Glen Marion Guest House
Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.
Prys sluit in
- Luukse Standaardkamer
- Slegs verblyf
- Gerieflike Luukse Kamer
- Slegs verblyf
- Luukse Executive-kamer
- Slegs verblyf
Huisreëls
Gaste moet by Covid 19-protokol hou.
Geen geraas na 22:00.
Gaste sal vi breekskade aanspreeklik gehou word. Rapporteer asb. alle breekskade by ontvangs.
Tariewe sluit gratis WiFi, gebottelde water en tee- en koffiemaakgeriewe in.
'n Driegang-Engelse ontbyt met bodemlose koffie is beskikbaar teen 'n addisionele fooi beskikbaar. Gratis parkeerplek is ook beskikbaar.
Daar is 'n PV-sonkragstelsel en 'n rugsteunwaterstelsel. Krag sal altyd beskikbaar wees vir ligte, TV en Wi-Fi.
Daar is onlangs 'n rugsteunstelsel vir water geïnstalleer en gaste sal dus nooit sonder lig of water wees nie.
Kansellasiebeleid - Toegeeflik
Meer as 24 uur voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 24 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 24 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Annette Van Zyl-straat 257, Garsfontein, Pretoria, 0042, Gauteng
-
TGCSA-gradering:
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang