Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Geheim

Selfsorg
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Atlantic-rylaan 39, Onrusrivier, Hermanus, 7201, Wes-Kaap
  • Vanaf R4 000 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

Geheim is aan die seefront van Onrus geleë en is binne maklike bereik van die bekende Onrusstrand. Dit is ideaal vir 'n gesin wat op soek is na 'n rustige vakansie en spog met pragtige see-uitsigte en asemrowende sonsondergange.

Dié dubbelverdiepinghuis bied slaapplek aan 6 gaste en beskik oor 3 slaapkamers en 3 badkamers. Die eerste slaapkamer het 'n koningingrootte-bed, 'n TV met DStv en 'n en suite-badkamer met 'n stort, bad, wasbak en 'n toilet. Die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed, 'n TV met DStv en 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en 'n toilet. Daar is 2 driekwartbeddens in die derde slaapkamer en gaste gebruik 'n aparte badkamer met 'n stort. Linne en badhanddoeke word voorsien, maar gaste moet hul eie swemhanddoeke saambring.

Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolf, koffie- en teemaakgeriewe, breekware, eetgerei en 'n toonbank met stoele toegerus. Die opwasarea het 'n wasmasjien en skottelgoedwasser. Die oopplan-leefarea het oorgenoeg gemaklike sitplek, 'n TV met DStv en 2 etenstafels. Die trap het 'n traphyser wat ideaal is vir gaste met beperkte mobiliteit.

Gaste het toegang tot 'n balkon met 'n etenstafel, 'n onderdakstoep, braaigeriewe en veilige parkeerplek in 'n dubbelmotorhuis op die perseel. Hierdie verblyf is naby plaaslike geriewe soos winkels en restaurante.

Kamer-opset

Slaapplek vir 6 mense 3 Slaapkamers 3 Badkamers, 2 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Bad, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

1 x Dubbelbed

Stort, Toilet

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildkyk
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Resensies

4.4/ 5

Gebaseer op 1 resensie

Baie goed

Netheid
4.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.0
Diens
4.0
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Ann Geverifieer

Eiendomme 15

Resensies 8

Op LekkeSlaap 7 jaar

Ligging

  • Atlantic-rylaan 39, Onrusrivier, Hermanus, 7201, Wes-Kaap
  • Gaste dink Geheim het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R4 000
per nag (plek vir 6)
Vanaf
Vanaf R4 000
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Atlantic-rylaan 39, Onrusrivier, Hermanus, 7201, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA8571b130fbad569da41912d21ffbce80d1d3452f437fb692dcaab331f2e7999bf194cb1f99f2ba62febd778a729362d50025?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R4 000 per nag (plek vir 6) 1 5 1 5 39 Atlantic Drive Onrus River 7201 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.41908 19.1737

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang