Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Gariep Country Lodge

Resensies

3.6/ 5

Gebaseer op 14 resensies

Goed

Netheid
3.6
Ligging
3.7
Waarde vir geld
3.2
Diens
3.4
Veiligheid
4.1
Sheena M
1 nag Saam met vriende
4.2
Jul 2024

Very nice. Very warm welcome by Oom Jan Buys, he made us feel at home from home.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
4.0

Adriaan G
1 nag Saam met lewensmaat
3.4
Mei 2024

Het in ons doel voldoen- Oornag op pad na Kalagadi. Teleurgestel met fynere detail- Lodge het koffie voorsien maar daar was nie bekers (koppies) nie!

Netheid
3.0
Diens
3.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0

Paul M
1 nag Saam met lewensmaat
3.4
Nov 2022

Reasonable stopover location. The experience was reasonable except for the surprise that breakfast was not included in what we paid. All our stays on our road trips generally include breakfast.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
3.0
Diens
3.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0

Annarina C
1 nag Saam met lewensmaat
4.4
Okt 2021

It was very convenient to spend the night. The owners were very hospitable. In 2011 we spent a night at Gariep Country Lodge en route from Johannesburg to Cape town and spent the night in our caravan. I was delighted when arriving there that it was the same place and remembered the wonderful tree! This time it was our last caravan trip after 10 years! The caravan had gone full circle!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
3.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Ian M
1 nag Saam met lewensmaat
3.6
Jan 2020

Was okay. The only issue we had is that they could not provide supper, so we had to go to a different place to have supper. We also had to ask them to give us breakfast because we left very early.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
3.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0

Makkie S
1 nag Saam met lewensmaat
2.2
Jan 2020

Teleurgesteld! Al was ons vriendelik ontvang, was ons teleurgesteld om te sien dat ons oorkant die pad na 'n kamer vergesel is wat glad nie soos die geadverteerde foto's lyk nie! Ons het vooraf genoem dat ons graag sal wil braai die aand, maar selfs al was daar 'n buitebraai was daar geen braaibak of braaitang nie, ons moes toe maar gaan uiteet. Die fotos op die webtuiste is baie misleidend, daar was geen groen grasperk vir ons hondjie nie en die kamer was beslis nie wat geadverteer was nie!

Netheid
2.0
Diens
3.0
Ligging
2.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
1.0

Anonieme gas
1 nag Gesin met klein kinders
1.4
Jan 2020

Netheid
1.0
Diens
1.0
Ligging
1.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
1.0

Hennie B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2019

Baie lekker. Baie lekker hier gebly. Vriendelike ontvangs.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Coen S
1 nag Saam met lewensmaat
3.8
Okt 2018

Goeie verblyf. Gasheer was vriendelik en behulpsaam. Anina, wat ons ontvang het, was baie behulpsaam, veral met die reëlings vir aandete. Aandete was duur. Veilig parkering. Skoon en netjiese kamer.

Netheid
4.0
Diens
3.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Annelie V
1 nag
3.6
Aug 2018

Nie soos adverteer nie. Alhoewel Gariep Country Lodge werklik nie soos 'n slegte plek lyk om oor te bly nie, is daar wel 'n paar kwelpunte wat ons verblyf minder aangenaam gemaak het. Eerstens, inkloktyd is aangedui as 14:00 tot 19:00. Indien dit so aangedui is, verwag jy dat daar iemand sal wees om jou te ontvang. Dit was nie die geval nie en ons moes lank buite wag vir iemand om op te daag. Voorstel indien dit nie vir jou wesenlik is om iemand te hê om die ontvangs die hele dag lank te beman nie, verkort jou amptelike inklokperiode na byvoorbeeld 14:00 tot 16:00 en versoek persone wat by jou gaan oorbly om reëlings met jou te tref as hulle laat gaan inklok. Tweedens, voordat ek my bespreking bevestig het, het ek gevra of aandetes bedien word. Daar is aan my gesê dat aandetes van 'n spyskaart af bestel kan word. Met aankoms is ek wel ingelig dat die kok nie die naweek daar is nie. Dit is seker nie onredelik van my om te verwag dat ek dan ingelig moes wees oor hierdie verwikkeling nie, veral omdat ek spesifiek daaroor navraag gedoen het. Derdens, WiFi: Alhoewel dit tegnies seker beskikbaar was (daar is 'n wagwoord voorsien), kon ons nie die wagwoord ontsyfer nie. Dit was met die hand geskryf met karakters wat maklik verwar kan word met mekaar. Die ontvangsdame het ons probeer help, maar na 'n gesukkel het ons maar moed opgegee. Druk die wagwoord uit en moenie van dubbelsinnige karakters gebruik maak nie. Vierdens, die trippelkamer word geadverteer met elektriese komberse. Slegs die dubbelbed het een opgehad, spesifiseer liefs iewers dat dit die geval is. Verder was als netjies en in orde. Dit is wel net nie aangenaam om deur drie groot, en een klein, flater ontvang te word nadat jy die hele dag op die pad was nie.

Netheid
4.0
Diens
1.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

3.6/5

Cathy & Gavin Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 14

Op LekkeSlaap 10 jaar

Vanaf
Vanaf R 950
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 950
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 31 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hoofstraat 9, Prieska, 8940, Noord-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGNhZWI3MGJlLTlkNjUtNDRlMy1iZWQzLWY4NmUyMGVmYzE4Mg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R950 per nag (plek vir 2) 14 5 1 4 9 Main Street Prieska 8940 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -29.661945051948 22.747953154876

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang