Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

GF Safaris

Wildsplaas
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 16 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Plaas Kareepan, Jacobsdal, 8710, Vrystaat
  • Vanaf R2 800 per nag (plek vir 3)

Beskrywing

GF Safaris is 'n privaat, natuurlike erfenisgebied wat luukse verblyf tussen Kimberley en Jacobsdal op die bekende Magersfontein-slagveldroete bied. Dit is ideaal vir 'n romantiese wegbreek, enkelreisigers of gesinne.

Die Lodge bied 3 verblyfopsies naamlik die Oryx, Wildebeest en die Boskamp.

Oryx en Wildebeest beskik elkeen oor 'n goed toegeruste kombuise en sitareas met elektrisiteit, gratis WiFi en 'n gemeenskaplike braai-area. Oryx het 'n KolKol-warmbad.

Die Boskamp word as 'n geheel bespreek en beskik oor Meerkat, Springhaas en Bakoor-chalets wat sonkrag en gas het, maar geen elektrisiteit nie. WiFi is slegs by die lodge beskikbaar.

Wildritte, ontbyt en ander maaltye op versoek en teen 'n ekstra koste beskikbaar.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gimnasium
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk

Aktiwiteite Naby

  • Voëlkyk
  • Bergfietsroetes

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Etes Op Versoek

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Elmien Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 21

Op LekkeSlaap 8 jaar

Ligging

  • Plaas Kareepan, Jacobsdal, 8710, Vrystaat
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Karoo Vrystaat
Vanaf
Vanaf R2 800
per nag (plek vir 3)
Vanaf
Vanaf R2 800
per nag (plek vir 3)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 16 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Plaas Kareepan, Jacobsdal, 8710, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA8af747e0df6ae7122ac945455ca365815b85a25fdc45aa552a90e01def6c7617d9abf6cc01a209e7f707b5ced5549307c7f8?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 800 per nag (plek vir 3) Plaas Kareepan Jacobsdal 8710 Vrystaat 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -28.956448831935 24.79545224213

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang