Gemsbokfontein Gasteplaas
Beskrywing
Condo bied lugversorging vir tot 7 gaste en beskik oor 2 slaapkamers. Die hoofslaapkamer is ingerig met 'n dubbelbed en beskik oor 'n en suite-badkamer met 'n toilet en stort. Op die onderste verdieping het gaste toegang tot 'n kombuisie wat toegerus is met 'n mikrogolfoond, ketel en tee- en koffiemaakgeriewe. Op die boonste verdieping vind gaste 'n ruim kamer met 1 dubbelbed en 3 enkelbeddens, saam met 'n en suite-badkamer met 'n stort en toilet. Boonop spog die eenheid met 'n sitarea met rusbanke, 'n etenstafel met stoele en 'n persoonlike braai-area vir gaste om te geniet. Toegang tot gratis onbeperkte Wi-Fi is beskikbaar.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
3 x Enkelbed / Driekwartbed
1 x Dubbelbed
Badkamer
Bad, Toilet
Badkamer
Bad, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Dienste & geriewe
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Slaapkamer & wassery
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Tariewe wat vertoon word, is op 'n selfsorgbasis met verhit-en-eetgeriewe. Die geriewe sluit 'n mikrogolfoond en ketel in.
Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Eenheid 2 is 'n oopplan-kamer met slaapplek vir 2 gaste en dit beskik oor 1 ruim slaapkamer met lugversorging. Die slaapkamer het 'n dubbelbed, 'n rusbank vir 2 en 'n en suite-badkamer met 'n toilet en 'n stort. Gaste het toegang tot 'n kombuisie wat met 'n mikrogolfoond, ketel en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus is. Boonop is daar 'n etenstafel met sitplek vir 4 en 'n braai-area. Gratis, onbeperkte Wi-Fi is ook beskikbaar.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Tariewe wat vertoon word, is op 'n selfsorgbasis met verhit-en-eetgeriewe. Die geriewe sluit 'n mikrogolfoond en ketel in.
Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Eenheid 3 het lugversorging, bied slaapplek aan 5 gaste en beskik oor 1 oopplan-slaapkamer met 1 dubbelbed en 3 enkelbeddens. Die en suite-badkamer het 'n toilet en 'n stort. Gaste het toegang tot 'n kombuisie wat met 'n mikrogolfoond, ketel en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus is. Daar is ook 2 stoele, 'n etenstafel met sitplek vir 8, 'n buffettafel met 'n spieël en 'n braai-area. Gratis, onbeperkte Wi-Fi is beskikbaar.
Oorsig van kamer/eenheid
Leefarea
3 x Enkelbed / Driekwartbed
1 x Dubbelbed
Badkamer
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Temperatuurbeheer
Prys sluit in
Tariewe wat vertoon word, is op 'n selfsorgbasis met verhit-en-eetgeriewe. Die geriewe sluit 'n mikrogolfoond en ketel in.
Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Kapasiteit: 34 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Gemsbokfontein Gasteplaas, Britstown, 8782, Noord-Kaap