Glen Isla
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Hallack-weg 31, St. George's Park, Gqeberha (Port Elizabeth), 6011, Oos-Kaap
- Vanaf R1 100 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Glen Isla is in Gqeberha (Port Elizabeth), naby George's Park en 'n rits winkels, restaurante, skole, besighede, die lughawe, hoofweë, gesondheids- en sportgeriewegeleë. Die area is bekend vir historiese landmerke en is net 10 minute vanaf die gewilde strand in Somerstrand.
Die gastehuis is 'n dubbelverdiepinghuis en die gemeenskaplike grondverdieping beskik oor die eetarea, sitarea en TV-kamer en toegang tot die stoep en braai-area. Die kombuis is met 'n wasmasjien, yskas, gasstoof, dubbeloond, mikrogolfoond, broodrooster, koffiemasjiene, ketel, breekware en eetgerei toegerus. Ander geriewe sluit 'n slim-TV, WiFi, kaggel, buite-wasgoedlyn, veilige onderdakparkeerplek vir 2 voertuie en oorgenoeg parkeerplek agter 'n afstandbeheerhek in.
Die 2 eenhede is op die eerste verdieping, die Mustard Desert-kamer en die gesinseenheid. Elke eenheid bied gemaklike beddens en badkamers met storte, toilette en wasbakke.
Die gastehuis is met sonpanele en 'n omsetter toegerus en ervaar dus nie beurtkrag nie.
Aktiwiteite in die omgewing sluit voëlkyk, fietsry, tennis en begeleide staptogte in en gee gaste baie geleenthede om die area te verken.
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Gastesitkamer
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Selfsorg
- Daaglikse Skoonmaakdiens
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite Naby
- Visvang
- Groot 5
- Voëlkyk
- Fietsry
- Wildritte
- Wildkyk
- Begeleide Wandelpaaie
- Swem
- Tennis
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Maaltye Aangebied
- Tee
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Agter Elektriese Hek
- Onderdakparkering
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Elektroniese Fondsoorplasing
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Ancia Nuut op LekkeSlaap!
Eiendomme 1
Resensies 3
Op LekkeSlaap 11 maande
Ligging
- Hallack-weg 31, St. George's Park, Gqeberha (Port Elizabeth), 6011, Oos-Kaap
- Gaste dink Glen Isla het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Gqeberha (Port Elizabeth) Oos-Kaap
- Kapasiteit: 6 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Hallack-weg 31, St. George's Park, Gqeberha (Port Elizabeth), 6011, Oos-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang