Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Gariep, a Forever Resort

Resensies

4.4/ 5

Gebaseer op 247 resensies

Baie goed

Netheid
4.4
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.2
Diens
4.3
Veiligheid
4.6
Derick V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2025

Die verblyf was baie gemaklik, met ’n pragtige uitsig. Die verblyf was baie gemaklik, met ’n pragtige uitsig. Veilige en beskutte parkering was ’n groot bonus, en die oord was goed versorg. Die restaurant se diens en kos was heerlik. Ons sal beslis terugkeer!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Caro B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2025

Maklik bereikbaar, op hoofroete. Skoon en rustige atmosfeer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Angelique G
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2025

Dit was 'n awesome belewenis. Ons het dit so baie geniet! Beste view gehad waar ons die tent opgeslaan het!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lourentia S
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Jan 2025

Ontspannend, skoon. Ruim, dalk net waaiers in kamers met enkel beddens.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Frederick Wynand L
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Jan 2025

Perfect stay! Clean and good value for money.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Aimee S
1 nag Gesin met klein kinders
4.8
Jan 2025

Netjies en gerieflik met 'n aircon vir die somer. Ons het 'n vinnige 1 nag oorgeslaap om die Gariepdam te besoek. Het die swembad fasiliteite geniet. Netjiese verblyf met 'n goed toegeruste kombuis vir selfsorg.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Louise V
Kort verblyf
4.6
Jan 2025

Wonderlike onvergeetlike week. ‘n Heerlike vakansie gewees. Die groot netjiese swembad en grasperk. Die veiligheid en rustige atmosfeer. ‘n Lieflike plek om te rus. Al die negatiewe was die skoonmaak van die bungalows. Die skoonmaker daag 15:30 die een dag op. Die skoonmaak van die bungalow is baie swak. Die stort was nooit gewas nie, die stoof was vuil en nie gewas nie, die algehele skoonmaakproses elke dag is nie op standaard nie. Maar andersins ‘n puik plek.

Netheid
3.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Terrence B
1 nag Saam met lewensmaat
4.6
Jan 2025

Good and as expected. Overnight stay was good. The restaurant is onsite, and the rooms were clean and neat.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Schalk V
1 nag Saam met lewensmaat
4.6
Jan 2025

Baie lekker huis met 'n mooi uitkyk oor die damgebied. Lekker huis, skoon en netjies.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Naazim N
1 nag Besigheidsreis
4.2
Jan 2025

Good overall. Lovely scenery, camp ground was clean but the bathroom could have been cleaned a bit better. Good customer service.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
3.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.4/5

FOREVER GARIEP Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 247

Op LekkeSlaap 9 jaar

Vanaf
Vanaf R 398
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 398
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 1000 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 2 Fiskaal Straat, Gariepdam, 9922, Vrystaat
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDAzMDRhM2QyLTI5YTctNGI1Yy04OGNlLWNlMWUwMDY3NTc2ZA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R398 per nag, vir 2 mense 247 5 1 5 2 Fiskaal Street Gariep Dam 9922 Vrystaat 021 201 8901 15:00-18:00 10:00 -30.596659944054 25.502176763229

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang