Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Gariep Gardens

Resensies

4/ 5

Gebaseer op 311 resensies

Baie goed

Netheid
4.3
Ligging
3.8
Waarde vir geld
3.8
Diens
4.2
Veiligheid
4.0
Steven M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2025

Was baie rustig en goed gerus. Baie lekker gebly, huis was goed toegerus.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Isabel M
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2025

Sal beslis weer daar oornag! Baie lekker gebly! Waarde vir geld, vriendelike, behulpsame eienaar.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Fritz V
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Des 2024

Die perfekte plek om 'n lang rystog te breek. Ja, beslis. Die eienaar het ons persoonlik verwelkom, en die plek was ruim en baie netjies. Goeie waarde vir geld.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Kathy E
1 nag Saam met vriende
4.8
Jan 2025

A homely peaceful haven. A reflection on real peace and tranquility, which is so rare in today's world.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Mari B
1 nag Gesin met tieners
4.8
Jan 2025

Gerieflike plekkie om oor te slaap terug huis toe. Baie lekker. Aircons werk soos stroop in 40 grade hitte! Die klein swembadjie het ook lafenis verskaf .

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Hylton D
1 nag Gesin met tieners
4.4
Feb 2025

Skoon, netjies, vriendelike kliëntediens. Ons het baie lekker gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Amanda D
1 nag Besigheidsreis
5.0
Mei 2024

Gerieflik, ontspannend en lekker. Ons het heerlik gebly, al was dit net 1 nag en het alles gehad wat nodig was. Baie vriendelike ontvangs. Maak dit nou ons go-to tussen Kaap en Gauteng.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Johanna O
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2024

Baie geniet. Dit was heerlik. Somer moet beter voorsiening gemaak word vir verkoeling in die 2de slaapkamer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Herman C
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Feb 2024

Heerlik en gerieflik. Ons het ons kuier by Gariep Gardens terdeë geniet.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Elvise J
1 nag Gesin met klein kinders
4.6
Des 2024

Excellent. Pleasant, the pool was great.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4/5

JH Geverifieer

Eiendomme 3

Resensies 870

Op LekkeSlaap 10 jaar

Vanaf
Vanaf R 850
per nag (plek vir 3)
Vanaf
R 850
per nag (plek vir 3)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 7 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Berghaanstraat 18, Gariepdam, 9922, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA98500ff212aa7e42abef4b158f9872a17179ec34669d047203c7c6e707d96f0b07919cc269e348419d4f718adb9ba59b7e6b?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R850 per nag (plek vir 3) 311 5 1 4 18 Berghaan Street Gariep Dam 9922 Vrystaat 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -30.594982303955 25.490102469921

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang