Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Glen Eden Farm Guest Cottages

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 131 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.8
Veiligheid
4.8
Anna K
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

Baie spesiaal naweek. Lekkerste wegbreek naweek! Ons verwagting oorskry! Linne was kraakvars!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jenny D
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Sep 2024

Loved the fancy bed linen and the farm animals . . Everything was really clean and looked new. Bed linen was amazing. Farm animals were awesome. Staff were wonderful.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Stefanus Johannes S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2024

Heerlike plaasverblyf. So rustig en netjies op 'n plaas. Baie aangenaam.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Leticia L
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2024

Totally awesome. The stay and weather were perfect for the time of the year, exceeding our expectations.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Khalid G
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2024

Cosy, winter stay in oxwagon. Stormy, winter night coincided with my stay. We remained dry and warm in the oxwagon. The hot tub was great for the cold evening.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Tanya R
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Aug 2024

Ek sal definitief weer terug gaan vir 'n wegbreek. Ek het my verblyf in die Glen Eden Farm Guest Cottages baie geniet. Die kothuis was skoon en netjies ingerig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Annatjie V
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jul 2024

Skoon, netjies en mooi. Dit is 'n pragtige plek wat baie goed onderhou word.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Bernard H
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Mei 2024

Naweek wegbreek. Heerlike naweek gewees, goeie geriewe en heelwat aktiwiteite om almal besig te hou.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Olivia K
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Aug 2024

Farm surrounded by mountains and animals. The cottage was not very spacious, but it had a comfortable bed and cosy space. The hot tub takes about 3 hours to warm up. We were relocated to the Protea Glamping site, and it's the most secluded, so no complaints there. We fed animals and did archery. Yummy pizza and milkshakes at the pool. The host was very welcoming. Wi-Fi is available, the stars were beautiful and bright without any light pollution. Cows come to graze right at the site. Very calming environment. We are in nature, so a visit from a little field mouse didn't bother us too much. The water did have a short burst of hot water before cutting out, but there is signage explaining how to use the water. Loved the experience.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Elzette P
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.6
Feb 2024

Heerlike familie-ligging! Ons was vier volwassenes en twee jong kinders en selfs 'n golden retriever! Ons het die ligging baie geniet. Die huis self het 'n swembad en hot tub gehad wat ons baie geniet het. Die huis is netjies en goed ingerig. Die aktiwiteite op die plaas was ook baie lekker vir die hele gesin - stappies, swem, pizza eet, en natuurlik na al die verskeidenheid plaasdiere kyk!

Netheid
5.0
Diens
3.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Claudette Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 131

Op LekkeSlaap 8 jaar

Vanaf
Vanaf R1 400
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 400
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 43 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Ruigtevlei R62, Montagu, 6720, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAb114cf8283be59f016c91ae21ee46fb8eb9ae7a697f83716b5f4836a3788ae3e5ff09f22b1b329a93f44c900db8059be754e?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 400 per nag, vir 2 mense 131 5 1 5 R62 Ruigtevlei Montagu 6720 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -33.854680073363 20.246660113335

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang