Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Glen Beach Bungalow - Main House and Penthouse

Selfsorg
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Victoriaweg, Glen Beach 12, Kampsbaai, 8005, Wes-Kaap
  • Vanaf R6 500 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Glen Beach Bungalow bestaan uit 'n selfsorg-hoofhuis en dakwoonstel in Kampsbaai.

Die hoofhuis is op die onderste vlak geleë en bestaan uit 4 slaapkamers en 4 badkamers. Daar is ook 'n stylvolle dekarea met 'n privaat swembad en spog met asemrowende see- en berguitsigte.

Die dakwoonstel is op die boonste verdieping geleë en beskik oor 2 slaapkamers en 2 badkamers. Daar is ook 'n privaat swembad wat aan die agterkant van die gebou geleë is met buitemeubels en sonstoele. Indien gaste die hoofhuis en die dakwoonstel wil kombineer vir 'n 6 slaapkamer opsie, kan dit versoek word en die binnedeur en luik kan oopgemaak word.

Die plaaslike area bied 'n verskeidenheid restaurante, kroeë en winkelsentrums vir gaste om te verken.

Kenmerke

Swembad
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Troeteldiere indien gereël
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Engels

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging
  • Internet
  • Televisie

Parkeerplek

  • Parkering Op Die Straat

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.9/5

Mary-Louise Geverifieer

Eiendomme 5

Resensies 2

Op LekkeSlaap 6 jaar

Ligging

  • Victoriaweg, Glen Beach 12, Kampsbaai, 8005, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R6 500
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R6 500
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 12 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Victoriaweg, Glen Beach 12, Kampsbaai, 8005, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAac7686cfb14bd81afe87f614d3162480f0fb263e0a9d577e936c1dfde95ae199885c75a1c6ab70baef5f5e2c13d0b7706395?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R6 500 per nag (plek vir 4) Victoria Road 12 Glen Beach 8005 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.947339 18.378271

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang