GF Safaris
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 16 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Plaas Kareepan, Jacobsdal, 8710, Vrystaat
- Vanaf R2 800 per nag (plek vir 3)
Beskrywing
GF Safaris is 'n privaat natuurerfenisterrein wat luukse verblyf tussen Kimberley en Jacobsdal op die bekende Magersfontein Slagveldroete bied. Dit is ideaal vir 'n romantiese wegbreek, enkelreisigers of gesinne.
Die Lodge bied 3 verblyf-opsies naamlik die Oryx, Wildebeest en die Boskamp.
Oryx en Wildebeest het goed toegeruste kombuise en sitareas met elektrisiteit, WiFi en 'n gemeenskaplike braai-area. Oryx het 'n KolKol-bubbelbad.
Die Boskamp is as 'n geheel bespreek en beskik oor Meerkat-, Springhaas- en Bakoor-chalets met sonkrag en gas, maar geen elektrisiteit nie. WiFi is slegs by die lodge beskikbaar.
Wildritte, ontbyt en ander etes is beskikbaar op versoek en teen 'n ekstra koste.
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Wasgoeddiens
- Geen Rook Binnenshuis
- Selfsorg
- Daaglikse Skoonmaakdiens
- Gimnasium
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Voëlkyk
- Fietsry
- Wildritte
- Wildkyk
Aktiwiteite Naby
- Voëlkyk
- Bergfietsroetes
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Maaltye Aangebied
- Etes Op Versoek
Parkeerplek
- Veilige Parkering
Betaalopsies op Perseel
- Elektroniese Fondsoorplasing
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.7/5
Elmien Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 22
Op LekkeSlaap 8 jaar
Ligging
- Plaas Kareepan, Jacobsdal, 8710, Vrystaat
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 16 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Plaas Kareepan, Jacobsdal, 8710, Vrystaat
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang