Gecko Units
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.7/5
Mandi Geverifieer
Eiendomme 4
Resensies 16
Op LekkeSlaap 1 jaar
Opsomming van Resensie
Anneke P - Sep 2024
Algehele gradering
Baie lekker gebly. Sal beslis weer kom.
Gecko Units se terugvoer
Baie dankie, Anneke!
Jul is 'n lekker groep mensies en altyd welkom! Baie bly jul het jul verblyf geniet. Kom kuier gerus weer!
Vriendelike groete
Reneé
Dylan B - Mrt 2024
Algehele gradering
Magical.
Gecko Units se terugvoer
Hi Dylan
Thank you for your great review.
We enjoyed having you as a guest and your friendliness was very much appreciated! You are a lovely person.
You're always welcome to visit us again!
Kindest regards,
[Manager's Name]
Manageress,
Gecko Units
Vinette K - Mrt 2024
Algehele gradering
Value for money.
Gecko Units se terugvoer
Good morning Vinette
Thank you for the nice review and I'm so happy you enjoyed your stay.
You are always welcome!
Hope to see you again soon.
Kind regards
Reneé Botha
Manageress
Christian R - Feb 2024
Algehele gradering
Wonderful stay.
Quintin V - Jan 2024
Algehele gradering
Baie aangename verblyf.
Kim V - Mrt 2024
Algehele gradering
Good service went out of their way.
Gecko Units se terugvoer
Hi Kim. You are always welcome and I'm very happy that you enjoyed your stay! Congratulations with your wedding and all the best for you and your husband.
Kindest regards,
Reneé Botha
Manageress
Gecko Units
Cindy V - Jan 2024
Algehele gradering
Fantasties.
Gecko Units se terugvoer
Baie dankie Cindy!
Julle is pragtige en vriendelike twee mense, sowel as Slippers! Dit was 'n groot plesier om julle te kon huisves en sien daarna uit om dit weer te doen. Altyd welkom!
Beste wense en groete!
Reneé
Martin B - Mei 2024
Algehele gradering
Skoon en netjies.
Elna K - Mrt 2023
Algehele gradering
Ideale blyplek as ons in Port Elizabeth is.
Gecko Units se terugvoer
Ongelukkig het ons nie die munisipale water probleme in Port Elizabeth vrygespring nie, maar ons het 'n nuwe water pomp laat installeer en ons is in die proses om ook 'n battery backup sisteem in te sit sodat ons ten all tye ons eie water van tenke af kan he en nie op die munisipaliteit alleen aangewese te wees nie. Baie dankie vir die resensie, ons waardeer dit opreg. Groete, Gecko Units.
Petra N - Des 2023
Algehele gradering
Lekker geslaap.
Colleen E - Sep 2023
Algehele gradering
Alles wat ons nodig gehad het.
Gecko Units se terugvoer
Baie dankie Colleen, ons is voorwaar dankbaar dat julle ons besoek het en 'n aangename tyd gehad het.
Ons sien uit daarna om julle weer te sien.
Groete
Gecko Units
Annelie M - Aug 2023
Algehele gradering
Matrasse moet vervang word - sleg.
Gecko Units se terugvoer
Goeie dag Annelie
Ons waardeer terugvoer vreeslik baie, dit help ons om ook te weet waarna om te kyk, en waaraan ons moet werk.
Ons sal verseker na die matrasse se kwaliteit en kondisie kyk, dit is tog iets wat altyd oor 'n sekere tydperk vervang moet word aangesien dit baie gebruik word.
Ek is nie heeltemal seker wat jy bedoel met deure insit nie, aangesien elke slaapkamer sy eie deur het wat kan toemaak.
Dit is slegs die 4-slaap eenheid wat ons as 'n 1-slaapkamer eenheid adverteer, dus is daar 2 beddens in die sitkamer area ook. Maar ek sal jou bietjie 'n luitjie gee om mooi uit te vind.
Baie dankie dat julle van ons verbly gebruik gemaak het, ons waardeer dit.
Groete
Gecko Units
Annette D - Jul 2023
Algehele gradering
Die verblyf was redelik aangenaam, alhoewel daar 'n paar probleempies was.
Gecko Units se terugvoer
Goeiedag
Baie dankie vir u waardevolle terugvoer. Ons het die ketel vervang sodra ons daarvan in kennis gestel was 05:00 in die oggend. Jammer oor die bed, on sal verseker daarna kyk, dit is belangrik dat ons gaste 'n goeie nagrus inkry.
Die eenheid word nie as 'n selfsorg eenheid geadverteer nie, juis aangesien daar nie 'n aparte kombuis is nie.
Dit word ge-adverteer as 'n semi-selfsorg suite, daarom is die ketel, mikrogolf, eetgerei, toaster, wasbakkie ens binne in 'n kas ingerig sodat dit netjieser lyk in die suite.
Ons het Magneto ligte aangeskaf vir ons gaste vir waneer daar beurtkrag is, ek is so baie jammer indien u nie daarvan in kennis gestel was nie, en vra grootliks omverskoning.
Ek sal verseker daarna oplet in die toekoms.
Vriendelike Groete
Gecko Units
Phindile O - Jul 2023
Algehele gradering
Magnificent.
Gecko Units se terugvoer
Thank you so much for your review, we are delighted that you enjoyed your stay. Take care, Gecko Units
Wanda S - Mrt 2023
Algehele gradering
Veilige eenheid.
Gecko Units se terugvoer
Liewe Wanda
Baie dankie vir die resensie. Ons is voorwaar ongelooflik jammer oor die water insident as gevolg van die geyser.
Ons het 'n nuwe dame ingekry wat ons uithelp en dit het haar skoon ontgaan. Nie te min, dit behoort nie te gebeur nie en ons vra opreg om verskoning.
Ons waardeer altyd eerlike resensies, want dit help ons ook om te weet waaraan ons moet werk.
Bly om te hoor julle het darem die res van julle verblyf geniet.
Groete
Gecko Units
- Kapasiteit: 10 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: De Mist-sirkel 23, Bluewater Bay, Gqeberha, 6210, Oos-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang