Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Gariep Gardens

  • Kapasiteit: 7 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Berghaanstraat 18, Gariepdam, 9922, Vrystaat
  • Vanaf R994 per nag (plek vir 3)

Beskrywing

Gariep Gardens Gastehuis is geleë in Gariepdam, sowat halfpad tussen Kaapstad en Johannesburg, en net 5 minute se ry van die N1 af. Net 56 kilometer vanaf Colesberg langs Suid-Afrika se grootste dam, in die hartjie van die land. Dit is die ideale oornagplek op jou lang reis - die omgewing is pragtig en die Karoolug is helder en vars. Idaal vir reisigers of stadsjapies wat wel wegbreek van die gejaag van die stad.

Die gastehuis bestaan uit 3 unieke eenhede wat elkeen sy eie parkeerplek en toegang tot die openbare, omheinde swembad het. Elke eenheid het gemaklike beddens en ’n badkamer met stort of bad. Gariep Gardens is deel van die SunRose-gastehuisgroep.

Neem asseblief kennis dat Gariep Dam Village ten volle met die diverse Suid-Afrikaanse samelewing geïntegreer is en sommige van die SunRose-eenhede is langs van munisipale behuising.

Let asb. daarop dat Gariep Gardens nie 'n direkte uitsig oor die Gariepdam bied nie.

Aktiwiteite in die omgewing sluit bootritte, watersport (eie boot), visvang en swem by die dam in.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Visvang

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Resensies

4/ 5

Gebaseer op 301 resensies

Baie goed

Netheid
4.2
Ligging
3.8
Waarde vir geld
3.8
Diens
4.2
Veiligheid
3.9
Wat gaste dink
Amanda D
Besigheidsreis
5.0
Gerieflik, ontspannend en lekker. Ons het heerlik gebly, al was dit net 1 nag en het alles gehad wat nodig was. Baie vriendelike ontvangs. Maak dit no...
Sien meer
Mei 2024
Johanna O
Saam met lewensmaat
5.0
Baie geniet. Dit was heerlik. Somer moet beter voorsiening gemaak word vir verkoeling in die 2de slaapkamer.
Mrt 2024
Lucille J
Gesin met klein kinders
5.0
Oornag verblyf. Ons het slegs een aand oorgeslaap. Die gastehuis het alles gehad wat ons nodig gehad het. Dit was 'n skoon huis met skoon beddegoed. D...
Sien meer
Okt 2023
Carel O
Saam met lewensmaat
5.0
Skoon en gerieflik. Eienaars stel belang in hulle gaste en gaan uit hulle pad uit om te help. Sal beslis weer daar oorslaap.
Sep 2023
Chris V
Gesin met klein kinders
5.0
Sien sterre Netjiese plek en gawe mense.
Sep 2023

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4/5

JH Geverifieer

Eiendomme 3

Resensies 805

Op LekkeSlaap 9 jaar

Ligging

  • Berghaanstraat 18, Gariepdam, 9922, Vrystaat
  • Gaste dink Gariep Gardens het ’n goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Gariepdam Vrystaat
Vanaf
Vanaf R994
per nag (plek vir 3)
Vanaf
Vanaf R994
per nag (plek vir 3)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 7 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Berghaanstraat 18, Gariepdam, 9922, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAARl1l69d3p56gxgkz6ncpvVYJKd51bAzeDBhPAemIqmCtOA9Sr1?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R994 per nag (plek vir 3) 301 5 1 4 18 Berghaan Street Gariep Dam 9922 Vrystaat 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -30.594982303955 25.490102469921

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang