Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Gerald Street Self-catering

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Tessa Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 50

Op LekkeSlaap 7 jaar

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 39 resensies vir Gerald Street Self-catering
Netheid
4.6/5
Diens
4.7/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.9/5
Ryan A - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ryan A

Comfortable and spacious.

A very comfortable, spacious, lovely place to stay. It will become our regular spot!

Elize H - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elize H

Baie gerieflik en netjies.

Die woonstel was baie gerieflik ingerig met alles wat mens nodig het.

Delia A - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Delia A

Heerlik oornag.

Ons het net vinnig oornag oppad na ons eindbestemming wat te ver was om een slag met 'n 2-jarige te reis. Ons het baie laat daar aangekom, en die eienaars was wonderlik genoeg om ons so te akkommodeer en die sleutel in 'n "lock box" te bêre sodat ons niemand steur nie. Dit was baie groter as verwag, baie netjies, en ons sou vir seker langer wou bly as ons kon! Ook 'n baie veilige en rustige area, goeie alarm en motors is veilig geparkeer gewees.

Juna V - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Juna V

Was vir 'n familiebyeenkoms so dit was fantasties.

Lekker ruim en rustig. Het veilig gevoel. Alles gehad wat ons vir die naweek nodig gehad het.

Anonieme gas - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Anonieme gas
Anonieme gas - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anonieme gas
Lizette W - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lizette W

Baie gerieflik vir 'n gesin van 4.

Die huis was baie gerieflik vir my gesin. Vanaf TV/kombuis oop plan tot en met die slaapkamers. Veilige parkeerarea vir motor onder afdak, en swembad was 'n bonus al kon ons nie swem nie weens die weer nie. Ek sal beslis weer die plek kies. Die gasvrou, Tessa, het ons baie mooi ontvang. Baie dankie.

Michael S - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Michael S

Great stay.

Well equipped and great family stay.

Marike W - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marike W

Stunning place.

This was an ideal place to stay. Went for the Commonwealth Judo Championships and it is close to Feathermarket Hall and all other amenities. Will stay here again. Thanks!

Jacqui D - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jacqui D

Excellent hosts matching an excellent stay.

A true gem indeed, centrally located, very quiet and spacious. Tessa, thank you for an amazing stay and for allowing the visiting kids in the pool, they all say thank you. Will definitely book again.

Fanus N - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Fanus N

Skoon, netjies en gerieflik.

Alles wat nodig is vir 'n aand of twee se verblyf.

Lucinda R - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lucinda R

Convenient and comfortable.

The accommodation was comfortable and close to the various activities we had planned. Sadly, loadshedding hampered us going to some places. Hostess friendly and provided information but also a generator when it was time for loadshedding.

Hendrik G - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hendrik G

Lekker kuier plekkie, sentraal geleë met baie ruimte.

Vriendelike gasvrou. Swembad was 'n groot plus vir ons kleinkind. Lekker slaapbeddens. Veilige parkeerplek vir twee voertuie.

Maweni M - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Maweni M

It was good.

We enjoyed our stay very much as even during load shedding we still had lights on, Wi-Fi, DStv through streaming and could still charge our cell phones. We did not miss any FIFA World Cup Match during our stay there. The owners live on site but they never bothered us and we even forgot that they were on the same premises as us. Our vehicle was safely parked under a carport in the premises close to the flat that we booked. There are security beams in the carport. It was better than what the photos shown on the website.

Ruby B - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ruby B

'n Gerieflike en veilige blyplek met alles wat jy benodig en 'n pragtige badkamer.

Die woonstel is ruim en in 'n stil omgewing. Die eienaars het seker gemaak dat alles met die inklok glad verloop het. Die parkering by die woonstel is baie gerieflik.

Gerald Street Self-catering se terugvoer

Baie dankie vir die awesome resensie.

Gerald Street Self-catering
Phil B - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Phil B

Convenience all round.

You get that sense of being at home the moment you enter the premises. I know this is where I will try to stay whenever I need accommodation in PE.

Gerald Street Self-catering se terugvoer

Thanks so much.

Gerald Street Self-catering
Andries P - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andries P

Fantasties.

Sal enige tyd hiedie plek aanbeveel.

Evie W - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Evie W

Although only overnight very nice accommodation.

Lovely clean comfy bed. Would definitely stay there again.

Tania B - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tania B

Very pleasant.

Accommodation was nice, neat and tidy.

Toy N - Mrt 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Toy N

Gerieflike plekkie.

Die woonplekkie bevat alles wat 'n mens benodig. Lekker naby die winkels. Die beddens is van 'n goeie gehalte.

Carmen H - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carmen H

Pragtige plekkie teen 'n bekostigbare prys.

Gerieflike en mooi plekkie teen 'n baie billike prys.

Herman M - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Herman M

Baie goed. Sal beslis weer daar oornag

Die plek is goed geleë. My motor was veilig geparkeer. Die toegang was gemaklik. Daar was koffie beskikbaar die oggend wat baie lekker was.

Elizma B - Mei 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elizma B

Ruim, netjies, waarde vir geld.

Sien sterre.

Margaret % Eric N - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Margaret % Eric N

Welcoming, homely and comfortable.

Way more than I expected for the price paid. The stay was comfortable and relaxing even though three of them where spent running between Newton Park Pool, Swim Social Events and Home, it always felt like coming to our own home.

Karen M - Mei 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Karen M

Netjies, ruim, sentraal.

Sal beslis weer daar oornag. Lekker ruim. Goeie parkering. Sentraal geleë. Perfek vir kinders.

Pieter L - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pieter L

Fantasties.

Sal die plek enige tyd aan beveel.

Estelle G - Nov 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Estelle G

Enjoyed safe comfortable stay.

See stars.

Thelma R - Nov 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Thelma R

Netjies, veilig en ruim woonstel, goeie waarde vir geld.

Woonstel het veilige binneparkering en is baie naby aan winkels. Is baie netjies en ruim met alles wat jy benodig. Vinnige WiFi-konneksie. Sal vir seker Gerald Street Self-catering weer gebruik en aanbeveel.

Gerald Street Self-catering se terugvoer

Baie dankie Thelma, ons is bly julle het lekker gebly.

Groete,
Tessa

Gerald Street Self-catering
Carol F - Jun 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carol F

Fantasies.

Dit was absoluut waarde vir jou geld. Hulle was baie behulpsaam, vriendelik en altyd daar om te help. Ek sal enige tyd weer daar gaan bly sonder enige twyfel. Die beddens het heerlik geslaap en jy het geen bekommernis van jou motor wat nie veilig is nie, dit is agter 'n geslote hek. Dit was absoluut net te kort.

Lindewie B - Mrt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lindewie B

Baie tevrede.

Ons het heerlik gebly. Sal definitief dit aanbeveel vir mense om van Geraldstraat 30 gebruik te maak. Ons was vriendelik ontvang. Die eenheid baie skoon en netjies. Ons gasheer en gasvrou baie vriendelik.

Bryan C - Feb 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Bryan C

Groot en gerieflik.

Ons is toegelaat om ons bagasie vroeër in die eenheid te sit wat ons baie gehelp het om ons sake-afsprake betyds na te kom. Ideale plek as jy sake in die middedorp moet doen.

Suresh G - Nov 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Suresh G

Fantastic accommodation.

A pleasant and peaceful stay. Safety and neatness were fantastic. Equipped with everything - from kitchen appliances, clean bath towels to new linen to make our time there nice and comfy, thanks Tessa and Andy. Looking forward to our next stay!

Wilna V - Okt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wilna V

Alles op ons Wil-graag-hê-lysie afgemerk!

Ons het lekker gebly en al klaar vir ons volgende besoek plek bespreek.

Cecil G - Okt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cecil G

Magic. Would recommend it to anyone.

So friendly. The place was so nice and clean and spacious. Security was very good. It was like home from Home. Would definitely go back.

Liza C - Okt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Liza C

Baie netjies en gerieflik, ons het heerlik gebly.

Andy en Tessa is besorgde en aangename mense en ons het baie lekker gebly. Die woonstel is skoon en netjies met alles wat 'n mens nodig het.

Sophia O - Jul 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sophia O

Lekker ruim woonstel.

Ons het laat eers ingeboek en dit was geen probleem vir Tessa nie. Lekker ruim, skoon, netjiese woonstel met als wat mens nodig het. Sal weer daar bly.

Dirk M - Jul 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dirk M

Puik verblyf.

Hier die is puik verblyf en waarde vir jou geld. Tessa en haar man laat jou tuis voel. Baie veilig en doodstil, tog lekker sentraal. Ek sal beslis weer van Geraldstraat se verblyf gebruik maak.

Francois V - Jul 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Francois V

Heerlik met genoeg ruimte en baie netjies.

Baie ruim en netjies. Ligging baie sentraal en binne bereik van alles. Baie veilig en ons behoeftes is na omgesien. Sal graag weer hier bespreek.

Nicholas O - Jun 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nicholas O

Fantastiese verblyf in alle aspekte.

Baie lekker gebly. Die veiligheid en netheid is fantasties. Het alles gehad van kombuistoerusting tot skoon badhanddoeke en nuwe linne om ons tyd daar gemaklik en lekker te maak. Dankie Tessa en Andy vir julle gasvryheid en vir die ekstra reëlings vir my dogtertjie se slaapplek langs haar pappa. Ons sien uit om weer daar te bly!

Vanaf
Vanaf R595
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R595
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Geraldstraat 30, Glen Hurd, Gqeberha (Port Elizabeth), 6045, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDQ1YmJlN2NjLWEzZDEtNGI0Ni05ZTVjLTE1MzYxNTJiNzhiMw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R595 per nag (plek vir 4) 39 5 1 5 Gerald Street Glen Hurd 6045 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-23:00 10:00 -33.955823591796 25.566073182526

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang