Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Gemsbokfontein Gasteplaas

Resensies

4.1/ 5

Gebaseer op 10 resensies

Baie goed

Netheid
4.2
Ligging
4.2
Waarde vir geld
4.0
Diens
4.0
Veiligheid
4.1
Riaan S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2024

Rustig stil oop. Vinnige vriendelike ontvangs. Lekker stil met alles wat nodig is. Great as jy met honde ry, genoeg plek vir bene rek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Danie R
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2024

Uitstekende plekkie, voorwaar waarde vir geld. Wonderlike ondervinding, was lekker om so in die plaas tussen bok en skaap te bly. Die gasvrou is baie vriendelik en het ons hartlik verwelkom. Die plekkie is pragtig en ons het baie lekker daar oornag. Doen so voort.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Marina
Gemsbokfontein Gasteplaas
Kom gerus weer, was lekker om julle hier te ontvang.

Ina V
1 nag
4.8
Jun 2024

Heerlike cosy wooneenheid. Heerlike verblyf. Skoon en netjies plek om 'n skaapplaas. Slaapplek vir baie gaste. Beslis die moeite werd om deur Britstown te ry en op die plaas te gaan slaap. Let wel die eenheid het bad en nie 'n stort nie, maar na 'n lang dag was dit 'n heerlikheid om die dag aftesluit.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Marina
Gemsbokfontein Gasteplaas
Baie dankie, Ina. Dit was lekker om jou hier te ontvang.

Joselle L
1 nag Gesin met klein kinders
4.6
Des 2024

Waarde vir geld. Vreeslik lekker gebly! So veel moeite gedoen om ons honde gemaklik te maak!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Anna-marie M
1 nag
4.4
Sep 2024

Gerieflike oornag gasteplaas met alles wat nodig is na 'n lang dag se reis! Ideale oornag plek vir reisiger! Plaas atmosfeer, netjies skoon en gerieflik.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Marina
Gemsbokfontein Gasteplaas
Dankie, julle is altyd welkom.

Ben V
1 nag Saam met lewensmaat
4.4
Sep 2024

Kamer was lekker ruim en het die koffie, tee, suiker en melk waardeer. Het gehou van die plaasatmosfeer en plaasgeluide. Indien jy nie van plaaslewe hou, sal ek Gemsbokfontein gasteplaas nie aanbeveel. Familie kamer het mooi antieke meubels. Sal net aanbeveel om met tyd matrasse te vervang. Verder het ons baie lekker gebly.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0
Marina
Gemsbokfontein Gasteplaas
Baie dankie, sal so maak.

Gideon V
1 nag Gesin met tieners
4.0
Des 2024

Lekker plaas atmosfeer in die Noord-Kaap. Ons het lekker oorgebly, diere vriendelike verblyf wat gehelp het met ons reis na die Weskus. Dankie vir jou gasvryheid.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0
Marina
Gemsbokfontein Gasteplaas
Dit was 'n plesier om julle te kon help. Kom gerus weer ander dag.

Wilma K
1 nag Saam met vriende
4.0
Sep 2024

Was vinnig maar baie aangenaam. Ons het baie lekker gebly en baie dankie vir die wonderlike gasvryheid.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0
Marina
Gemsbokfontein Gasteplaas
Baie dankie. Kom gerus weer.

Andre L
1 nag Gesin met tieners
3.2
Des 2024

A quiet, peaceful stopover in the middle of nowhere. Not the room we asked for and thought we were getting, but it was okay. The bathroom door didn't work (everyone else got stuck in the bathroom) and the bathroom in our room wasn't as nice as in the photos. We liked the farm animals, despite the flies. We did get what we paid for and the complimentary coffee and rusks were welcome.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
3.0
Diens
3.0
Ligging
3.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0
Marina
Gemsbokfontein Gasteplaas
Dit was lekker om julle op die plaas te ontvang. Ongelukkig het die badkamer deur van sy spoor afgegaan en toe eventually gebroke. Dit is ongelukkig maar dinge wat gebeur, maar ek vra verskoning vir die ongerief.

Liesl M
1 nag
1.6
Des 2024

Ek sal vir seker nie weer soentoe gaan nie, dit was 'n aaklige ervaring. Ons was nie verwelkom met aankoms en gewys waar ons kamer is nie. Die plek was nog vuil toe ons daar aankom. Hulle het toe gespook om skoon te maak, maar het nie die lakens van die beddens geruil nie en daar was vieslike kolle op die lakens. Ons moes bo op duvets slaap. Die badkamers het nie deure nie, so vir 'n groot groep is dit baie ongemaklik om daar te bly.

Netheid
1.0
Diens
1.0
Ligging
4.0
Veiligheid
1.0
Waarde vir geld
1.0
Marina
Gemsbokfontein Gasteplaas
Jammer dat julle dit so vreeslik ervaar het. Gaste kom gewoonlik eers vanaf 14:00 in. Beddegoed word vroeg in die oggend reeds afgetrek en gewas. Dit is wel so dat die huishulpe nog besig was om die eenheid gereed te kry toe julle arriveer het aangesien dit nog vroeg was.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.1/5

Marina Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 10

Op LekkeSlaap 9 maande

Vanaf
Vanaf R 800
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 800
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 34 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Gemsbokfontein Gasteplaas, Britstown, 8782, Noord-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA0ed6e948f4120c9e7166cf928bde4b9bce7b094375dfd849dc70e3fcb77265b29cb8382e047cb923740487c53333be1a2a28?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R800 per nag, vir 2 mense 10 5 1 5 Gemsbokfontein Gasteplaas Britstown 8782 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-23:00 10:00 -30.579203695025 23.478331890807

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang