Gariep Gardens
- Kapasiteit: 7 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Berghaanstraat 18, Gariepdam, 9922, Vrystaat
- Vanaf R877 per nag (plek vir 3)
Beskrywing
Gariep Gardens Gastehuis is geleë in Gariepdam, sowat halfpad tussen Kaapstad en Johannesburg, en net 5 minute se ry van die N1 af. Net 56 kilometer vanaf Colesberg langs Suid-Afrika se grootste dam, in die hartjie van die land. Dit is die ideale oornagplek op jou lang reis - die omgewing is pragtig en die Karoolug is helder en vars. Idaal vir reisigers of stadsjapies wat wel wegbreek van die gejaag van die stad.
Die gastehuis bestaan uit 3 unieke eenhede wat elkeen sy eie parkeerplek en toegang tot die openbare, omheinde swembad het. Elke eenheid het gemaklike beddens en ’n badkamer met stort of bad. Gariep Gardens is deel van die SunRose-gastehuisgroep.
Neem asseblief kennis dat Gariep Dam Village ten volle met die diverse Suid-Afrikaanse samelewing geïntegreer is en sommige van die SunRose-eenhede is langs van munisipale behuising.
Let asb. daarop dat Gariep Gardens nie 'n direkte uitsig oor die Gariepdam bied nie.
Aktiwiteite in die omgewing sluit bootritte, watersport (eie boot), visvang en swem by die dam in.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4/5
JH Geverifieer
Eiendomme 3
Resensies 811
Op LekkeSlaap 9 jaar
Ligging
- Berghaanstraat 18, Gariepdam, 9922, Vrystaat
- Gaste dink Gariep Gardens het ’n goeie ligging
- Kapasiteit: 7 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Berghaanstraat 18, Gariepdam, 9922, Vrystaat
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang