Glen Eden Lodge
Beskrywing
Kamer 1 is 'n bekoorlike eenheid op die boonste verdieping wat slaapplek aan 2 gaste bied. Die eenheid beskik oor 1 slaapkamer en 1 en suite-badkamer. Die slaapkamer het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort-oor-bad, toilet en wasbak. Skoon linne en handdoeke word voorsien. Die kamer het lugversorging en bied ekstra geriewe, soos 'n ketel, yskassie, tee- en koffiemaakgeriewe, en 'n slim-TV met Netflix. Daar is ook 2 gemakstoele. Veilige parkeerplek word voorsien en die verblyf is naby besienswaardighede in die area.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort-oor-bad, Bad, Toilet met bidet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Rates displayed are on a bed and breakfast basis.
Huisreëls
Geen rook word binnenshuis toegelaat nie.
Troeteldiere is welkom teen 'n ekstra koste.
Voorsien asseblief beddegoed vir troeteldiere.
Aandete word teen 'n ekstra koste bedien en moet ten minste 12 uur voor die tyd gereël word.
Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Kamer 1 bied slaapplek aan 2 volwassenes en het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort-oor-bad, toilet en 'n wasbak. Skoon linne en handdoeke word voorsien. Die leefarea het gemakstoeole en is met ekstra geriewe, soos 'n ketel, yskassie, tee- en koffiemaakgeriewe, en 'n slim-TV met Netflix toegerus. Veilige parkeerplek word voorsien en die verblyf is naby besienswaardighede in die area.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort-oor-bad, Bad, Toilet met bidet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Rates displayed are on a bed and breakfast basis.
Huisreëls
Geen rook word binnenshuis toegelaat nie.
Troeteldiere is welkom teen 'n ekstra koste.
Voorsien asseblief beddegoed vir troeteldiere.
Aandete word teen 'n ekstra koste bedien en moet ten minste 12 uur voor die tyd gereël word.
Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Die eenheid bied slaapplek aan 2 gaste en beskik oor 1 ruim slaapkamer en 1 en suite-badkamer. Die slaapkamer het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en wasbak. Skoon linne en handdoeke word voorsien. Die oopplan-leefarea het gemakstoele en bied ekstra geriewe, soos 'n ketel, yskassie, haardroër, tee- en koffiemaakgeriewe en 'n slim-TV met Netflix. Gaste het toegang tot veilige parkeerplek, 'n privaat ingang en 'n stoep. Die verblyf is naby besienswaardighede in die area.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Toilet met bidet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Rates displayed are on a bed and breakfast basis.
Huisreëls
Geen rook word binnenshuis toegelaat nie.
Troeteldiere is welkom teen 'n ekstra koste.
Voorsien asseblief beddegoed vir troeteldiere.
Aandete word teen 'n ekstra koste bedien en moet ten minste 12 uur voor die tyd gereël word.
Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Die suite bied slaapplek aan 2 volwassenes en 2 kinders en beskik oor 1 ruim oopplan-slaapkamer en 'n en suite-badkamer. Die slaapkamer het 2 ekstra lang enkelbeddens wat in 'n koninggrootte-bed omskep kan word en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak. Skoon linne en handdoeke word voorsien. 'n Uitvou-slaapbank is vir 1 volwassene of 2 kinders teen 'n ekstra koste beskikbaar. Die oopplan-leefarea beskik oor gemaklike rusbanke en ekstra geriewe soos 'n yskassie, haardroër, tee- en koffiemaakgeriewe en 'n slim-TV met toegang tot Netflix. Gaste het toegang tot veilige parkeerplek, 'n privaat ingang, 'n stoep en is naby besienswaardighede in die area.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
2 x Kinderbank vir 1
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Rates displayed are on a bed and breakfast basis.
Huisreëls
Geen rook word binnenshuis toegelaat nie.
Troeteldiere is welkom teen 'n ekstra koste.
Voorsien asseblief beddegoed vir troeteldiere.
Aandete word teen 'n ekstra koste bedien en moet ten minste 12 uur voor die tyd gereël word.
Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Suite 6 beskik oor 2 slaapkamers en 1 badkamer. Die eerste slaapkamer het 'n koninggrootte-bed en die tweede slaapkamer het 'n slaapbank vir 2 kinders. Die badkamer het 'n stort. Die kombuisie is met 'n yskassie en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Daar is ook 'n slim-TV met Netflix en gratis WiFi.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Toilet
Slaapkamer
1 x Kinderbank vir 2
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Nutsdienste & kantoorgeriewe
Parkeerplek & toegang
Reëls & veiligheid
Slaapkamer & wassery
Temperatuurbeheer
Vermaak
Toeganklikheid
Prys sluit in
Rates displayed are on a bed and breakfast basis.
Huisreëls
Geen rook word binnenshuis toegelaat nie.
Troeteldiere is welkom teen 'n ekstra koste.
Voorsien asseblief beddegoed vir troeteldiere.
Aandete word teen 'n ekstra koste bedien en moet ten minste 12 uur voor die tyd gereël word.
Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Die Klipkothuis bied slaapplek aan 4 gaste en beskik oor 2 ruim slaapkamers, 'n sitarea en 'n en suite-badkamer. Die eerste slaapkamer het 'n koninggrootte-bed en die tweede slaapkamer het 2 ekstra lang enkelbeddens. Die en suite-badkamer het 'n stort-oor-bad, toilet en 'n wasbak. Skoon linne en handdoeke word voorsien. Daar is ekstra geriewe, soos 'n yskassie, haardroër, tee- en koffiemaakgeriewe en 'n slim-TV met Netflix. Gaste het toegang tot veilige parkeerplek, 'n privaat ingang en 'n stoep, en die verblyf is naby besienswaardighede in die area.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort-oor-bad, Bad, Toilet met bidet
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer
1 x Dubbelslaapbank
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Rates displayed are on a bed and breakfast basis.
Huisreëls
Geen rook word binnenshuis toegelaat nie.
Troeteldiere is welkom teen 'n ekstra koste.
Voorsien asseblief beddegoed vir troeteldiere.
Aandete word teen 'n ekstra koste bedien en moet ten minste 12 uur voor die tyd gereël word.
Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Kapasiteit: 18 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Caversham Valley-weg C4, Lidgetton-Wes, 3270, KwaZulu-Natal