Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Geluksfontein Private Game Lodge

Wildsplaas
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 24 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Geluksfontein Plaas 643, Deel 1, Waterberg, 0530, Limpopo
  • Vanaf R1 900 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Geluksfontein Private Game Lodge bied gerieflike verblyf op 'n 2 000 hektaar-plaas in die hartjie van die Waterberge en is ideaal vir klein gesinne, paartjies of groepe wat op soek is na 'n rustige ontsnapping uit die besige stad.

Die lodge bied verblyf in 11 pragtig ingerigte chalets, elk met 'n privaat ingang. Die chalets het gemaklike beddens en en suite-badkamers met storte. Linne en badhanddoeke word voorsien. Elke chalet het ook tee- en koffiemaakgeriewe. Gratis WiFi is beskikbaar.

Gaste het toegang tot 'n gemeenskaplike kombuis, binne- en buite-onderdak-onthaalareas, 'n pragtige randvloeiswembad, 'n Jacuzzi met 'n uitsig oor die dam met seekoeie en krokodille en 'n boma en braaigeriewe. Aktiwiteite sluit wildritte, selfry-roetes, 4x4-roetes, voetslaan- en fietsroetes, visvang en voëlkyk in.

Pieknieks kan in die bos, by die waterval of by verskeie swemplekke gereël word. Daar is ook 'n landingstrook vir ligte vliegtuie en 'n pendeldiens vanaf O.R. Tambo Internasionale Lughawe.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Konferensiegeriewe

Geriewe

  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Kinderoppasser Op Versoek
  • Swembad
  • Begeleide Wildritte as Ekstra
  • Braaiplek
  • Portier
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Troeteldiere indien gereël
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • Konferensiegeriewe
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Groot 5
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Aandete Op Versoek
  • Drankies ingesluit
  • Piekniekmandjies Op Versoek
  • Tee
  • Etes Op Versoek

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging
  • Wegbreekkamers
  • Blaaibord
  • Witborde
  • Internet
  • Televisie
  • Plek vir tot 10 afgevaardigdes
  • Plek vir tot 20 afgevaardigdes
  • Plek vir tot 30 afgevaardigdes

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Ligging

  • Geluksfontein Plaas 643, Deel 1, Waterberg, 0530, Limpopo
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Waterberg Limpopo
Vanaf
Vanaf R1 900
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R1 900
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 24 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Geluksfontein Plaas 643, Deel 1, Waterberg, 0530, Limpopo
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA52ac776b2be7107ce827b1f7121e44af2f49686ae3ad6e83789c2c32e83f6d64889e77161e45809fe58fcedda673454b38b5?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 900 per nag, vir 2 mense Geluksfontein Farm 643, Portion 1 Waterberg 0530 Limpopo 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -23.979513120275 28.254989594216

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang