Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Glen Marion Guest House

Gastehuis

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 40 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.9
Veiligheid
5.0
Amanda S
Kort verblyf
5.0
Sep 2024

Akkommodasie wat soos jou eie huis voel. Uitstekende akkommodasie. Baie goeie ligging, veral as jy Sunbet Arena toe gaan. Ontvangs was baie goed. Baie skoon en netjiese kamers en ook 'n baie rustige omgewing. Vriendelike eienaars en personeel. Kan dit baie sterk aanbeveel en sal enige tyd weer daar oornag.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Billy
Glen Marion Guest House
Baie dankie vir die baie goeie terugvoer. Ons kan nie vir beter vra nie! En ons waardeer dit baie. Julle groepie was puik en dit was 'n voorreg en plesier om julle te akkommodeer. Beste wense vir julle en ons hoop ons sien julle weer as julle in die omgewing kuier. Glen Marion Gastehuis

Johan R
1 nag
5.0
Jul 2024

Aangename en baie vriendelike ontvangs. Definitief aanbeveel. Uitstekende en vriendelike verblyf.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Billy
Glen Marion Guest House
Beste Johan Baie dankie vir die resensie en terugvoer. Dit was net 'n plesier om julle te kon akkommodeer. Ons hoop ons sien julle weer as julle in Pretoria kom kuier. Beste groete Die Glen Marion Gastehuis Span.

Willie K
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2024

Baie lekker gebly, skoon netjies en gasvryheid is uit die boonste rakke. Sien sterre.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Billy
Glen Marion Guest House
Goeie dag Willie Baie dankie vir die terugvoer. Dit word opreg waardeer. Groete Glen Marion Gastehuis.

Diane O
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2023

Die eienaar en al sy personeel was regtig baie vriendelik. Ons het baie lekker gebly. Dankie vir 'n baie lekker en vriendelike ervaring. Ek kan dit definitief aanbeveel. Hulle huiwer glad nie om ekstra moeite te doen nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Billy
Glen Marion Guest House
Beste Diane Baie dankie vir julle mooi resensie. Ons waardeer dit baie. Dankie ook vir julle keuse om by Glen Marion Gastehuis te bly. Ons hoop ons sien julle weer indien julle in die omgewing kom kuier. Vriendelike groete Glen Marion Gastehuis bestuur en personeel.

Yolandi S
Kort verblyf
5.0
Jun 2023

Excellent location, very clean and tidy, very safe, lovely hosts. I would recommend Glen Marion Guest House to anyone. Very enjoyable experience.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Billy
Glen Marion Guest House
Hi Tolandi Thank you for your great review and feedback. It was also a pleasure and privilege accommodating you. We are looking forward to your next stay with us when you are visiting this area. Regards Glen Marion Guest House Staff & Management

Karen D
1 nag
5.0
Nov 2022

Moes vroegoggend by Faerie Glen Life wees vir rugprosedure, was hier saam met my seun - dit was lieflik, stil, skoon, alles netjies en heel. 100% wat ons nodig gehad het - baie dankie! Baie netjies en skoon, nie ontbyt gehad nie, moes sonder eet en drink hospitaal toe - maar goeie waarde vir geld!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Billy
Glen Marion Guest House
Beste Karen, Jammer vir die laat terugvoer! Baie dankie vir julle mooi resensie. Ons waardeer dit baie. Dankie ook vir julle keuse om by Glen Marion Gastehuis te bly. Ons hoop ons sien julle weer indien julle in die omgewing kom kuier. Vriendelike groete, Glen Marion Gastehuis bestuur en personeel.

Mariaan M
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2022

Veilige, luukse akkommodasie. Ons het die verblyf baie gerieflik, skoon en goed geleë gevind. Dankie vir die vriendelike gasvryheid. Sal Glen Marion enige tyd aanbeveel. Ons het lekke geslaap!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Billy
Glen Marion Guest House
Goeie dag Mariaan Baie dankie vir die baie mooi terugvoer, ons waardeer dit opreg. Julle is welkom om weer te kom kuier indien julle in die Pretoria gebied is. Beste groete Van almal by Glen Marion Gastehuis.

Paul J
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2022

Uitstekend. Heerlike ontvangs. Vriendelik,gasvry, behulpsaam. Ongelooflik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Billy
Glen Marion Guest House
Goeie dag Paul Baie dankie vir die mooi resensie. Ons waardeer dit opreg. Julle sal altyd welkom wees hier by ons. Beste groete van almal by Glen Marion Gastehuis

Jonathan S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2022

Baie lekker. Vriendelike mense, baie lekker.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Billy
Glen Marion Guest House
Goeie dag Jonathan Baie dankie vir jou terugvoer word waardeer. Ons hoop ons sien julle gou weer indien julle in die omgewing is. Beste groete Almal by Glen Marion Gastehuis

Henk V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Des 2022

Veilige, goed geleë en netjiese verblyf. Vriendelike ontvangs en opvolg. Goed geleë naby Sun Arena en Menlyn Main.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Billy
Glen Marion Guest House
Dear Guest, Thank you for your valued review and comments. We hope to see you again when next you are visiting this area. Kind regards, The Glen Marion Guest House Team.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Billy Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 40

Op LekkeSlaap 12 jaar

Vanaf
Vanaf R1 160
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 160
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 24 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Annette Van Zyl-straat 257, Garsfontein, Pretoria, 0042, Gauteng
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAc47fffb4f3a768d5bcf4081879b99f38423345f1cecdc3d47232dfda2dcf8f50b973ba8ca8f7f6ed5529ca094de8d1efc3a5?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 160 per nag, vir 2 mense 40 5 1 5 257 Annette van Zyl Street Garsfontein 0042 Gauteng 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -25.785616171838 28.287729620934

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang