdam, 9922, Vrystaat
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDAzMDRhM2QyLTI5YTctNGI1Yy04OGNlLWNlMWUwMDY3NTc2ZA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R330 per nag, vir 2 mense 191 5 1 5 2 Fiskaal Street Gariep Dam 9922 Vrystaat 021 201 8901 15:00-18:00 10:00 -30.596659944054 25.502176763229

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang