GF Safaris
Beskrywing
Hierdie eenheid bied slaapplek aan 3 gaste en beskik oor 2 slaapkamers met 'n koningingrootte-bed en 'n driekwartbed. Die badkamer het 'n stort, wasbak en toilet. Daar is ook 'n ekstra aparte toilet. Die oopplan-kombuis is met 'n yskas-vrieskas, mikrogolf, stoof-oond en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Daar is 'n TV in die sitarea en WiFi is beskikbaar.
Die eenheid/kamer het
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
- •Nie rook
- •Patio
- •Privaat ingang
Dienste
- •Internet koppeling
- •Kamer daagliks skoongemaak
- •Diens op aanvraag
Badkamer
- •Jacuzzi
- •Aparte toilet
- •Stort
- •Seep
Kamergeriewe
- •Lugversorging
- •Waaier
- •Klein kombuis
- •Kluis
Elektriese Toebehore
- •Yskas
- •Mikrogolfoond
- •Oond
- •Stoof
Ekstras
- •Tee en koffie skinkbord
Vermaak
- •Tv
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
Wildritte, ontbyt en aandetes is beskikbaar op versoek en teen 'n ekstra koste.
Kansellasiebeleid - Gaaf
Meer as 1 week voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 48 uur voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 48 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Die luukse Suite beskik oor Ooplan sitkamer/Slaapkamer en kitchenette. Lekker groot badkamer met aparte toilet, bad, dubbelwasbakke, groot stort asook 'n buitelugstort, gratis WiFi en 'n lekker groot stoep. Etes en wildritte is op versoek beskikbaar.
Die eenheid/kamer het
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
- •Nie rook
- •Patio
- •Privaat ingang
Dienste
- •Internet koppeling
- •Kamer daagliks skoongemaak
Badkamer
- •Bad
- •En-suite
- •Jacuzzi
- •Aparte toilet
- •Stort
- •Seep
- •Toiletware
Kamergeriewe
- •Lugversorging
- •Klein kombuis
- •Sitkamer
- •Kluis
Elektriese Toebehore
- •Yskas
- •Mikrogolfoond
Ekstras
- •Tee en koffie skinkbord
Vermaak
- •Boeke en tydskrifte
Huisreëls
Wildritte, ontbyt en aandetes is beskikbaar op versoek en teen 'n ekstra koste.
Kansellasiebeleid - Gaaf
Meer as 1 week voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 48 uur voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 48 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Hierdie 3 chalets word as 'n geheel bespreek en bied slaapplek aan 11 gaste. Daar is 3 en suite-slaapkamers met enkelbeddens, asook 1 buitelig badkamer met 'n stort en toilet. Die gemeenskaplike kombuis is met 'n yskas-vrieskas, gasstoof en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Daar is geen elektrisiteit, slegs sonkrag en gas. Daar is donkie-geysers wat met hout gestook word vir warm water.
Die eenheid/kamer het
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
- •Privaat ingang
Dienste
- •Diens op aanvraag
Badkamer
- •En-suite
Kamergeriewe
- •Eetkamer
- •Klein kombuis
- •Sitkamer
Elektriese Toebehore
- •Yskas
Ekstras
- •Tee en koffie skinkbord
Vermaak
- •Boeke en tydskrifte
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
Wildritte, ontbyt en aandetes is beskikbaar op versoek en teen 'n ekstra koste.
Kansellasiebeleid - Gaaf
Meer as 1 week voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 48 uur voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 48 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 16 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Plaas Kareepan, Jacobsdal, 8710, Vrystaat